Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » A true story ?
Re: A true story ? [boodskap #38841 is 'n antwoord op boodskap #38835] Vr, 02 Februarie 2001 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Frikkie Potgieter" wrote:
> As jy nie `n afrikaner is nie, wel jy kan maar een wees ook want `n
> afrikaner is `elk geval `n beesras, hoekom spoel jy dan jou bek hier uit.
> Lankal gedink jy is nie mens nie man.
>

Is hierdie groep dan net vir Afrikaners, Frikkie? Maar dan waarom spoel
JY dan jou bek hier uit? En waar dit die mens aangaan, meer as jy, ou
bees. O ja, ek sien jy praat darem nou met my, 'n swarte, 'n
moddermens. Wonder wat jou cronies van sulke verraad sal dink.

leswin
Re: A true story ? [boodskap #38842 is 'n antwoord op boodskap #38831] Vr, 02 Februarie 2001 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Frikkie Potgieter" wrote:
> Ja en jy IS die DINGUS doos...
>

DIT is die omvang van jou respons? Ag kom nou frikman, jy kan tog beter
doen as dit.

leswin
Re: A true story ? [boodskap #38846 is 'n antwoord op boodskap #38842] Vr, 02 Februarie 2001 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Frikkie Potgieter" wrote:
>> Ja en jy IS die DINGUS doos...

>
> DIT is die omvang van jou respons? Ag kom nou frikman, jy kan tog beter
> doen as dit.
>
> leswin

Kom nou ou Frikkie, hier's meer mense om die kryt as wat jy dink.
MOKER HOM FRIKKIIEEEEEE!!!!!!!
Frikkie, jou aanhangers wag in spanning jong.
Jy gaan tog nie nòu opgee nie?
Vertel hom Frikkie...!

DD
Re: A true story ? [boodskap #38853 is 'n antwoord op boodskap #38718] Sa, 03 Februarie 2001 04:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Meisies, meisies - ek geniet dit so as julle mekaar roskam. Vrouens weet hoe
om vrouens te werk - of hoe? Ek het sekere van die gesiglose karakters op
hierdie NG al baie beter leer ken... Een ding staan soos 'n paal bo water -
mens moet konsekwent wees, of hoe...

"Danielle" skryf in boodskap news:hi4k7t4v62ov89drk205auu0e6ih2aeduv@4ax.com...
> On Fri, 02 Feb 2001 00:24:39 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> So, ek het al my kinders Amerika toe gestuur? Nee wat, ons hetgenoeg goeie
>> universiteite hier.
>
> Gloudina, ek is nie meer lus om met jou te baklei nie. Maar luister,
> jy moenie soveel "private" inligting oor jouself en jou familie hier
> op die publieke forums plaas nie.
> Jy sien, jy het werklik geen idee met wie jy hier gesels nie. Jy is
> 'n baie "aanvallende" tipe persoonlikheid, en kan mense baie kwaad
> maak. Met al die inligting wat jy al hier verskaf het, kan ek amper
> presies vir jou se waar jy woon, en nou kan ek al selfs jou kinders se
> addresse uitvind.
> Jy mag my nou maar paranoies noem of net wat jy wil, maar ek bedoel
> dit goed, en hoop jy sal luister.
> (en nou beter ek dit stuur voor ek nugter word en van plan verander)
>
Re: A true story ? [boodskap #38855 is 'n antwoord op boodskap #38718] Sa, 03 Februarie 2001 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tifoon?
skryf in boodskap news:3A7A2467.59488FC3@home.com...
poppie wrote:

> Gloudina, hy kan maar Texas toe kom wat, dis nogal nie n slegte
> staat nie hoor, veral Austin is n baie diverse en aangename plek
> om in te bly. En Intel? Ons het aandele in Intel en my arme man het nogal
> heelwat wins gemaak, maar elke keer as die NYSE bewe, dan is hy
> bevrees vir veral sy Intel aandele.
>

