Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: http://fight.at/afrikaans/
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38279] Sa, 13 Januarie 2001 11:36 na volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 12 Jan 2001 19:06:12 -0500, Danielle wrote:

> On Sat, 13 Jan 2001 00:58:14 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>> gesit .........
>
> Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die vuilgat ou
> tobie was.

Danielle, Tobie en sy vriende klink soos die tipe mense wat Sondae ewe
vroom in hulle swart pakke as ouderlinge in die kerkbanke gaan sit, en
voorgee dat hulle mense met integriteit is. Patetiese mensies
eintlik. Moenie jou aan sy tipes steur nie. Verwaand, dom,
skeinheilig, met absoluut geen respek vir andere nie. En nou wonder
ons hoekom jy wou he dat ons op hierdie nuusgroep moet kom kuier? Nee
dankie! Ek het genoeg gesien.
Tot later my vriend.

Klippies
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38285 is 'n antwoord op boodskap #38279] Sa, 13 Januarie 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
gee whizz, julle kan aan andere doen en sê wat julle wil en
dan moet almal maar lag, maar sodra daar met julle ge-grap
word dan is julle op julle agterpote ....
hoe oud is julle nou eintlik, seker nie meer as 25 jaar nie,
sal sê julle val so in elaine se ouderdoms groep

pornografie is nou nie my forté nie, jy is die skewe een,
iets van transversiet of so iets, dis wat jy gesê het,
daardie foto is van za.humor af, meer as 'n jaar gelede al,
wat die common aan betref, dink ek jy is nog nat agter die
ore en kan nie 'n grap vat nie, meskien as jy die redakteur
mooi vra om jou 'foto' te verwyder doen hy dit ....
heheheheh

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Danielle wrote in message ...

:Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die vuilgat ou
:tobie was. Hene.....ek wonder net op watter van die vele porn sites
:wat hy daagliks besoek, het hy nou juis daai foto uitgekrap?
:SIES...Ek GRIIIIILLLLLLLLLL my siek vir common mense soos jy tobie!!!!
:
:Sweet Danielle
:
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38286 is 'n antwoord op boodskap #38279] Sa, 13 Januarie 2001 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Path:
nnrp01.ops.uunet.co.za!nnrp01.ops.uunet.co.za!iafrica.com!ne
ws.mikom.csir.co.za!hammer.uoregon.edu!logbridge.uoregon.edu
!news.maxwell.syr.edu!newsfeed.novia.net.MISMATCH!novia!sequ
encer.newscene.com!not-for-mail
From: Klipspringer
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Klipspringer wrote in message ...
:>
:>Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die vuilgat ou
:>tobie was:Danielle,
Tobie en sy vriende klink soos die tipe mense wat Sondae ewe

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
wie is my vriende, laat ons hoor
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:vroom in hulle swart pakke as ouderlinge in die kerkbanke gaan sit, en
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
waar val die ou boediste tog nou weer uit
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:voorgee dat hulle mense met integriteit is.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
INTEGRITEIT aaaaaaaaaaahhhh, ja ou halfnaatjie se alterogo,
so jy het terug gekom
na die ng. toe, ek het dan gedink jy het verdwyn ......
heheheh
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Patetiese mensies
:eintlik. Moenie jou aan sy tipes steur nie. Verwaand, dom,
:skeinheilig, met absoluut geen respek vir andere nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
wat het ek gesê wat disrerespek was teenoor Danie (elle)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
En nou wonder
:ons hoekom jy wou he dat ons op hierdie nuusgroep moet kom kuier? Nee
:dankie! Ek het genoeg gesien.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
good riddence and fair thee well
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
pasop vir die boer se roer, ons hou van klipspringer biltong
heheheheh
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:Tot later my vriend.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
(vriend of vriendin hy of sy)

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:
:Klippies
:
:
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38287 is 'n antwoord op boodskap #38279] Sa, 13 Januarie 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ahhhh Billyboy, i am called The Trawler, i trawl for trolls
....... did i catch you as well ? :-)

