| Gemengde sport... [boodskap #40336] |
Sa., 17 Maart 2001 12:23  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
is ek verkeerd?
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40344 is 'n antwoord op boodskap #40336] |
Sa., 17 Maart 2001 22:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek dink dit is uitstekende plan:))))) Dink net - nou sal ons 6-uur in
die oggend by die rugbyveld moet wees om plek te kry - lekker gesellig die
dag omkuier totdat die rugby begin:)))
Dieselfde kan dan ook gedoen word - mans-hokkiewedstryd voor 'n groot sokker
wedstryd!! Die hokkie ouens sal dan vir die eerste keer die gehoor hê wat
hulle verdien:))
Annette
Jonas wrote in message ...
> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou dieselfde
> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
> is ek verkeerd?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40382 is 'n antwoord op boodskap #40362] |
Ma., 19 Maart 2001 11:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - dit is die afgelope naweek op Kingspark probeer, en het goed
uitgewerk. Daar was toe ook nog Zoeloe dromme by die rugby - 'n goeie
aansporing - want die 2de span het beter gespeel as die eerste span en
verder gewen ook.
Ek sal net meer moet uitvind van die toegangsgeld - miskien kan ek nou die
rugby goedkoper sien met 'n sokkerkaartjie:)))
Annette
Krokkie wrote in message ...
> Ek weet nie van baie rugby ondersteuners wat na die sokker-kak sal gaan kyk
> nie.
> Min rugby ondersteuners kyk local-sokker gemors, en as dit nog voor rugby
> wedstyde moet afspeel is ek bevrees daar gaan nog mindermense op die stauims
> wees.
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:990nqe$k2l$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, ek dink dit is uitstekende plan:))))) Dink net - nou sal ons 6-uur in
>> die oggend by die rugbyveld moet wees om plek te kry - lekker gesellig die
>> dag omkuier totdat die rugby begin:)))
>> Dieselfde kan dan ook gedoen word - mans-hokkiewedstryd voor 'n groot
> sokker
>> wedstryd!! Die hokkie ouens sal dan vir die eerste keer die gehoor hê wat
>> hulle verdien:))
>> Annette
>> Jonas wrote in message ...
>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
> nasiebou
>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
> aanvaar -
>>> is ek verkeerd?
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40383 is 'n antwoord op boodskap #40367] |
Ma., 19 Maart 2001 11:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
mos nie gedra nie;)))
Annette
Lou wrote in message ...
> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
> ondersteun en dit teen daai prys.
>
> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
> ----> onskuldige glimlag.
>
>
> Jonas wrote:
>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
>> is ek verkeerd?
|
|
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40411 is 'n antwoord op boodskap #40399] |
Ma., 19 Maart 2001 20:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer om lemoene in te
spuit met vodka en hoede met bulhorings te dra?:)))
Annette
Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra soos
> sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig nie
> ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
> leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.
>
> Reenen van Niekerk
> Annette wrote in message
> news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan hule
>> mos nie gedra nie;)))
>> Annette
>> Lou wrote in message ...
>>> Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>>> R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>>> ondersteun en dit teen daai prys.
>>>
>>> Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>>> ----> onskuldige glimlag.
>>>
>>>
>>> Jonas wrote:
>>
>>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is
> hulle
>>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>> nasiebou
>>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>> aanvaar -
>>>> is ek verkeerd?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40444 is 'n antwoord op boodskap #40425] |
Di., 20 Maart 2001 16:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kyk. Dit is bokhorings daardie:)))
Annette
Lou wrote in message ...
>
>
> Annette wrote:
>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer hoede
met bulhorings te dra?:)))
>
> Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40445 is 'n antwoord op boodskap #40422] |
Di., 20 Maart 2001 16:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons dames gaan selde in die pub sit. Dit is veel makliker met die lemoene en
breigoed op die pawiljoen:))
Annette
Krokkie wrote in message ...
> Kom nou Annette , die lemoen inspuit storie is in elk geval nie iets
> algemeen meer nie.
> Daar is pubs in al die groot staduims en as jy wil gaan kuier tydens die
> game kan jy gaan en dan die rugby binne die pub op een van die groot
> bigscreens volg.
>
> Dink jouself aan die geweld wat sal uitbreek as die klomp sokkerboewe so 'n
> pub bestyg met hulle NSA houding.
