Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wattis raasisme antie?
wattis raasisme antie? [boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 18:35 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
my nie wil help nie.

antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart gesteel
het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
meer geraas as lafrassie antie.

innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom se sissie
by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond wat die
jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.

wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom en antie
hie annerkant grêvvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
badkamer afgesny het nie antie.

dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
slimmer as my pa wees om dit te virstaan.

het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey want my pa
sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie pênnelbieters sê
daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se kop val
tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.

koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40401 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
darkangel[1]  is tans af-lyn  darkangel[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hennertjie net outjies wat soos jeropa lyk kan raasisties wies, as jy sos
Afreaka lyk is en jy vermoer die jeropas dan is jy nie raasisties nie. Dis
deel van die hele pakket as jy 'n agtergebewende was. Julle outjies sal dit
eendag v�rstaan, dis sos die vroumense. Jy dink jy verstaan, maar dan sien
jy, jy het die kat aan die gat beet.

DA

God created whiskey, so the scottish would never rule england - Anonymous

"hennerietjie" skryf in boodskap news:3ab6598e.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
> so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
> my nie wil help nie.
>
> antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart gesteel
> het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
> volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
> vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
> meer geraas as lafrassie antie.
>
> innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
> antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom se sissie
> by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
> storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond wat die
> jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
> lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.
>
> wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
> snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
> raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom en antie
> hie annerkant gr�vvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
> badkamer afgesny het nie antie.
>
> dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
> slimmer as my pa wees om dit te virstaan.
>
> het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
> val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
> aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey want my pa
> sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie pênnelbieters s�
> daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
> seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se kop val
> tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.
>
> koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
> sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)
>
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40402 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> hellou my antie
>
> vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
> so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
> my nie wil help nie.
>

Nou kyk, Hennerietjie, tannie wil hê jy moet my help. Tannie
se man sê jy praat van Breyten Paulse en Tannie se man sê
die Super Twaalf is provinsiale spanne wat speel. (Tannie
weet niks van rugby nie. Tannie het haar laaste lewende
rugby-wedstryd gesien toe sy so sewentien jaar oud was.
Dit was die Intervarsity in my tweede jaar. Dit het die hele
tyd gereën. Hulle het 0 - 0 gespeel. Toe sweer tannie dat
sy nooit weer na 'n rugbywedstryd toe sal gaan nie.) So
verduidelik nou vir tannie wat jy daar van Breyten se alleen-
stryd sê.

Tannie Gloudina
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40403 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
In n neutdop.
Rasisme is n baie maklik om te omskryf.As n swartman n witman of vrou
aanrand of moor is dit natuurlik of sports.Aan die teenoorgestelde kant as n
witman n swartman aanrand, al is dit in selfverdediging is dit rasisme.

Die antie sal natuurlik n ander verduideliking he.

Reenen van Niekerk

hennerietjie skryf in boodskap news:3ab6598e.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en my pa is
> so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
> my nie wil help nie.
>
> antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart gesteel
> het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
> volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
> vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
> meer geraas as lafrassie antie.
>
> innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
> antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom se sissie
> by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
> storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond wat die
> jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
> lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.
>
> wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
> snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
> raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom en antie
> hie annerkant gr�vvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
> badkamer afgesny het nie antie.
>
> dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
> slimmer as my pa wees om dit te virstaan.
>
> het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
> val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
> aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey want my pa
> sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie pênnelbieters s�
> daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
> seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se kop val
> tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.
>
> koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
> sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)
>
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40404 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40405 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40406 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40407 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap

Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40408 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
> snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
> raasis nie.
>

Dis nie rassisme nie, Hennerietjie. Dis feminisme.

Tannie Gloudina
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40412 is 'n antwoord op boodskap #40395] Ma, 19 Maart 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

hennerietjie wrote:

> het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
> val.

> (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf stop voor
> sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)

Hennerietjie, jong, Tannie knyp ook maar oor waar Mirgaan val. Al is Kanada nou
die tweede grootste land in die
wêreld, vrees Tannie die ding gaan reg hier op Ottawa val.
Ons het net een plek hier waar mens veilig sal wees, en dis
die "Diefenbunker," 'n ondergrondse bunker wat hulle in
die vyftigerjare gebou het vir ingeval daar 'n atoombom
op Ottawa val en die regeringsleiers daarheen geneem moet
word sodat hulle vir ons dooie lyke kan "regeer."

Tannie Gloudina
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40413 is 'n antwoord op boodskap #40405] Ma, 19 Maart 2001 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> In n neutdop.

