CDA na Midi [boodskap #4051] |
Mon, 23 February 2004 18:23 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
DD
|
|
|
Re: CDA na Midi [boodskap #4052 is 'n antwoord op boodskap #4051] |
Mon, 23 February 2004 18:29 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:
>
> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>
> DD
>
Toemaar, ek het gekry:-)
DD
|
|
|
Re: CDA na Midi [boodskap #4054 is 'n antwoord op boodskap #4052] |
Mon, 23 February 2004 22:07 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:hjhk30hp0o2jkd9km4u0ecdklcfsc4npve@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:
>
>>
>> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>>
>> DD
>>
>
> Toemaar, ek het gekry:-)
>
> DD
>
Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)
Lorinda
|
|
|
Re: CDA na Midi [boodskap #4062 is 'n antwoord op boodskap #4052] |
Tue, 24 February 2004 02:51 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD. Wat het jy gekry.
Ek het 'n "ding" met die naam "Konvertor" - hy konvert feitlik alles. (Wel -
nie regtig nie - daar is seker persoonlikhede wat nooit sal verander nie -
indien wel kon ek sekere mamparas is bruibare produkte omskep het...)
|
|
|
Re: CDA na Midi [boodskap #4074 is 'n antwoord op boodskap #4054] |
Fri, 27 February 2004 18:24 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Feb 2004 22:07:46 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:hjhk30hp0o2jkd9km4u0ecdklcfsc4npve@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2004 20:23:22 +0200, DD wrote:
>>
>>>
>>> wat gaan ek gebruik om cda na mid te verander?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> Toemaar, ek het gekry:-)
>>
>> DD
>>
>
> Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)
>
>
> Lorinda
>
O gonna! Skielik onthou ek dat Jonas ook gevra het!
Askies Jonas:-)
Ek sal nou gaan kyk wat ek gebruik het. Terwyl julle wag,
gebruik solank die tyd om my askies te implementeer:-)
DD
|
|
|
Re: CDA na Midi [boodskap #4075 is 'n antwoord op boodskap #4074] |
Fri, 27 February 2004 18:42 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 27 Feb 2004 20:24:26 +0200, DD wrote:
>>>
>>
>> Ja, maar wat het jy gekry? Onthou ons is veronderstel om kennis te deel :-)
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> O gonna! Skielik onthou ek dat Jonas ook gevra het!
> Askies Jonas:-)
> Ek sal nou gaan kyk wat ek gebruik het. Terwyl julle wag,
> gebruik solank die tyd om my askies te implementeer:-)
>
> DD
>
Audio MP3 Converter. Ek sien ek het nie die
url gebêre nie, maar ek sal nou op 'n soekmasjien
kyk waar ek dit gekry het.
DD
|
|
|