Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy?
'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39101] |
Sat, 10 February 2001 19:34  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Nederlandse NG waar ek lank saam gesels het en nou n�
'n paar maande weer terug gekeer het. Daar is baie nuwelinge nou.
Ek het na 'n program gesoek wat ek onlangs (toe ek geformateer het)
verloor het.
Ek het fantastiese vriendelike diens van hulle ontvang.
Epos hier na my huis met werklik al die antwoorde wat ek gesoek het.
Hulle het gesorg dat ek die program (Thumbs Plus 4.1) weer kry.
Die mense is vreeslik vriendelik en daar is 'n paar briewe
Wat ek graag met julle wil deel. Onthou, dit is die antwoorde
op Afrikaanse pos van my af.
DD
>
>
>
leer nederlands
Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
*********************************
>
Kopieer op tijd..... dan ben je niks kwijt>
*******************************
Dat is wat je noemt een behulpzaam antwoord
Typisch voor mensen die nooit hulp nodig hebben.
Als iedereen zo deed moest deze nieuwsgroep niet bestaan:
Kopieer op tijd
Zoek maar
Je krijgt het niet
enz....
Er zijn leuke mensen op de wereld....
Spijtig dat ik het antwoord niet weet Dave, anders was ik wel bereidt jou te
helpen.
Ook Zuid-Afrikanezijn welkom op deze nieuwsgroep.
Trek je niks aan van spotters die nooit iets nodig hebben maar toch komen
kijken hier.
Groetjes,
Benny.
**************************
> leer nederlands
> Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
>
Wat zijn we weer vriendelijk.................
**************************
>
>
>> leer nederlands
>> Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
> Wat zijn we weer vriendelijk.................
>
Ik ben ook vriendelijk.
hoor je mij schelden ofzo???
Ik dacht eerst dat hij een spraakgebrek had.
*********************************
(Spraakgebrek? Met sê lieflike taal?! Ben je bedonnerd?)
(Het ek dit reg gesê in Nederlands?)
****************************
DD
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39105 is 'n antwoord op boodskap #39101] |
Sat, 10 February 2001 21:17   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hai Davie,
Sorry hoor, niet alle Nederlanders zijn zo!!!
Maar jij zult wel moeten weten, dat ook op hierdie nuusgroep veel vreemde
mensen zitten te schreeuwen en onzin uitkramen. Dat soort mensen, wat alleen
op onrust stoken uit is, leven zich uit op de NG's.
Ennu nog ff dit, het Afrikaans is een prachtige taal, waar ik verliefd op
ben en dankzij Napster kan ik het nu horen en ik ga snel mijn tweede
Afrikaanse boek lezen en hoop dan ooit eens in Afrikaans te kunnen
antwoorden.
Maar jy moenie teveel van my verwag nie :-))
Groet Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:964549$mqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> 'n Nederlandse NG waar ek lank saam gesels het en nou n�
> 'n paar maande weer terug gekeer het. Daar is baie nuwelinge nou.
> Ek het na 'n program gesoek wat ek onlangs (toe ek geformateer het)
> verloor het.
> Ek het fantastiese vriendelike diens van hulle ontvang.
> Epos hier na my huis met werklik al die antwoorde wat ek gesoek het.
> Hulle het gesorg dat ek die program (Thumbs Plus 4.1) weer kry.
>
> Die mense is vreeslik vriendelik en daar is 'n paar briewe
> Wat ek graag met julle wil deel. Onthou, dit is die antwoorde
> op Afrikaanse pos van my af.
>
> DD
>
>
>>
>>
>>
> leer nederlands
> Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
> *********************************
>>
> Kopieer op tijd..... dan ben je niks kwijt>
> *******************************
>
> Dat is wat je noemt een behulpzaam antwoord
> Typisch voor mensen die nooit hulp nodig hebben.
> Als iedereen zo deed moest deze nieuwsgroep niet bestaan:
> Kopieer op tijd
> Zoek maar
> Je krijgt het niet
> enz....
> Er zijn leuke mensen op de wereld....
> Spijtig dat ik het antwoord niet weet Dave, anders was ik wel bereidt jou te
> helpen.
> Ook Zuid-Afrikanezijn welkom op deze nieuwsgroep.
> Trek je niks aan van spotters die nooit iets nodig hebben maar toch komen
> kijken hier.
>
> Groetjes,
> Benny.
> **************************
>
>
>
>> leer nederlands
>> Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
>>
> Wat zijn we weer vriendelijk.................
> **************************
>
>>
>>
>>> leer nederlands
>>> Dit is een NL groep en geen zuidafrikaanse groep
>
>> Wat zijn we weer vriendelijk.................
>>
> Ik ben ook vriendelijk.
> hoor je mij schelden ofzo???
>
> Ik dacht eerst dat hij een spraakgebrek had.
> *********************************
>
> (Spraakgebrek? Met sê lieflike taal?! Ben je bedonnerd?)
> (Het ek dit reg gesê in Nederlands?)
> ****************************
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39127 is 'n antwoord op boodskap #39126] |
Sun, 11 February 2001 15:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Je achternaam zegt niets
> over jezelf. Hem veranderen omdat iemand anders met toevallig dezelfde
> achternaam bij veel mensen minder prettige gevoelens losmaakt(e) is dom.
