Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » daar's maar Gloudinas in Amerika ook
daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39039] |
Thu, 08 February 2001 21:25  |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
en so daar is Eugenes ook...
Some noble viewpoints but what are your thoughts on those fucking video
games?
The Stud Boy wrote:
Ya know I find it quite amusing that ignorant people who start racially
damaging messages like this still get responses. Let's do everyone a favor
and don't reply to these people. It just feeds to their ignorance,
arrogance
and last but not least their hatred.
"garrett" wrote in message
news:3A773089.C2160B03@qwest.net...
try alt.nativeamericans, alt.bia, or
alt.it.happened.before.we.were.born.and.is.irrelevant.to.yoy u.and.i
Redman wrote:
I am so tired of this "White man enslaved me" crap. If any people had
a reason to bitch (which we do not) it would be us, the REAL Native
Americans.. Native American Souix and Cherokee Indians that is. We
were not enslaved so much as murdered by the thousands. What Hitler
did to the Jews the good ole US of A did to us, for our lands we
existed on when the Europeans were still trying to figure out how to
make fire!
Kom Anti, jy wil mos nét die SA'ers cheap maak nè!
Dan verdedig jy nog die Khaki's ook wanneer Davie Davis hulle geskiedenis
ophaal. Snaaks, so snaaks dat jy, toe Davie die Suid Afrikaanse geskiedenis
noem, terug is by die die apartheids skinderstorie. (Onthou jy toe Davie
Davis eendag die Internasionale meedoening aan apartheid ((en hul leiding
daarin)) genoem het, het jy tjoepstil gebly? Jou uit die debat gehou? Of was
dit op 'n ander nuusgroep wat hy dit opgehaal het?
Bye Bye
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39042 is 'n antwoord op boodskap #39039] |
Fri, 09 February 2001 04:21   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Dave Du Plessis wrote:
> Onthou jy toe Davie
> Davis eendag die Internasionale meedoening aan apartheid ((en hul leiding
> daarin)) genoem het, het jy tjoepstil gebly? Jou uit die debat gehou? Of was
> dit op 'n ander nuusgroep wat hy dit opgehaal het?
>
>
Ou Dave, jy klink my maar bra deurmekaar. Waar kruip jynou weer uit.
En wie neem vir Davie Davis ernstig op. Hy is nie eens
dieselfde persoon van die een jaar na die ander nie.
Ek dink beide jy en Davie Davis (die oorspronklike
Davie Davis daar tussen die kalkoene) moet gewig
verloor. Die vet druk op julle breine.
Tant Hessie
|
|
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39071 is 'n antwoord op boodskap #39039] |
Sat, 10 February 2001 00:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Gloudina, dit wil somtyds lyk asof jy Johan Potgieter, die Minnesotan,
> persoonlik ken. Want jy weet dan tot hoe hy die badkamerskaal buig.
> Vraag twee - watter tipe browser gebruik jy (IE- Netscape - Opera - New
> Planet) ?
>
Nogiets wat jy wil weet?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39096 is 'n antwoord op boodskap #39039] |
Sat, 10 February 2001 17:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Jy klink soos daai ou (was dit Leendert?) wat eendag vir jou gesê het
> 'moenie moeite
> doen om my te antwoord nie want ek lees nie jou briewe nie' en nêêêt miskien
> het hy
> elke brief van jou gelees.
>
Nee, dit was nie Leendert nie. Dit was hanskakie Frikkie.
Frikkie wat gesê het hy sit my op sy kill file, maar ek let op
hy lees elke pos van my maar taamlik deeglik.
My verhouding met Frikkie is die volgende: ek het eenkeer
vertel hoe ek die nommer van 'n straattelefoon in Compiegne
in Frankryk gehad het wat ek elke week op 'n voorafgespreekte
tyd gelui het sodat my seun dit kon optel en ons kon gesels
(anders moes hy in 'n ellelange tou staan vir die publieke
telefone binne die koshuis.) Selfs op die tye wanneer my seun
nie die telefoon in die straat kon haal nie, het dit my groot
genot verskaf om 'n geraas daar in die strate van Compiegne
te veroorsaak. Selfs na hy terug in Kanada was, het ek die
geraas daar in Frankryk gemaak, sommer net vir die lekkerte.
