Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yahoo Clubs
Yahoo Clubs [boodskap #40533] |
Fri, 23 March 2001 19:41  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand van julle miskien of daar `n ander diens ook beskikbaar is soos
die Yahoo Clubs waar daar op die blad foto`s geplaas word en ander lede ook
kan foto`s bylaai asook om gesprekke te plaas / forum te hou op die site.
Dankie
Frikkie
|
|
|
|
Re: Yahoo Clubs [boodskap #40549 is 'n antwoord op boodskap #40539] |
Sat, 24 March 2001 12:34  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom nie Carlos ?
"Carlos" skryf in boodskap news:99gf63$7pt$07$1@news.t-online.com...
> Om nog "ou SA" fotos op die net te plaas?
> Frikkie Potgieter schrieb in im Newsbeitrag:
> 99g8nc$hug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Weet iemand van julle miskien of daar `n ander diens ook beskikbaar is soos
>> die Yahoo Clubs waar daar op die blad foto`s geplaas word en ander lede ook
>> kan foto`s bylaai asook om gesprekke te plaas / forum te hou op die site.
>>
>> Dankie
>> Frikkie
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:58 UTC 2025
|