Wel, daar is net eenvoudig geweldige kompetisie vir
die rekenaarsouens. Toe sy (Kanadese) maatskappy
hoor dat hy miskien weggelok kan word, het die CEO
spesiaal van Kalifornië opgevlieg en aangebied om
hom dieselfde salaris aan te bied as Intel, in Amerikaanse
dollars. Daarbenewens het hulle die baba verwag en ons familie
hier het baie hard op hom gedruk om hier in Ontario
aan te bly. So ons is baie bly hy het besluit om te bly. Maar
dit irriteer my darem erg dat hy omtrent elke maand vir 'n
week na Japan en Taiwan moet gaan. Eenkeer net toe daar
'n tifoon gewoed het.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38857 is 'n antwoord op boodskap #38841] Sa, 03 Februarie 2001 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Cheers

skryf in boodskap news:95euct$cok$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> "Frikkie Potgieter" wrote:
>> As jy nie `n afrikaner is nie, wel jy kan maar een wees ook want `n
>> afrikaner is `elk geval `n beesras, hoekom spoel jy dan jou bek hier
> uit.
>> Lankal gedink jy is nie mens nie man.
>>
>
> Is hierdie groep dan net vir Afrikaners, Frikkie? Maar dan waarom spoel
> JY dan jou bek hier uit? En waar dit die mens aangaan, meer as jy, ou
> bees. O ja, ek sien jy praat darem nou met my, 'n swarte, 'n
> moddermens. Wonder wat jou cronies van sulke verraad sal dink.
>
> leswin
>
Re: A true story ? [boodskap #38858 is 'n antwoord op boodskap #38846] Sa, 03 Februarie 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoef hon nie te vêrtel nie, jy is net so `n TWEEGEVREET ?????

Davie Davis skryf in boodskap news:ob9m7tg61se284p3at9cto5cje7d959ffs@4ax.com...
>
>> "Frikkie Potgieter" wrote:
>>> Ja en jy IS die DINGUS doos...
>
>>
>> DIT is die omvang van jou respons? Ag kom nou frikman, jy kan tog beter
>> doen as dit.
>>
>> leswin
>
>
> Kom nou ou Frikkie, hier's meer mense om die kryt as wat jy dink.
> MOKER HOM FRIKKIIEEEEEE!!!!!!!
> Frikkie, jou aanhangers wag in spanning jong.
> Jy gaan tog nie nóu opgee nie?
> Vertel hom Frikkie...!
>
> DD
Re: A true story ? [boodskap #38865 is 'n antwoord op boodskap #38832] Sa, 03 Februarie 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:95esme$t7c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Meeste bly nog BASERS.... ook nie vir lank nie.
> Aids en Cholera vorder BAIE en is baie goed vir die BOERVOLK:.

Baie slecht want wie moet dan werken.......

Grt Emmy

>
> skryf in boodskap news:3A77718E.3507F172@home.com...
>> LeswinLaubscher wrote:
>>
>>> Inderwaarheid reflekteer die pedantiese identifikasie in hierdie
storie
> 'n
>>> semiotiese reaksie-formasie wat die onnoselheid van die vierkleur in
>>> hermeneutiese lig verhelder.
>>
>> Ditsem, Leswin.
>>
>> En dan kan mens nog maklik ook die volgende ironie
>> mis. Hierdie joggies spog met die ingewikkelde Engels
>> (wat hulle miskien of miskien nie onder die knie het),
>> maar jy kan baie seker wees dat hulle NIE gewone
>> Algemeen Beskaafde Afrikaans onder die knie het nie.
>> Hulle is, al sou hulle dit nie wil weet nie, eintlik
>> hanskakies. Hulle Engels is nader aan hulle harte as
>> hulle Afrikaans. Hulle kan beter in Engels spel as in
>> Afrikaans. Kyk maar elke keer. Hoe regser, hoe meer
>> die vierkleur wapper, hoe slegter die spelling, hoe meer
>> is die taal vol anglisismes. Dis uit hierdie oord dat die
>> grootste bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
>> kom: dis die vierkleurwapperende joggies wat Afrikaans
>> sy nekslag sal gee.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
Re: A true story ? [boodskap #38873 is 'n antwoord op boodskap #38718] Sa, 03 Februarie 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Meisies, meisies - ek geniet dit so as julle mekaar roskam. Vrouens weet hoe
> om vrouens te werk

Jonas, ek twyfel of "Danielle" 'n vroumens is.Ek dink sy is 'n ou oom met
teveel tyd op sy
hande. Net soos ek 'n tannie is met baie tyd
op my hande.