> Die antie sal natuurlik n ander verduideliking he.
>

Die moeilikheid met jou, Reenen, is dat jy in die groep
mense val wat altyd 'n antwoord vir alles het. Het jy my
al ooit hoor uitlê wat rassisme is? Maar hier spring jy
in die saak in met jou eie ou vooropgestelde uitsprakie.
Is dit nou werklik so in die huidige SA soos wat jy sê.
Of is dit nou maar net die ou kreet waarmee jy al die
realiteite van die saak probeer doodskree.

Gloudina
Re: wattis raasisme antie? [boodskap #40461 is 'n antwoord op boodskap #40403] Wo, 21 Maart 2001 09:40 Na vorige boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Zelfs over het woord racisme zijn er vooroordelen.
Men zegt maar wat!!!

Racisme:
Het geloof dat allerlei sociale en culturele kenmerken van een
groepering
verbonden zouden zijn met eigenschappen van bepaalde rassen.
Op grond daarvan trekt men vaak de conclusie dat de eigen groepering
superieur is aan het andere en men meent daarin de rechtvaardiging te
vinden voor discriminatie.

Dit heeft niets te maken met moord of aanrandingen. Wie dat ook doet en
welk ras dan ook dan is dit gewoon een misdaad.....ieder ras pleegt
misdaden nu en ook in het verleden en toekomst.

De vraag is ...wanneer en waarom wordt een mens misdadiger........
Er zijn maar weinig misdadigers zo geboren maar ze worden zo gemaakt.

Grt Emmy

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3ab7d252.0@news1.mweb.co.za...
> In n neutdop.
> Rasisme is n baie maklik om te omskryf.As n swartman n witman of vrou
> aanrand of moor is dit natuurlik of sports.Aan die teenoorgestelde kant as n
> witman n swartman aanrand, al is dit in selfverdediging is dit rasisme.
>
> Die antie sal natuurlik n ander verduideliking he.
>
> Reenen van Niekerk
> hennerietjie wrote in message
> news:3ab6598e.0@news1.mweb.co.za...
>> hellou my antie
>>
>> vedag moet antie my weer help want ek weetie wat raasisme is nie en
my pa
> is
>> so kwaat oor breitintjie wat 'n alleenstryd innie soepertwaalf voer lat hy
>> my nie wil help nie.
>>
>> antie sien laas week gee lafrassie vir siepoe wat sy poukiemon kaart
> gesteel
>> het 'n snotklap by die skool lat die kaart yt siepoetjie se sak val. die
>> volginne dag kom siepoekie se ma briesent kwaat by die skool aan en virtel
>> vir mineer lat lafrassie die grootste raasis op aarde is. maar sy het baie
>> meer geraas as lafrassie antie.
>>
>> innie koerant issit 'n groot storie oor 'n oom wat soos jeropa lyk wat 'n
>> antie wat soos afrieka lyk geskop en geslaan het oorlat sy die oom
se
> sissie
>> by die tiekieboks skeef getjaaf het. hys 'n raasis sê die koerant. nogge
>> storie is van die oom wat so kwaat geword het vir sy bierman se hond
wat
> die
>> jille nag geblaf het lat hy die oom wat 'n poeliesman is wat soos afrieka
>> lyk doodgeskiet het. hys ok 'n raasis sê die koerant.
>>
>> wat ekkie virstaan nie is lat toe lafrassie se sissie vir my en lafrassie
>> snotklappe gegee het oorlat ons haar afgeloer het het niemand gesê sys 'n
>> raasis nie. okkie toe die twee ooms wat soos afrieka lyk die ou oom
en
> antie
>> hie annerkant gr�vvelot deer die kniege geskiet het en hille kele in die
>> badkamer afgesny het nie antie.
>>
>> dit smaak my raasisme is soos oom taboe se rinnesaans want 'n mens moet
>> slimmer as my pa wees om dit te virstaan.
>>
>> het antie gehoor vannie risse se miere wat yt die rymte op ons koppe gaan
>> val. my pa sê daai miere is vyftien jaar lank sonner kos innie rymte
>> aangehou. smaak my die risse verwag moeilikgeit vannie espiesiey
want my
> pa
>> sê hille het baie vir sekering ytgeneem. oom hansie vannie
pênnelbieters
> sê
>> daai miere gaan mettie spoed van wit lig trig kom aarde toe en op nieou
>> seeland val. dink antie as een van daai wit miere op breitentjie se
kop
> val
>> tirwyl hy soeper twaalf in nieou seeland speel sallit raasisme wees.
>>
>> koebaai antie (antie moet bid lat die wit miere die soeper twaalf
stop
> voor
>> sadrag want my pa se swak hart kan dit nie meer vat nie)
>>
>
Vorige onderwerp: info oor Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaans hoort by Nederlands
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:44:08 MGT 2024