Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40075] |
Sat, 10 March 2001 15:19  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Wil jy
> dalk verduidelik wat jy bedoel met "nadele" seblief.
> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
> meisie, so ek vra maar net...
>
> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
Ek het 'n skaats aan die woord "seblief." Ek is jammer om te sêdat dit
gewoonlik vroumense is wat dit in Afrikaans gebruik. Die
woord "seblief" is so "coy," soos die Engelsman sê.
Tog dink ek dat jy, Danielle, 'n man is. Geen selfrespekterende
vroumens sal sê "jy redeneer soos 'n meisie" nie Dis 'n ou wit omie
male chauvinist pig uitdrukking.
My konklusie: jy is 'n ou wit omie met teveel tyd op jou hande
en 'n effeminate alter ego. Dit laat my koue rillings kry.
Gloudina
|
|
|
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40082 is 'n antwoord op boodskap #40075] |
Sat, 10 March 2001 19:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Jy is 'n erg versteurde mens Gloudina Maria Bouwer nee Rykheer. Drink
> jou pilletjies en los die bottel.
Die tipiese reaksie van 'n gedisoriënteerde reaksionêre"Afrikaner" wat uit
Suid-Afrika getrek het omdat dinge
daar nie meer verwerp kon word deur vir iemand te sê
dat hy teveel drink of dat daar iets verkeerd is met sy
"senuwees" nie. Waar kom hierdie kultuur van "pilletjies
drink" as 'n ikoon vandaan? Was die apartheids-dae se
oplossing vir alle spanninge om "pilletjies te drink," vandaar
hierdie knaende verskyning van die byna idiomatiese
uitdrukking "drink jou pilletjies" in moderne Afrikaans. Ek
kan nie onthou dat hierdie uitdrukking daar was in my dae
in Suid-Afrika nie. Dis simptomaties van 'n siek kultuur.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40098 is 'n antwoord op boodskap #40075] |
Sun, 11 March 2001 13:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
JOhan wrote:
> 'n Kultuur kan net siek wees as daar so baie van Gloudina se soort in
> is. Sy is al so lank uit Afrikaans se dampkring dat sy nie eers meer
> die idiome erken nie. Pilletjies pla haar, want sy neem hulle tien
> teen een vir die senuwees..
O, nou het ons 'n manlike alter ego. ( En vir 'n mens wathalfsewe in die
oggend al op die nuusgroep sit en vir ander
beskuldig dat hulle heelwaarskynlik pilletjies drink, lyk dit
vir my jy is 'n goeie kandidaat daarvoor, ou kêrel. ) Terloops,
kan enigiemand vir my vertel watter soort pilletjies mens
"vir jou senuwees" drink?
Gloudina
> ..
>
|
|
|
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40099 is 'n antwoord op boodskap #40075] |
Sun, 11 March 2001 13:59   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
JOhan wrote:
> Soos jy sien hou sy nie van vroulikhede nie
Om "seblief" te gebruik, is nie om 'n vroulikheidte gebruik nie. Die gebruiker
van "seblief" sê vir
die wêreld "dink jy nie ek is oulik nie?" Dit wys
duidelik die onsekerheid van daardie persoon
oor sy eie persoonlikheid. Dit wys ook dat die
persoon gatkruip. Dit stel daardie persoon in 'n
ondergeskikte posisie met die persoon waarmee
hy praat. Dit is een van die tekens in die ou SA
van die ondergeskikte posisie waarin vrouens
hulself geplaas het met betrekking tot die ou wit
omies. Ek vind dit 'n smerige woord, veral as
dit deur vroumense gebruik word. As 'n man
dit teenoor my gebruik, sal ek effens anders
daaroor voel. Want dan sit hy homself bewus
in 'n nederige posisie teenoor my vrouwees,
en dit kan nogal eroties wees.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Anoniem - was Re: êrens hier... [boodskap #40735 is 'n antwoord op boodskap #40732] |
Sun, 01 April 2001 16:19  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al die brokkies maak sin... Klink my die Bouwer kan tog 'n
Afrikaanssprekende gewees het - jammer van die kinders, nê?
"JOhan" skryf in boodskap news:3ac6bbd0.692763075@news.mninter.net...
> Sat, 31 Mar 2001 07:23:14 +0200:: "Jonas"
> skrywe:
>
>> Wie is Izak? Al hierdie brokkies help om 'n beter begrip van hierdie
>> verwarde/versteurde vrou bymekaar te kry. Aan die eenkant 'n mens (?) wat
>> fanaties is oor tik- en spelfoute in Afrikaans - maar, aan die ander kant
>> verag sy Afrikaners so veel dat sy haar kinders in Engelse skole geplaas
>> het. Gesplete persoonlikhede het persoonlikhede - hierdie ene het 'n groter
>> probleempie...
>
> Sy het al vertel dat Izak Bouwer uit die OosKaap kom - toe trou sy met
> die arme siel. Nou swat hy maar Japanees om van haar te kan
> ontsnap...
|
|
|