Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "opslaanhuis" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
"opslaanhuis" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX [boodskap #38750] Wo, 31 Januarie 2001 22:19 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

opslaanhuis
Christine Barkhuizen le Roux

die mure klink van hol karton
in doringdraad bly ons omhein
soggens is swartkoffie bruinbrood
smiddae aartappelsrysenvleis

vyfuur is pa se dagoudbaard
wat ingrif in my kinderwang

saans buig ons oor die tafeldoek
saam met die draadloosdominee
luister du plooys van soetmelksvlei
wat nou vergete wysies bly

kon ek dit nog eenkeer terugkry
die laaste maal
dit is verby
dit is verby
Re: "opslaanhuis" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX [boodskap #38955 is 'n antwoord op boodskap #38750] Ma, 05 Februarie 2001 15:09 Na vorige boodskap
PDS  is tans af-lyn  PDS
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
HUH ?????

en dit ?

skryf in boodskap news:3A788FD9.F2A5E4B4@home.com...
> opslaanhuis
> Christine Barkhuizen le Roux
>
> die mure klink van hol karton
> in doringdraad bly ons omhein
> soggens is swartkoffie bruinbrood
> smiddae aartappelsrysenvleis
>
> vyfuur is pa se dagoudbaard
> wat ingrif in my kinderwang
>
> saans buig ons oor die tafeldoek
> saam met die draadloosdominee
> luister du plooys van soetmelksvlei
> wat nou vergete wysies bly
>
> kon ek dit nog eenkeer terugkry
> die laaste maal
> dit is verby
> dit is verby
>
Vorige onderwerp: Gasteboeke
Volgende onderwerp: Weet julle dit ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 00:06:17 MGT 2024