>
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:995rp4$lpe$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer om lemoene in
> te
>> spuit met vodka en hoede met bulhorings te dra?:)))
>> Annette
>> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>>> Ja ek moet saam stem.Ons rugbyondersteuners kan hulle nie so goed gedra
>> soos
>>> sokkerondersteuners nie. Ons moor nie na die wedstryde nie.Ons beskadig
> nie
>>> ander mense se eiendom as ons span verloor het nie.Ja ,ons het baie om te
>>> leer.Dit gaan nog lank vat voor ons rugbyondersteuners kultuur het.
>>>
>>> Reenen van Niekerk
>>> Annette wrote in message
>>> news:994s2r$3hq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sal nie werk nie - veral nie op Ellispark nie:))) Die rugbyskare kan
> hule
>>>> mos nie gedra nie;)))
>>>> Annette
>>
>>>> Lou wrote in message ...
>>>> >Natuurlik betaal jy steeds jou R60'tjies waar sokker geesdriftiges
>>>> >R10-20 betaal. Dink hulle nou die sokker geesdriftiges gaan die rugby
>>>> >ondersteun en dit teen daai prys.
>>>> >
>>>> >Hoekom hou ons nie eerder rugby voorwedstryde vir sokker wedstryde nie
>>>> >----> onskuldige glimlag.
>>>> >
>>>> >
>>>> >Jonas wrote:
>>>>
>>>> >> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is
>>> hulle
>>>> >> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>>>> nasiebou
>>>> >> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>>>> dieselfde
>>>> >> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> >> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>>>> aanvaar -
>>>> >> is ek verkeerd?
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40463 is 'n antwoord op boodskap #40428] |
Wo., 21 Maart 2001 13:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
Annette
Lou wrote in message ...
> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>
> Sien berig in die Star vandag
> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>
> Jonas wrote:
>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om nasiebou
>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van dieselfde
>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal aanvaar -
>> is ek verkeerd?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gemengde sport... [boodskap #40499 is 'n antwoord op boodskap #40477] |
Do., 22 Maart 2001 22:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
MMmm - moet al die koei-vleis wees wat hulle in die koshuise kry om te
eet;))))
Annette
Lou wrote in message ...
> Dit is waar jy verkeerd was - die Bull onderteuners dra koei horings :)
> seker omdat hulle span so speel ...
>
> Annette wrote:
>> Ek kyk. Dit is bokhorings daardie:)))
>> Annette
>> Lou wrote in message ...
>>>
>>>
>>> Annette wrote:
>>
>>>> Wel, dit geld na altwee kante toe. Wanneer gaan hulle leer
hoede
>> met bulhorings te dra?:)))
>>>
>>> Jy kyk nie juis sokker op die TV nie ne?
|
|
|
|
| Re: SA na die WB sokker - goeie kans - Guinea was stout [boodskap #40500 is 'n antwoord op boodskap #40478] |
Do., 22 Maart 2001 22:16  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer. My fout. In 'n oomblik van swakheid het ek geglo wat ek in die
koerante lees:))))
Annette
Lou wrote in message ...
> Natuurlik nie!??? Hoe kan jy dan so iets dink.
>
> Annette wrote:
>> Nou toe nou. Ons regering meng nie in in sport nie?
>> Annette
>> Lou wrote in message ...
>>> Guinea is blykbaar uit die wêreld sokker beker uitdunne geskop a.g.v.
>>> sy regering se inmenging in die sport :D RODVELMGA. SA het daardeur 'n
>>> baie beter kans gekry om deur te dring na die WB
>>>
>>> Sien berig in die Star vandag
>>> http://www.iol.co.za/html/frame_thestar.php
>>>
>>> Jonas wrote:
>>
>>>> Omdat rugby ondersteuners nie van sokker as voorwedstryd hou nie is hulle
>>>> rassiste! Groot snert. Is hierdie gemengde sport 'n ANC-poging om
>> nasiebou
>>>> te bevorder - ek kan nie aan 'n meer negatiewe ding gehoor het van
>> dieselfde
>>>> manne wat 4 jaar terug die Springbok wou begrawe het nie.
>>>> Ek twyfel of enige ras die hherskappy/bewing van 'n ander ras sal
>> aanvaar -
>>>> is ek verkeerd?
|
|
|
|