Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knoopspinnekop bereik 100 skakels
Knoopspinnekop bereik 100 skakels [boodskap #39296] Vr, 16 Februarie 2001 13:50
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Loer gerus na http://www.oocities.org/knoopspin/, die Knoopspinnekop
werftoekennings vir literêre werwe. Oukei oukei, dis nie werklik 'n
"toekenning" nie, dis meer 'n skakellys, maar ek het tot dusver baie meer
respons gekry as met enige ander skakellys. Gedigte, stories, grappies,
verhale, spreuke, oordenkings, sleng, en dies meer... alles in Afrikaans en
alles onder een dak. Sjoe, daar is darem maar min literatuur in Afrikaans
op die web, hoor!
Vorige onderwerp: Re: Tussen die duiwel en die diep blou see...
Volgende onderwerp: Re: Only 782 ?? There must be more .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:31:52 MGT 2024