Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Google in Afrikaans
Google in Afrikaans [boodskap #40271] Vr, 16 Maart 2001 06:43 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Ek weet nie of ek moet sê ek vra 'n guns of of ek moet sê ek kondig iets aan
nie, gie-gie. Google se koppelvlak is nou in Afrikaans. Ek't klaar een of
twee foutjies (een vertaalfout en een of twee lokaliseringsfoute)
raakgesien, maar gebruik dit gerus... en sê my wat julle dink. O, lewer
ruimskoots kommentaar en KRITIEK oor die Afrikaans, hoor. Tx.

Besoek http://www.google.com/ --> preferences --> Afrikaans.
Re: Google in Afrikaans [boodskap #40279 is 'n antwoord op boodskap #40271] Vr, 16 Maart 2001 09:17 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Great.
Google is 'n uitstekende soek-enjin.

On Fri, 16 Mar 2001 08:43:37 +0200, "Voetleuce" wrote:

> Leuce:
> Ek weet nie of ek moet sê ek vra 'n guns of of ek moet sê ek kondig iets aan
> nie, gie-gie. Google se koppelvlak is nou in Afrikaans. Ek't klaar een of
> twee foutjies (een vertaalfout en een of twee lokaliseringsfoute)
> raakgesien, maar gebruik dit gerus... en sê my wat julle dink. O, lewer
> ruimskoots kommentaar en KRITIEK oor die Afrikaans, hoor. Tx.
>
> Besoek http://www.google.com/ --> preferences --> Afrikaans.
>
Vorige onderwerp: Re: Kan waar wees
Volgende onderwerp: Re: A new book on South Africa...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:49:54 MGT 2024