Tant Hessie
Re: A true story ? [boodskap #38875 is 'n antwoord op boodskap #38858] Sa, 03 Februarie 2001 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly dat jy darem vra of ek 'n tweegevreet is en nié so sê nie,
Frikkie!
Nee, ek is nie 'n tweegevreet nie maar een van jou teleurgestelde
aanhangers. Want die pofhoutjies het al hoe swakker en swakker geword.
Kyk bv. jou reaksie op dié een, Frikkie.

Frikkie, as jy handdoek ingegooi het en gesê het dat jy volgende keer
weer sal probeer, het ek jou steeds ondersteun. Jou selfs help oefen
vir die volgende geveg!
Maar nou maak jy jouself cheap teen so 'n Gloudinalike Leswin! Nou
verloor jy op sò 'n manier. Frikkie, dis nie dat jy verloor het nie,
my maat. Dis hòe jy verloor.
Én ek kàn nié vir hom toejuig nie, Frikkie - jy sien mos hy's onder
die slegte invloed van Gloudina. Kan jy onthou hoe het sy haar bes
probeer om Danielle ook te verlei? Daar het sy gelukkig geslip.

Ghoebaai Frikkie

DD

On Sat, 3 Feb 2001 07:12:41 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Ek hoef hon nie te vêrtel nie, jy is net so `n TWEEGEVREET ?????
>
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:ob9m7tg61se284p3at9cto5cje7d959ffs@4ax.com...

>>> "Frikkie Potgieter" wrote:
>>>> Ja en jy IS die DINGUS doos...
>>
>>>
>>> DIT is die omvang van jou respons? Ag kom nou frikman, jy kan tog beter
>>> doen as dit.
>>>
>>> leswin


>> Kom nou ou Frikkie, hier's meer mense om die kryt as wat jy dink.
>> MOKER HOM FRIKKIIEEEEEE!!!!!!!
>> Frikkie, jou aanhangers wag in spanning jong.
>> Jy gaan tog nie nòu opgee nie?
>> Vertel hom Frikkie...!

>> DD
>
Re: A true story ? [boodskap #38883 is 'n antwoord op boodskap #38875] Sa, 03 Februarie 2001 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Totsiens

Davie Davis skryf in boodskap news:vkio7t8d6na5676od2jo9eqppvte1int4l@4ax.com...
>
>
> Ek is bly dat jy darem vra of ek 'n tweegevreet is en nié so sê nie,
> Frikkie!
> Nee, ek is nie 'n tweegevreet nie maar een van jou teleurgestelde
> aanhangers. Want die pofhoutjies het al hoe swakker en swakker geword.
> Kyk bv. jou reaksie op dié een, Frikkie.
>
> Frikkie, as jy handdoek ingegooi het en gesê het dat jy volgende keer
> weer sal probeer, het ek jou steeds ondersteun. Jou selfs help oefen
> vir die volgende geveg!
> Maar nou maak jy jouself cheap teen so 'n Gloudinalike Leswin! Nou
> verloor jy op sê 'n manier. Frikkie, dis nie dat jy verloor het nie,
> my maat. Dis hêe jy verloor.
> 'n ek kón nié vir hom toejuig nie, Frikkie - jy sien mos hy's onder
> die slegte invloed van Gloudina. Kan jy onthou hoe het sy haar bes
> probeer om Danielle ook te verlei? Daar het sy gelukkig geslip.
>
> Ghoebaai Frikkie
>
> DD
>
>
>
>
> On Sat, 3 Feb 2001 07:12:41 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Ek hoef hon nie te vêrtel nie, jy is net so `n TWEEGEVREET ?????
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:ob9m7tg61se284p3at9cto5cje7d959ffs@4ax.com...
>
>>>> "Frikkie Potgieter" wrote:
>>>> > Ja en jy IS die DINGUS doos...
>>>
>>>>
>>>> DIT is die omvang van jou respons? Ag kom nou frikman, jy kan tog beter
>>>> doen as dit.
>>>>
>>>> leswin
>
>
>>> Kom nou ou Frikkie, hier's meer mense om die kryt as wat jy dink.
>>> MOKER HOM FRIKKIIEEEEEE!!!!!!!
>>> Frikkie, jou aanhangers wag in spanning jong.
>>> Jy gaan tog nie nóu opgee nie?
>>> Vertel hom Frikkie...!
>
>>> DD
>>
>
Re: A true story ? [boodskap #38916 is 'n antwoord op boodskap #38855] So, 04 Februarie 2001 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
'n Tifoon is 'n orkaan ("hurricane") in die Stille oseaan, veral daar rondom
die Chinese kus en Japan. Typhoon op Engels. Taifun op Japannees, beteken
iets soos "die heilige wind", nalv so 'n storm wat die invalsmagte vanaf
Mantjsoereie (sp? = Manchuria) laat verdrink het.

