Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gasteboeke
Gasteboeke [boodskap #38879] Sa, 03 Februarie 2001 19:55 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal,
Kan ek julle asseblief `n guns vra.
Indien julle op `n webblad, veral in Afrikaans afkom wat `n gasteboek het
waar `n mens die briefies kan lees wat geskryf word oor die blad ens, wees
asseblief so gaaf en e-pos vir my die blad se URL.

Ek werk so bietjie statestieke van `n heel ander aard uit.

Baie dankie
Frikkie
rsa...@intekom.co.za
Re: Gasteboeke [boodskap #38885 is 'n antwoord op boodskap #38879] Sa, 03 Februarie 2001 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
indien dit sal help, (weet natuurlik nie watter tipe statistiek jy mee
besig is nie) kan ek 'n 'guestbook' vir jou in HTML of JavaSCRIPT vorm
stuur.

DD

On Sat, 3 Feb 2001 21:55:29 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Hi almal,
> Kan ek julle asseblief `n guns vra.
> Indien julle op `n webblad, veral in Afrikaans afkom wat `n gasteboek het
> waar `n mens die briefies kan lees wat geskryf word oor die blad ens, wees
> asseblief so gaaf en e-pos vir my die blad se URL.
>
> Ek werk so bietjie statestieke van `n heel ander aard uit.
>
> Baie dankie
> Frikkie
> rsa...@intekom.co.za
>
Re: Gasteboeke [boodskap #38946 is 'n antwoord op boodskap #38885] Ma, 05 Februarie 2001 12:49 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Davie,
Baie dankie vir die hulp wat jy aanbied, maar ek is nie opsoek na `n
Gasteboek vir `n spesifieke blad nie indien jy dit so bedoel.

Wat ek doen is om na verskillende webbladsye te gaan in Afrikaans en dan som
ek die blad op met die inskrywings in daardie blad se gasteboek.

Sê Bv. Seperatiste gaan oor geloof, CNA oor Politiek en dan kyk ek na die
verkillende opmarkings in die Gasteboek. Dit is maar eintlik `n persoonlike
navorsing wat ek doen en het niks met Politiek of Geloof te doene nie. Ek
gee maar net `n voorbeeld.

Baie dankie weereens en mooi loop.

Groete
Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:ujpo7tokhup03t00lt1uurol51l29e18ep@4ax.com...
>
> indien dit sal help, (weet natuurlik nie watter tipe statistiek jy mee
> besig is nie) kan ek 'n 'guestbook' vir jou in HTML of JavaSCRIPT vorm
> stuur.
>
> DD
>
>
> On Sat, 3 Feb 2001 21:55:29 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Hi almal,
>> Kan ek julle asseblief `n guns vra.
>> Indien julle op `n webblad, veral in Afrikaans afkom wat `n gasteboek het
>> waar `n mens die briefies kan lees wat geskryf word oor die blad ens, wees
>> asseblief so gaaf en e-pos vir my die blad se URL.
>>
>> Ek werk so bietjie statestieke van `n heel ander aard uit.
>>
>> Baie dankie
>> Frikkie
>> rsa...@intekom.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: The Cultural Weapon returns !!!
Volgende onderwerp: "opslaanhuis" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:45:15 MGT 2024