| Re: lonely in cape town? [boodskap #39991] |
Do., 08 Maart 2001 03:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vader ons kind!!! Wanneer gaan jy leer om nie jou telefoonnommer op so 'n
oop forum bekend te maak nie?
Jy soek vir moeilikheid en jy gaan dit kry.
Annette
stellaroza wrote in message ...
> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
> 082 739 2236.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: lonely in cape town? [boodskap #40003 is 'n antwoord op boodskap #39996] |
Do., 08 Maart 2001 11:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy skryf in Engels - so ek neem aan sy lees net Argus of Cape Times.
Daarom het ek in Afrikaans geantwoord - het my plig gedoen om haar te
waarsku.
Sy kon gratis in Cape Talk geadverteer het;)))
Annette
lous wrote in message ...
> Moenie worrie nie Anette sy weet - kan seker nie 'n advertensie in die
> Burger bekostig nie.
>
> Annette wrote:
>> Vader ons kind!!! Wanneer gaan jy leer om nie jou telefoonnommer op so 'n
>> oop forum bekend te maak nie?
>> Jy soek vir moeilikheid en jy gaan dit kry.
>> Annette
>> stellaroza wrote in message ...
>>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
>>> 082 739 2236.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
> --
> http://lous.zzn.com/
>
> X-No-Archive: yes
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: lonely in cape town? [boodskap #40090 is 'n antwoord op boodskap #40089] |
So., 11 Maart 2001 04:05  |
Darth Mel
Boodskappe: 12 Geregistreer: Februarie 2001
|
Junior Lid |
|
|
why don't you do it poppie... since you're so lusssssss????
or are you a scared timid little girlie girl???
i thought you rock chicks were so goddamn tough....?
--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763
"poppie" skryf in boodskap news:98eift$6c9$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Hoekom bel jy nie die nommer en vertel vir ons wie geantwoord het
> nie Antowan? n Bietjie intrige en misterie kan nogal interessant wees.
> Wie sal die nommer antwoord? Behoort dit aan n prossie, of aan
> iemand anders. Toe bel en vertel.
>
> Pop wat lus is vir sports.
>
>
> Anoth wrote in message
> news:98ecmm$s9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het enige iemand al daaraan gedink dat dit een of ander hond is wat 'n
>> onskuldige meisie moeilikheid gee deur haar nommer hier te plaas?
>>
>> Ek sal probeer reel dat die boodskap van USENET verwyder word.
>>
>> Tot later
>> Antowan
>>
>> stellaroza wrote in message
>> news:3aa6afed.0@news1.mweb.co.za...
>>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me
> on
>>> 082 739 2236.
|
|
|
|