| Hallo almal [boodskap #40061] |
Vr., 09 Maart 2001 23:36  |
Spectrolab[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Februarie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Sit hier by die werk en wonder hoeveel van julle wat
nou daar oor die see bly, luister na Radio Sonder
Grense oor die internet. Sommige van julle sal dalk
nie weet van die stasie nie, dit is die ou Afrikaanse
stasie. Soek hom gerus op, julle kan selfs deel neem
aan die nagtelike gesels program.
Danie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
My mind not only wanders; sometimes it leaves completely.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|