Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN
Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN [boodskap #39949] |
Tue, 06 March 2001 14:04 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Uit Vergelegen van D.J. Opperman.
Simon van der Stel is aan die woord:
Ek kan nie doen wat julle net verlang,
want as Goewerneur moet ek ook die belange
van almal: swart en bruin en wit, vertolk.
Ons word in hierdie land nog almal één groot volk
uit baie volke saam, en neem van iedereen die beste.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:56 UTC 2025
|