Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wanneer 'n held sterf...
Wanneer 'n held sterf... [boodskap #39673] |
Mon, 26 February 2001 10:17  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos iemand eendag iewers gese het: niemand kom lewendig uit hierdie lewe
nie. Maar wanneer 'n held soos Sir Donald Bradman (the Don) sterf, selfs op
die ouderdom van 92, is almal steeds geskok en half ongelowig. Australie
treur vandag, en eer die Beste Krieketspeler (hoewel Sir Don self dit sou
betwis) van sy tyd, met 'n kolfgemiddelde van 99.94. Sir Don self sou
sekerlik nie al die publisiteit verwelkom het nie - een van die nederigste
en intens-private burgers van die land.
Rus in vrede, Sir Don
|
|
|
|
Re: Wanneer 'n held sterf... [boodskap #39709 is 'n antwoord op boodskap #39697] |
Tue, 27 February 2001 12:21  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:f4bl9toookosjvft2mrmp9qesltdagnaj9@4ax.com...
Iemand het eendag iewers die stelling gemaak:
Bly liewers stil en laat mense dink jy is 'n dwaas, eerder as om jou mond
oop te maak en die vermoede te bevestig.
Nou ja, na aanleiding van party plasings hier, lyk dit my toe daar is genoeg
dwase hier...
> Hoekom hoor ons so min van jou Bobby?
> Skryf vriend... al is dit net om Gloudina
> te irriteer!
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:26:43 UTC 2025
|