Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dag - 'n kort besoekie
Dag - 'n kort besoekie [boodskap #38923] So, 04 Februarie 2001 20:09
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeienaand. Het hier ingeloer sowat 3 jaar gelede. Die rede vir my vlugtige
besoek is 'n grappie wat ek nie in die ander nuusgroep waar ek aan behoort
kan vertel nie. Dit sal geheel en al verlore gaan. Ek weet ook nie of dit al
hier vertel is nie, maar dit is aan my vertel as 'n ware storie. Vir al wat
ek weet is dit 'n streekstorie ( urban legend)
Afrikaanse skool. Kinders ken net Afrikaans ( moet 'n ou grappie wees).
Engelse klas. Onderwyser vra vir Jannie om 'n sin te maak met die woorde
attack en quarrel daarin.
Jannie: Last Saturday I went to the winefarm. I pick a tack from the
grapetree, and eat the grapes quarrel for quarrel:)))
--
ann...@ctnet.co.za
Rooiwyn liefhebber..
Vorige onderwerp: Dag na 'n jaar of wat
Volgende onderwerp: Vir krokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:58:14 MGT 2024