Gemengde sport... [boodskap #40336] |
Sat, 17 March 2001 12:23 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
is ek verkeerd?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40500 is 'n antwoord op boodskap #40478] |
Thu, 22 March 2001 22:16 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer. My fout. In 'n oomblik van swakheid het ek geglo wat ek in die
koerante lees:))))
Annette
Lou wrote in message ...
> Natuurlik nie!??? Hoe kan jy dan so iets dink.
>
> Annette wrote:
>> Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
>> Annette
>> Lou wrote in message ...
>>> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
>>> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
>>> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>>>
>>> Sien berig in die Star vandag
>>> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>>>
>>> Jonas wrote:
>>
>>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>> nasiebou
>>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>> aanvaar -
>>>> is ek verkeerd?
|
|
|