Dries

"Jonas" skryf in boodskap news:3a7b85b2$0$231@helios.is.co.za...
> Tifoon?
Re: A true story ? [boodskap #38926 is 'n antwoord op boodskap #38718] So, 04 Februarie 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dries Venter wrote:

> 'n Tifoon is 'n orkaan ("hurricane") in die Stille oseaan, veral daar rondom
> die Chinese kus en Japan. Typhoon op Engels. Taifun op Japannees, beteken
> iets soos "die heilige wind", nalv so 'n storm wat die invalsmagte vanaf
> Mantjsoereie (sp? = Manchuria) laat verdrink het.
>

Is 'n typhoon en 'n hurricane dieselfde ding?
Die woord "hurricane" kom van 'n woord uit die
Karribiese See en is so in Spaans en Engels
oorgeneem. Maar as meteriologiese verskynsel,
wonder ek of die tifoon en die hurricane dieselfde
is?

Gloudina
Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #38936 is 'n antwoord op boodskap #38827] Ma, 05 Februarie 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
les...@my-deja.com wrote:
>
> In article ,
> NA wrote:
>> les...@my-deja.com wrote:
>>>
>
>>>> > Jy voer dus aan dat Afrikaans gelyk te stel is aan Afrikaner wees. En
>>> skielik is daar 'n Wes en Noord -Kaap vol Bruin Afrikaners.
>>>>
>
>> Natuurlik! Hoe het jy dan gedink? Lanklaas by die huis gewees ne ou
>> Leswin. Verloor bietjie tred met dinge hier by die huis?
>
> Ha Ha, ek sien uit na Frikkie se reaksie hierop. Jy sit die pot egter
> mis m.b.t. die tipering van "Bruines" as Afrikaners. Indien enigiets,
> is dit Afrikaanses - groot, groot verskil Lou. Maar dan skiet jy
> jouself verder in die voet wanneer jy jou eie argument ontwikkel en se:

Frikkie sien homself lankal nie meer as Afrikaner nie - hy is 'n glo 'n
Boer! Daar is 'n paar mense wat hulself as afrikaners bestempel om '...
die boere te vererg...' :) en Frikkie en kie kon dit nie meer hanteer :)

>
>> Wat natuurlik ook belangrik is, is dat jy 'n afrikaner genoem wil
> wees.
>
> Wys my waar Afrikaanses as Afrikaners bekend wil staan. Dit blyk dus
> dat JY die persoon is wat "Bruines" as Afrikaners identifiseer in die
> patronizing, alleswetende en hooghartige manier waaraan ons so gewoond
> is, sonder om ons (afrikaanses) self te vra hoe ons onsself
> identifiseer.

Dankie Leswin jy maak my dag - 'patronizing, alleswetende en hooghartige
manier' - komende van jou is dit rerig die pot wat die ketel swart noem
:).

Wie wil in elk geval as 'n afrikaanse bekend staan - diet klink vir my
so 'second hand' - asof jy nie goed genoeg was om 'n afrikaner te wees
nie nou is jy maar 'n afrikaanse ...

>
>> Dit is bra dom om iemand 'n afrikaner te noem as hy nie afrikaans praat
>> en/of nie 'n afrikaner genoem wil wees nie. Dit is vir my die
>> hoofkriteria - maar jy sal sekerlik van my verskil.
>
> Ah, so dit is nie die ENIGSTE kriterium nie. Wat sou die ander wees,
> Lou? (benewens dat 'n persoon afrikaner wil wees)
>

My definisie - afrikaans as huistaal, wil afrikaner genoem wees, kan
enige plek bly, enige kleur wees, groen ok :). Dus my definisie van
afrikaner - wat is joune? En ook wat vir 'n ding is 'n afrikaanse - is
dit 'n perd of is dit 'n donkie - of so iets in-between?