Jy kan maklik praat, want jy het 'n mooi rustige en nie te uitsonderlike
van ( surname, achternaam). Ek neem aan "Hagen" kom van die woord
"haag" wat, dink ek, iets soos "heining" beteken? Ek het egter dwarsdeur
my lewe totdat ek getroud is, gesaal gegaan onder die nooiensvan
"Rykheer," en jy sal jou verbaas hoeveel opmerkings mense oor so 'n
van kan maak, al het dit tog eintlik baie min slegte konnotasies gehad.
Ek was verlig om daarvan ontslae te raak toe ek getroud is.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39132 is 'n antwoord op boodskap #39101] |
Sun, 11 February 2001 17:05   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Je achternaam zegt niets
>> over jezelf. Hem veranderen omdat iemand anders met toevallig dezelfde
>> achternaam bij veel mensen minder prettige gevoelens losmaakt(e) is dom.
>
> Jy kan maklik praat, want jy het 'n mooi rustige en nie te uitsonderlike
> van ( surname, achternaam). Ek neem aan "Hagen" kom van die woord
> "haag" wat, dink ek, iets soos "heining" beteken? Ek het egter dwarsdeur
> my lewe totdat ek getroud is, gesaal gegaan onder die nooiensvan
> "Rykheer," en jy sal jou verbaas hoeveel opmerkings mense oor so 'n
> van kan maak, al het dit tog eintlik baie min slegte konnotasies gehad.
> Ek was verlig om daarvan ontslae te raak toe ek getroud is.
Die opmerkings sê baie oor die domheid van die mense, nie oor jou of jou van
nie! Dieselfde mense maak opmerkings oor die kleur van jou haar, oor jou oë,
jou neus of jou ore as hulle geen opmerkings kan bedink oor jou van nie.
Miskien moet jy maar net dink dat daar kenlik so min op jou aan te merk was
dat slegs die geleentheid om opmerkings te maak oor jou van oorgeblyf het ;)
Oor my eie van, die is inderdaad taamlik "gewoontjies". Hierdie "gebrek"
kompenseer ek door te soek na voorsate met 'n interessante van :)
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39150 is 'n antwoord op boodskap #39101] |
Sun, 11 February 2001 19:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Ek het Gloudina by verskillende geleenthede beloof om
> af en toe 'n klein bietjie in Afrikaans te skryf ... vandaar.
>
Arthur, jou Afrikaans is nou so goed dat jy enigiemand
kan laat dink dat jy in Afrikaans skryf. Ek hoop egter dat
jy somtyds ook nog in Nederlands sal skryf, want op dié
manier hou ek kontak met die Nederlandse manier van
dinge sê.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39161 is 'n antwoord op boodskap #39159] |
Sun, 11 February 2001 22:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> 'n Boezem is oorigens nie alleen dat wat jy dink nie! Die boezem is ook die
> stelsel van kanale waarna polders hul water pompe en van waar die water na
> see of na die riviere gepomp word. As die boezem hier baie hoog is, kry ek
> natte voete ..... ;)
>
Baie oulik, Arthur. Ek dink ek het al vantevore hierdie
vraag gevra, maar wat is 'n "griend."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n paar briewe om oor te glimlag - Waar's jy Emmy? [boodskap #39241 is 'n antwoord op boodskap #39101] |
Wed, 14 February 2001 01:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> 3. Het jy nie gesien nie hoe laat ek my plasing geplaas het? 7:24u. Jy kan
> seker verstaan waarom ek nie Afrikaans geskryf het nie as jy weet ek gaan
> 7:30u my werk toe. Om Afrikaans te skryf kos baie meer tyd as om Nederlands
> te skryf. Hmm, nou sien jy ook hoe ernstig my webverslawing is :)
>
Moet ons dus aanneem dat jy die Afrikaanse nuusgroep lees
voordat jy in die oggend die huis verlaat om werk toe te gaan?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n nasionalistiese party wat na sy eie wil omsien [boodskap #39281 is 'n antwoord op boodskap #39253] |
Thu, 15 February 2001 19:13   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" schreef...
> Die Flaamse Blok praat Flaams !
> Gaan besoek hulle en lees waarvoor hulle staan voordat jy glo wat
> andere jou vertel DD
Als het al geen Nederlands is wat ze spreken, dan toch zeker geen
"Flaams"....
Ik quote van hun eigen site (er vanuit gaande dat ze zelf het best weten
welke taal ze spreken):
"De Vlaamse Beweging is alvast van oordeel dat de tijd van eentalige
ministers, staatssecretarissen en topambtenaren die geen woord Nederlands
praten, definitief voorbij is. In het kader van de bestuurlijke
vernieuwing --hét cement van de nieuwe regering-- moeten alle burgers
serieus genomen worden. Dus ook de Vlamingen die meer dan 60% van de
Belgische bevolking uitmaken. Krijgen zij nu tweetalige politici?
Maar wat denkt de Vlaming hiervan? Wil hij ook tweetalige ministers, die hem
in het Nederlands te woord kunnen staan, of hoeft het voor hem niet? U kunt
alvast in ons praatcafé uw mening hierover kwijt."
Leuk overigens dat ze een Vlaamse pers sectie hebben in het Nederlands (niet
"Flaams"), Frans, Duits, Engels en Esperanto! Dat laatste zie je niet vaak.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:30:52 UTC 2025
|