Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Editor's Opinion Poll
|
Re: Editor's Opinion Poll [boodskap #40488 is 'n antwoord op boodskap #40373] |
Thu, 22 March 2001 13:46  |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Darkangle:
Gaan kyk 'n bietjie by www.worldonline.co.za
en gee julle opinie.
Leuce:
Skitterende verbetering op hulle vorige aaklige frames site. Die links in
die scan column laai net effens stadig... ek moes wag tot heel aan die einde
voor hulle verskyn het. Blink gedaan. w95 OP5.02 8x6 noJava.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:26 UTC 2025
|