PS: Dankie dat jy afrikaans en nie akademikaans gepraat het nie - ek
sukkel bietjie om dit te verstaan.

--
http://lous.zzn.com/

Re: A true story ? [boodskap #38937 is 'n antwoord op boodskap #38828] Ma, 05 Februarie 2001 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
les...@my-deja.com wrote:
>
> In article ,
> NA wrote:
>> Duh! Etniese afrikaner ... nou wat is 'n etniese afrikaner? Is dit
>> dieslfde as 'n Afrikaner?
>>
>
> 'n Vraag wat ek gereeld stel, maar nie een wat nou skielik Gloudina
> se verantwoordelikheid word om te beantwoord nie.

As jy die begrip gebruik dan moet ten minste kan verduidelik wat dit
beteken ... wat Gloudina blykbaar nie kan nie.

Indien mens jou argument volg, is 'n Afrikaner 'n
> persoon wat: 1) Afrikaans besig 2) in Suid-Afrika woon. Sekerlik, Lou,
> is 'n Afrikaner meer as dit, of hoe?
>

Waar het ek gesê hy/sy moet in SA woon?
Re: A true story ? [boodskap #38945 is 'n antwoord op boodskap #38718] Ma, 05 Februarie 2001 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Herbert Zier  is tans af-lyn  Herbert Zier
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo allemaal,

> tifoon en die hurricane dieselfde
dit is correct.
groeten
Herbert
Re: Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #38981 is 'n antwoord op boodskap #38936] Wo, 07 Februarie 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> skryf in boodskap news:3A8000E4.DD1CF039@home.com...
>> lous wrote:
>>
>>> Wie wil in elk geval as 'n afrikaanse bekend staan - diet klink vir my
>>> so 'second hand' - asof jy nie goed genoeg was om 'n afrikaner te wees
>>> nie nou is jy maar 'n afrikaanse ...
>>>
>>
>> En jy kan nie verstaan dat daar mense is wat hulle wil
>> identifiseer deur hulle Afrikaanse taalgebruik en hulle
>> Afrika-bakermat, maar wat NIE die label "Afrikaner"
>> wil dra nie, omdat dit teveel negatiewe konnotasies
>> het ( as gevolg van die dade die afgelope halfeeu van
>> mense wat hulleself Afrikaners genoem het.)

Ek sien nie dat Duitsers skaam is om Duitsers genoem te wor dnie ten
spyte van die wandade gepleeg deur Hitler en sy troepe? Ek sien nie dat
Japanese skaam is om Japanese genoem te word agv wandade wat gepleeg is
deur hulle is voorvaders in die 2de WO nie?

>> Die verskil tussen Leswin en my is die volgende:
>> hy en sy mense se hande is skoon. Ek kom van 'n
>> groep af waar 'n sekere seksie van die Afrikaner-groep
>> soos terroriste teen die oorgrote persentasie van die
>> bevolking tekere gegaan het, en Afrikaners die pariahs
>> van die wereld gemaak het. Ek is dus woedend. Leswin
>> het nie hierdie bagasie nie. Ek beny hom dit. Ek beny
>> hom die feit dat hy daar kan staan waar sommige van
>> sy Khoi voorvaders gestaan het, en daar is rus in sy
>> hart (en rus vir sy voorvaders.)
>>

Praat jy nou namens 'Etniese Afrikaners'?

X-No-Archive: yes
Re: Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #38983 is 'n antwoord op boodskap #38936] Wo, 07 Februarie 2001 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is ek 'n Afrikaner - wat is die verskil tussen "Boer" en
"Afrikaner" - in my verwysingsraamwerk is dit dieselfde. Die naam "Boer" is
swaar verdien - nie op die landboulande nie. Vir sommige is dit 'n
skeldnaam - maar ek is trots op die naam - hy het moeilik gekom. Die ouens
wat nie die woord "Boer" wil erken nie, ken nie hul geskiedenis nie. Of,
hulle bydrae was eintlik van nul en geen waarde gewees nie.

