Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Formule 1
Formule 1 [boodskap #39020] |
Thu, 08 February 2001 08:08  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
Kyalami.
Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
vir Kyalamie formule 1.
EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.
Krokkie
|
|
|
|
|
Re: Formule 1 [boodskap #39087 is 'n antwoord op boodskap #39020] |
Sat, 10 February 2001 12:55  |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Krokkie" skryf in boodskap news:3a8253f5$0$235@hades.is.co.za...
> Ek sit hier in my kantoor en kyk uit hoe hulle die formule 1 karre toets te
> Kyalami.
> Weet iemand dalk watter spanne hier is vir toetse en wat die baan rekord is
> vir Kyalamie formule 1.
> EK het netnou een se tyd geneem en was 1:28 per rondte.
>
Williams en BAR toets op die oomblik daar
Die resultate van dag 1 (8 Februarie) was
Bestuurder Span Tyd Rondtes voltooi
Schumacher R Williams 1'21"989 40
Montoya Williams 1'22"923 47
Panis BAR 1'23"928 33
Die resultate van Dag 2 (9 Februarie) was
Bestuurder Span Tyd Rondtes voltooi
Panis BAR 1'21"622 110
Schumacher R Williams 1'22"062 61
Montoya Williams 1'22"494 42
-Gideon-
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:27:11 UTC 2025
|