Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » [soos flentertjies papier]
- [soos flentertjies papier] [boodskap #39107] Sat, 10 February 2001 21:22
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: August 2000
Karma: 0
Junior Lid
soos flentertjies papier
wat fladder in die wind
'n swerm voëltjies wat skrik
stukkies gevoel
en soms kan jy hulle hoor
en soms voel
Vorige onderwerp: ek is lief vir Gloudina !
Volgende onderwerp: "vir ma" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:22 UTC 2025