Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die lekker skinder plek vir afrikaaners
|
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39597 is 'n antwoord op boodskap #39593] |
Fri, 23 February 2001 12:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hugo botha wrote:
> www.springbok.moonfruit.com
>
> Hugo Botha
Wel, as jy nou "Afrikaners" begin reg spelen die moonfruit uit jou titel
haal, sal ek dit
oorweeg. Miskien, Hugo, met die mooi
Afrikaanse naam Botha, kan jy dit oorweeg
om ook "skinderplek" as een woord te
spel. Of is jy ook 'n hanskakie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39610 is 'n antwoord op boodskap #39593] |
Fri, 23 February 2001 20:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hugo botha wrote:
> Kyk hier my vriend.
>
> Ek is afrikaans maar die laaste drie jaar bly en in London en my afrikaanse
> spelling is no so bo baas nie
Nouja, vriend Hugo, ek is in Kanada al vir 33 jaar(en eenkeer voor die tyd vir
twee jaar.) vir 'n totaal
van 35 jaar. Ek sê nie my Afrikaans is perfek nie,
maar ek probeer om dit in stand te hou. Lees maar
gereeld Afrikaans op die Net, en dink voor jy skryf.
Afrikaners van die diaspora het net soveel verantwoor-
delikheid vir die instandhouding van Afrikaans as die
mense binne Suid-Afrika.
Tant Hessie van die Derde Boere-oorlog se
Taalkomitee.
|
|
|
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39613 is 'n antwoord op boodskap #39593] |
Fri, 23 February 2001 20:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> Hugo moet nou nie vir jou steur aan mense wat 30 jaar agter die tyd
> is met wat met ons taal gebeur nie.
So, ou Tobie, het hulle in deesdae se moderne Afrikaans"Afrikaners" as
"Afrikaaners" begin spel? Ek vra in die
geval om verskoning dat ek so agter die tyd is. Maar ek
dink jy moet ook vir Beeld en Die Burger en Litnet en
die snare gaan vertel dat hulle net so agter die tyd is.
Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39745 is 'n antwoord op boodskap #39593] |
Wed, 28 February 2001 12:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Toe ek die opskrif lees het ek gewonder hoe blomme of beeste kan skinder op
> die internet;)))
Wel, die beeste word nog somtyds as "Afrikaanderbeeste" aangedui,
maar noem mens die blomme nie maar sommer doodgewoon
"Afrikaners" nie? Afrikaners is mos die Engelse "marigolds," né?
Ander lekker oorspronklike Afrikaanse naam vir 'n blom is
"Jakop-regop" vir zinnias.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die lekker skinder plek vir afrikaaners [boodskap #39815 is 'n antwoord op boodskap #39808] |
Thu, 01 March 2001 17:05  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is darem 'n ou breinselletjie wat floutjies haar werk doen in hierdie
hitte:)))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
>
> uh uh, jy't nie 'n spelfout gemaak toe jy geeis het dat Afrikaans reg
> gespel word nie
>
> DD
>
>> Dankie - dit was te moeilik om ys te spel in hierdie hitte;)))
>> Annette
>
>>>> Dus eis ek om te dink hoe daar in " Afrikaans" geskinder gaan word.
>>>> Annette
>>
>
>>> Oops... ek ys ook daaroor Annette
>
>>> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:29:08 UTC 2025
|