Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boesak
Boesak [boodskap #39503] |
Wo., 21 Februarie 2001 05:54 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit is vir my wonderlik om te sien hoe die huidige regering sy "Seuns"
behandel. As die seuns in die moeilikheid is (voor hulle tronk toe gaan) dan
wil almal saam hulle gesien word. As hulle dan in die tronk is en droog maak
draai die regering en almal hulle rug op die geliefde seun.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:47:55 UTC 2025
|