Nou sien, Frikkie is soos daardie telefoon in Frankryk. Ek
weet hoe om sy klokkie te lui al sit ek ses-duisend myl van
hom af.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39102 is 'n antwoord op boodskap #39039] |
Sat, 10 February 2001 20:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Jy het die slag om 'n geraas te maak hier en nié nét Frikkie gryp na die
> telefoon om te antwoord nie.
> As hy nie heel voor in die ry is nie antwoord hy baie maklik nie eerste nie!
>
Ja, dit is ook weer waar, ou Davie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39133 is 'n antwoord op boodskap #39131] |
Sun, 11 February 2001 17:34   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, dit was nie Leendert nie. Dit was hanskakie Frikkie.
Frikkie wat gesê het hy sit my op sy kill file, maar ek let op
hy lees elke pos van my maar taamlik deeglik.
en nou...?
MMmmmmmmm...... as ek hieronner lekker lees wat Frikkie sê, dan dink ék tant
Hessie, dat Frikkie j�u telefoonnommer ook ken! Ek dog Gloudina, dat jy nie
ander se webblaaie lees nie!
Ek is op pad daarheen Frikkie, wil dit ook graag sien.
DD
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:966gci$6ul$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks dat jy destyds kommentaar gelewer het oor die webblad wat ek geplaas
> het oor die verskille tussen swart en wit.
> Darem nie lekker as `n ou die waarheid so lees en sien en daars niks wat jy
> daaraan kan doen nie ne.
>
> Hiers hy sommer weer vir die wat nie gesien het nie, en dit is maar net die
> begin.
> http://www.melvig.org/files/100/100facts.html
> Groete
> Frikkie
>
> M8, bly jy maar weg, want dit gaan maar net weer seer maak. haha
>
>
>
> skryf in boodskap news:3A855A93.B79035AC@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Tant Hessie, kom ek doen jou 'n deal.
>
> Jy mors jou tyd. Ek gaan na niemand se
> webblaaie nie, veral nie dié wat my uitnooi
> nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: daar's maar Gloudinas in Amerika ook [boodskap #39148 is 'n antwoord op boodskap #39039] |
Sun, 11 February 2001 19:04   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Gloudina, daar is 101 feite. Natuurlik het ek net vinnig daarna gekyk nou en
> beoog om later weer daarna te kyk maar bring jy dit hierheen en lewer
> kommentaar op al 101 feite. Groot Seblief Gloudinatjie!
>
Waarom my tyd verspil om na Frikkie se 101 feite te
gaan kyk. Kennende Frikkie se denkwyse, kan ek seker
die 101 " feite" self fabriseer.
Gloudina
|
|
|
|
Re: daar's maar twits in kanada ook [boodskap #39230 is 'n antwoord op boodskap #39094] |
Tue, 13 February 2001 11:48  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote in
-------knip----------
: Waar's jy Tobie? Kritiseer jy steeds 'n Chrysler sonder dat jy
ooit een
: besit het?
:
: DD
---------knip ongewensde leesstof uit--------------
HUH !!!!????
As jy wil hê ek moet jou antwoord op iets, moet asb. nie met
ongewensde literatuur die bandwydte mee bemors nie .......
ewenwel, geensins kritiseer ek die Chrystler nie, sy stertvere was
baie hoër en het baie meer chroom aan gehad. Die Buicks, was ok,
het nogal van die Glide ratkaste gehou. Hulle was "pushbutton"
beter as om 'n rathefboom te druk. Ek was eintlik 'n Chevrolet-man
gewees al die jare, die laaste een wat ek in gery het was die '57
Chev Belaire, boeta kon hy loop, die pad tussen Karoopoort,
Middelpos en Calvinia was 'n droom om te ry. Sinkplaat het hy
geensins gevoel nie, die wieg van die motor oor die hoogtes het
altyd so 'n ou se maag gekielie, man en dié voertuie was stofdig.
Het latere jare 'n Ford Galaxy gery, 5 liter monster, maar toe my
petrol per gallon en pakkie 20's Lucky Strike dieselfde prys word
(20c/gallon), toe het ek eers die 'made in Japan' karre begin ry.
Wat wou jy nou weer weet?
TDV
--
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:27:04 UTC 2025
|