Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Pygocentrus nattereri
Pygocentrus nattereri [boodskap #4026] |
Fri, 20 February 2004 18:57  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier in Londen was dit hierdie week nuus toe 'n piranha skielik uit
die lug op 'n boot in die Thames val... Die huidige teorie is dat
iemand dit as 'n troeteldier aangehou het, en toe in die Thames
losgelaat het waar 'n meeu dit opgepik het en laat val het. Dit was
blykbaar 'n "Red Bellied Piranha". Rooi maag piranha, roodepoort,
iewers het hulle iets in gemeen...:-))
Lorinda
|
|
|
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4047 is 'n antwoord op boodskap #4026] |
Sun, 22 February 2004 21:56   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Feb 2004 10:57:47 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Hier in Londen was dit hierdie week nuus toe 'n piranha skielik uit
> die lug op 'n boot in die Thames val... Die huidige teorie is dat
> iemand dit as 'n troeteldier aangehou het, en toe in die Thames
> losgelaat het waar 'n meeu dit opgepik het en laat val het. Dit was
> blykbaar 'n "Red Bellied Piranha". Rooi maag piranha, roodepoort,
> iewers het hulle iets in gemeen...:-))
LOL! O, dit was vreeslik snaak! En baie interessant ook nog!! ;-))
Onthou dat ek vir jou 'n pakkie rotenone stuur - net ingeval. Mens
weet nooit...;-)))
Is daar nie ook een of ander Joodse sekte wat een of ander profesie
oor visse of 'n pratende vis of iets met 'n vis te make het nie? Ek
onthou dat ek verlede jaar iets so weird gelees het van een of ander
Rabbi by 'n Hasidic New York vis mark, en sy ordeal met so pratende
vis.
Ek wonder of hierdie piranha ook iets te sê gehad het?
Hmmm....ja, Dalk is daar baie meer
en dieper betekenisse met die Roodepoort storie?
Hmmm....
;-)))
Terloops, waarom kyk jy nie ook na daardie Zen internet ISP wat die
ouens daar in jou geweste gebruik nie, Lorinda? Dan is jy ook op
kabel en kan ons dalk vinniger en meer effektief "evidence" uitruil?
;-))
_
(-'- )
( - " -)
(_`/. _)
Zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzen
;-))))
|
|
|
|
|
Re: Pygocentrus nattereri [boodskap #4059 is 'n antwoord op boodskap #4050] |
Mon, 23 February 2004 23:53  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:c1cvmt$m7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n foto van die vis in die naweekmedia. Dit sal die ingelsmanne
> wakker hou - wie't gesê "walk on water ..."
LOL! UFO as ek reg onthou :-)) Ek het omtrent 4 jaar gelede hulle konsert in
Southampton gesien saam met 'n vriendin wat 'n fan was. Maar jy is reg, dit
sal die hele spul op die Teems op hulle hoede hou :-))
> Op 'n anner vlak - is die water van die Teems nie ietwat koud vir die
> byterige vis nie?
>
Ja, dit is veels te koud. Die vis was waarskynlik kort voor dit vrygelaat.
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:06:34 UTC 2025
|