"Dogomatix" skryf in boodskap news:95r1ub$e9j$1@newstoo.ericsson.se...
> Jones, ek jou n vraag vra?
>
> Sien jy jouself as n afrikaner? Voorlat jy nou de moer in raak vir my, hier
> issie rede lat ek nou so n vraag vra?
>
> Ons vriend Frikkie, sien homself nie as afrikaner nie maar wel as boer,
> alhoewel hy nie boer nie? Dis nou lat ek hier mettie probleem sit, vir wie
> gee rsaboy nou die kak naam? Doen hy die afrikaner n guns om te ontken lat
> hy afrikaner is, of sleep hy die kwesbare "Boer" nasie se naam deur die kak,
> om te se hy is n boer?
>
> Jou pos hier is inspireerend, in lig van jy wat trots is om n boer te wees,
> en dus die vrae wat ek vra?
>
Re: Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #38985 is 'n antwoord op boodskap #38983] Wo, 07 Februarie 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dogomatix  is tans af-lyn  Dogomatix
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
volgens FRikkie is daar een moerse verskil wat dit is het ek gehoop jy kan
my klaring gee.

Is dit nie ook n geval van die wat nie hul afrikanerdom wil erken nie?

P.S. waarmee boer jy?
Re: Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #39009 is 'n antwoord op boodskap #38936] Do, 08 Februarie 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle - myne was in Baberton - het jy geweet dat daar kampe was. Wel,
hulle is steeds daar. My mense het van die Wes Transvaal en Oos-Kaap gekom -
daar was nie 'n Verraaiersnek nie... Wel, ek hoop nie so nie.

"Danielle" skryf in boodskap news:6dc38tsrglj10b83ggvecgjso9of0cocev@4ax.com...
> On Wed, 7 Feb 2001 11:46:10 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Natuurlik is ek 'n Afrikaner - wat is die verskil tussen "Boer" en
>> "Afrikaner" - in my verwysingsraamwerk is dit dieselfde. Die naam "Boer" is
>> swaar verdien - nie op die landboulande nie. Vir sommige is dit 'n
>> skeldnaam - maar ek is trots op die naam - hy het moeilik gekom. Die ouens
>> wat nie die woord "Boer" wil erken nie, ken nie hul geskiedenis nie. Of,
>> hulle bydrae was eintlik van nul en geen waarde gewees nie.
>
> Dit klink vir my asof jy jou geskiedenis goed ken. Naby waar ek
> grootgeword het, was daar 'n plek genaamd "Veraaiersnek". Weet jy
> dalk waar dit is, en ken jy dalk bietjie van die geskiedenis en
> agtergrond? My ouma (wat 100 geword het, en die konsentrasie kampe en
> goeters oorleef het), het my die storie vertel, maar ek kan nie meer
> so mooi onthou nie.
>
Re: Wat se ding is 'n afrikaner (deja vue) Was - A true story ? [boodskap #39035 is 'n antwoord op boodskap #38936] Do, 08 Februarie 2001 18:30 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tragies en swak van my. Ek het onderneem om nou met die herdenking vavn die
Boereoorlog my sg wortels ("roots") te gaan opsoek. Miskien moet ek 'n
bietjie moeite doen in die verband. Daar was/is tans sulke goeie materiaal
mbt die onderwerp op die boekrakke - ek kom net nie daarby uit nie.

"Danielle" skryf in boodskap news:6pa48tsm91s9n8es64gsqhl2a2lvnjc7mh@4ax.com...
> On Thu, 8 Feb 2001 06:43:43 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Danielle - myne was in Baberton - het jy geweet dat daar kampe was. Wel,
>> hulle is steeds daar. My mense het van die Wes Transvaal en Oos-Kaap gekom -
>
> Vertel meer oor die kampe en dinge asseblief. Ek moet bieg dat ek
> werklik bittermin weet.
>
>> daar was nie 'n Verraaiersnek nie... Wel, ek hoop nie so nie.
>
> Ek het myself verkeerdelik uitgedruk - jammer. Het nie bedoel dat
> Veraaiersnek 'n kamp was nie. Daar is so plekkie naby Lydenburg in
> die Oos Tvl (skuus - Mapumalanga).
>
Vorige onderwerp: Langenhoven se eerste werk
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:14:00 MGT 2024