I just love Usenet
--

Bill Pruet wrote in message ...
---------------snip----------------
:What a pity. Jy het 'n baie lelik streek in jou Tobie.
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38290 is 'n antwoord op boodskap #38279] Sa, 13 Januarie 2001 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
URSUS  is tans af-lyn  URSUS
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
well jy kan maar jou gat aflag, meskien kan jy doen met
minder gat. Jy ken my nie, maar die klipspringer moet vir
hom/haarself antwoord en vir my sê wie my vriende is, hy/sy
is seker mans/vrou genoeg om dit te doen, bosveldboer, nee
wat, as ek so na sy gesprek luister, klink hy nog eintlik of
hy/sy nog aan die bokooi moes drink, nee wat ou Dani, die
jongelinge van vandag is maar eintlik slap, geen meer
'truegrit' in hulle nie, dis hoekom hulle almal oorsee
hardloop. Het nie meer die BoereBloed in hulle nie, die
bloed van Retief, Pretorius, Jopie Fourie, ag, te veel name
om te noem.

Ja 'k as dit nie vir Usenet was nie
.............................

Hou jy van my nuwe 'signature'?
|
|
V
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Danielle wrote in message ...
:On Sat, 13 Jan 2001 22:24:14 +0200, "Tobie" wrote:
:
:>wie is my vriende, laat ons hoor
:
:Glo nie jy het enige nie. :-)
:
:>pasop vir die boer se roer, ons hou van klipspringer biltong
:>heheheheh
:
:RODVELMGA!! Tobie, as jy maar net weet. Klippies sal eerder biltong
:van JOU maak, want...um...hoe kan ek dit nou stel sonder om te veel te
:se....dis 'n bosveldboer met wie jy daar gesels jong!
:
:Ja, Usenet is definitief 'n lekker plek, of hoe het jy dit nou weer
:gestel?
:
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38291 is 'n antwoord op boodskap #38286] Sa, 13 Januarie 2001 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 13 Jan 2001 22:24:14 +0200, "Tobie" wrote:

Leer om te kwoteer jou ou vuilgat werfsbobbejaan!
Voetsek nou, okay?

Kyk watse gemors vang jy hier onder aan.
Niemand kan enigsins sin uitmaak van jou dom manier van dinge doen
nie. Ek pos maar hier bolangs sodat *jy* kan verstaan.

> Path:
> nnrp01.ops.uunet.co.za!nnrp01.ops.uunet.co.za!iafrica.com!ne
> ws.mikom.csir.co.za!hammer.uoregon.edu!logbridge.uoregon.edu
> !news.maxwell.syr.edu!newsfeed.novia.net.MISMATCH!novia!sequ
> encer.newscene.com!not-for-mail
> From: Klipspringer
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
>
>
>
>
>
> Klipspringer wrote in message ...
> :>
> :>Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die
> vuilgat ou
> :>tobie was:Danielle,
> Tobie en sy vriende klink soos die tipe mense wat Sondae ewe
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> wie is my vriende, laat ons hoor
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> :vroom in hulle swart pakke as ouderlinge in die kerkbanke
> gaan sit, en
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> waar val die ou boediste tog nou weer uit
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> :voorgee dat hulle mense met integriteit is.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> INTEGRITEIT aaaaaaaaaaahhhh, ja ou halfnaatjie se alterogo,
> so jy het terug gekom
> na die ng. toe, ek het dan gedink jy het verdwyn ......
> heheheh
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Patetiese mensies
> :eintlik. Moenie jou aan sy tipes steur nie. Verwaand,
> dom,
> :skeinheilig, met absoluut geen respek vir andere nie.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> wat het ek gesê wat disrerespek was teenoor Danie (elle)
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> En nou wonder
> :ons hoekom jy wou he dat ons op hierdie nuusgroep moet kom
> kuier? Nee
> :dankie! Ek het genoeg gesien.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> good riddence and fair thee well
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> pasop vir die boer se roer, ons hou van klipspringer biltong
> heheheheh
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> :Tot later my vriend.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> (vriend of vriendin hy of sy)
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> :
> :Klippies
> :
> :
>
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38293 is 'n antwoord op boodskap #38285] Sa, 13 Januarie 2001 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 13 Jan 2001 22:08:06 +0200, "Tobie" wrote:

> gee whizz, julle kan aan andere doen en sê wat julle wil en

Nie as ons met werfsbobbejane moet meng nie.

