Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liewe Verse
Liewe Verse [boodskap #39501] |
Wed, 21 February 2001 04:37  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ma en Pa sit op die stoep,
Pa ................
Wie weet al die lyne ?
Hmmm ?
Dingus.
|
|
|
|
|
|
Re: Liewe Verse [boodskap #39548 is 'n antwoord op boodskap #39509] |
Thu, 22 February 2001 08:20  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HA, HA, HA!!!!
..'dis lekker ouens..
Ek hou van Skunk se antwoord, maar almal
se verse is pragtig.
Dankie,
Dingus.
Skunk skryf in boodskap news:970a7j$pep$1@azure.nl.gxn.net...
> ...Ouma sê: Eet 'n peer
> Oupa sê: Dan poep ek weer
>
> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
> 9705qi$1kvs$1@news.adamastor.ac.za...
>> Soiets soos:
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My maag is seer!"
>>
>> of
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde roep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My broek het geskeur!"
>>
>> Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
>>
>> OF
>>
>> Oupa en Ouma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "Ama gluglug"
>> Ouma vra: "Waarheen?"
>> Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
>> Thys oppie Bos
>> nielle" wrote in message
>> news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>>>
>>>> Ma en Pa sit op die stoep,
>>>
>>> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:30:51 UTC 2025
|