Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek...
Ek soek... [boodskap #39112] So, 11 Februarie 2001 07:49 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi Julle ouens.

Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'

Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?

.... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
miskien 'on-line' Boere Musiek kry.

Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.

En die musiek - musiek soos die wat gespeel
was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
en soo aan.

Lekker bly,

Dingus.
Re: Ek soek... [boodskap #39116 is 'n antwoord op boodskap #39112] So, 11 Februarie 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
In Amsterdam is er een Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging daar kan je
vragen
en je kan ook hun webpage bezoeken en zelfs voor weinig geld lid worden.
Op hun webpage kan je drie talen intoetsen Engels Zuid-Afrikaans en
Nederlands

nz...@wxs.nl
http://home.planet.nl/~nzav/home.htm

Succes !!!

Grt Emmy
**********************************8888888888
"Dingus" skryf in boodskap news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...
> Hi Julle ouens.
>
> Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
>
> Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
>
> .... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
> miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
>
> Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
> begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
>
> En die musiek - musiek soos die wat gespeel
> was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
> en soo aan.
>
> Lekker bly,
>
> Dingus.
>
Re: Ek soek... [boodskap #39117 is 'n antwoord op boodskap #39112] So, 11 Februarie 2001 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van aanlyn boeremusiek nie - maar, ek kan vir jou sê dat die
grootste bron van boeremusiek op Napster is "HSinMontreal" - probeer gerus,
daar is hordes...

"Dingus" skryf in boodskap news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...
> Hi Julle ouens.
>
> Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
>
> Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
>
> .... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
> miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
>
> Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
> begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
>
> En die musiek - musiek soos die wat gespeel
> was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
> en soo aan.
>
> Lekker bly,
>
> Dingus.
>
Re: Ek soek... [boodskap #39121 is 'n antwoord op boodskap #39112] So, 11 Februarie 2001 13:50 Na vorige boodskap
Juergen Metzger  is tans af-lyn  Juergen Metzger
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Vir engels-afrikaanse woordeboek probeer hierdie link:
http://www.yourdictionary.com/languages/germanic.html

boeremusiek weet ek nie seker nie.
Miskien Radio Hoogland, Bloemfontein,
verkrygbaar deur Real-Player.

groete
Juergen

"Dingus" schrieb im Newsbeitrag
news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...
> Hi Julle ouens.
>
> Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
>
> Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
>
> .... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
> miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
>
> Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
> begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
>
> En die musiek - musiek soos die wat gespeel
> was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
> en soo aan.
>
> Lekker bly,
>
> Dingus.
>
Vorige onderwerp: "vir ma" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Volgende onderwerp: Hoe is het in Zuid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:41:59 MGT 2024