> dan moet almal maar lag, maar sodra daar met julle ge-grap
> word dan is julle op julle agterpote ....

Wie is "julle" ou Ursus?

> hoe oud is julle nou eintlik, seker nie meer as 25 jaar nie,
> sal sê julle val so in elaine se ouderdoms groep

Ek is 65, en jy ou gorilla?

> pornografie is nou nie my forté nie, jy is die skewe een,

Ja, dit is. Mens kan dit sommer so in jou vieslike ou bakkies sien!

> iets van transversiet of so iets, dis wat jy gesê het,

Wys net hoe dom jy is. Danielle het met jou gespeel jou dom gorilla.
Al ooit van Rocky Horror Picture Show gehoor?
Jy weet mos - jou skoonsuster is mos Engels, nie waar nie? O ja, sy
het weer terug gehol Kaapstad toe as ek reg onthou? Waar is sy nou?
Terug in Engeland? Jy kan seker nie so lekker engels praat nie,
anders was jy al lankal landuit jou ou verraaier!
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38296 is 'n antwoord op boodskap #38293] So, 14 Januarie 2001 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kan sien jy is 65 jy antwoord my postings aan dani, err,
altzheimer????
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Klipspringer wrote in message ...
:On Sat, 13 Jan 2001 22:08:06 +0200, "Tobie" wrote:
:
:>gee whizz, julle kan aan andere doen en sê wat julle wil en
:
:Nie as ons met werfsbobbejane moet meng nie.
:
:>dan moet almal maar lag, maar sodra daar met julle ge-grap
:>word dan is julle op julle agterpote ....
:
:Wie is "julle" ou Ursus?
:
:>hoe oud is julle nou eintlik, seker nie meer as 25 jaar nie,
:>sal sê julle val so in elaine se ouderdoms groep
:
:Ek is 65, en jy ou gorilla?
:
:>pornografie is nou nie my forté nie, jy is die skewe een,
:
:Ja, dit is. Mens kan dit sommer so in jou vieslike ou bakkies sien!
:
:>iets van transversiet of so iets, dis wat jy gesê het,
:
:Wys net hoe dom jy is. Danielle het met jou gespeel jou dom gorilla.
:Al ooit van Rocky Horror Picture Show gehoor?
:Jy weet mos - jou skoonsuster is mos Engels, nie waar nie? O ja, sy
:het weer terug gehol Kaapstad toe as ek reg onthou? Waar is sy nou?
:Terug in Engeland? Jy kan seker nie so lekker engels praat nie,
:anders was jy al lankal landuit jou ou verraaier!
:
:
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #38311 is 'n antwoord op boodskap #38296] So, 14 Januarie 2001 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 14 Jan 2001 14:39:34 +0200, "Tobie" wrote:

> kan sien jy is 65 jy antwoord my postings aan dani, err,
> altzheimer????

Jy is nie nou op IRC nie ou werfsbobbejaan.
Weet jy wat beteken die term "publieke forum"?
Weet jy hoe 'n nuusgroep verskil van elektroniese pos?
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #39289 is 'n antwoord op boodskap #38279] Vr, 16 Februarie 2001 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie:

wonner wat van http://fight.at/afrikaans/ geword het
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
404: file not found
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Leuce:

Wat was die doel-URL gewees?
Re: http://fight.at/afrikaans/ [boodskap #39378 is 'n antwoord op boodskap #39289] So, 18 Februarie 2001 07:01 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
daar word bietjie met die tong in die kies gespot met die posters
op die ng
groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Voetleuce wrote in message ...
:Tobie:
:
:wonner wat van http://fight.at/afrikaans/ geword het
:~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:404: file not found
:~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:
:Leuce:
:
:Wat was die doel-URL gewees?
:
:
Vorige onderwerp: antie gloudiena se vrae
Volgende onderwerp: 250 Persone Benodig om gewig te verloor!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:22:08 MGT 2024