Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued....
Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued.... [boodskap #38888] Sa, 03 Februarie 2001 20:56 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Feb 2001 19:23:05 GMT, @home.com wrote:

> Dankie, Patrick. I aim to please.Ek lê elke dag, soos die koekkoek,
> eiers in hierdie nuusgroep
> en sien dan wat uitbroei. Somtyds kry ons 'n derde Boere-oorlog,
> somtyds ontbloot iemand ( soos Danielle) die leegheid onder die
> oppervlakte, somtyds (soos met Davie Davis) die leegheid onder
> die leegheid.
>
> Gloudina
Re: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued.... [boodskap #38894 is 'n antwoord op boodskap #38888] Sa, 03 Februarie 2001 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, dink jy dit is enigsins in jou vermoee om op te hou om my
persoonlikheid aan te val? Dit raak nou vervelig.

Jy ken my van geen adamskant af nie, maar het besluit dat ek leeg,
boring, 'n swyn en drek, nuutjie wat Americans probeer out-American,
verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset en jellievis en
platanna is.

Dit maak geen sin waarom jy so "gefokus" op my is nie. Wil jy nie
maar vir "Danielle" op jou killfilter sit nie?

Jy is rerig geen Sherlock Holmes nie - selfs speurder Clouseau is meer
elegant as jy.

> On Sat, 03 Feb 2001 19:23:05 GMT, @home.com wrote:
>
>> Dankie, Patrick. I aim to please.Ek lê elke dag, soos die koekkoek,
>> eiers in hierdie nuusgroep
>> en sien dan wat uitbroei. Somtyds kry ons 'n derde Boere-oorlog,
>> somtyds ontbloot iemand ( soos Danielle) die leegheid onder die
>> oppervlakte, somtyds (soos met Davie Davis) die leegheid onder
>> die leegheid.

>> Gloudina

> Date: Fri, 02 Feb 2001 03:14:43 GMT
> Ek weet wat ek doen. 'n Mens moet lokvalle
> lê om die swyne te vang. Dis eers dan dat mens die drek
> kan ontmasker.

> Date: Fri, 02 Feb 2001 00:24:39 GMT
> Wat het jy met "Amerika" te doen? Vir jou informasie, ek is
> 'n groot liefhebber van die VSA en is baie bly dat ons net
> langs die groot land met sy ryke kulturele verskeidenheid bly.
> Jy verteenwoordig nie die VSA nie. Jy is 'n nuutjie wat hard
> probeer om Amerikaners te out-American.

> Date: Thu, 01 Feb 2001 13:25:05 GMT
> En ek probeer my deel doen aan die veg van die Derde
> Boere Oorlog ( die vyande: alles hanskakies soos Frikkie,
> alle sluipmoordenaars soos Lou, alle verkleurmannetjies
> soos Danielle.)

> 29 Jan 2001 04:23:48 GMT
> Nogal jaloers ook.

> Date: Mon, 29 Jan 2001 03:01:08 GMT
> om te antwoord, of is jy maar een van die vele
> holografiese fasette van 'n karakter op hierdie
> nuusgroep wat blykbaar permanent voor haar
> rekenaar sit.

> Date: Mon, 29 Jan 2001 00:35:35 GMT
> Meeste van die
> tyd is jy maar net plein boring met jou egosentriese getol.

> Date: Thu, 25 Jan 2001 03:08:34 GMT
> Wel, tot dusver die enigste stukkie interessantheid wat
> jy nog kwytgeraak het in jou menigvuldige poste.
> Ghoebaai dus. Soos ek vantevore gesê het, ek hou
> nie van jellievisse en platannas nie.

> Date: Wed, 24 Jan 2001 12:33:29 GMT
> Wel, al die ondervraery is deel van my speurwerk, "danielle."
> Dêm goeie speurwerk, as ek self so mag sê.

> Date: Wed, 24 Jan 2001 01:35:08 GMT
> Nee, nie Johan Potgieter van Minneapolis nie. Hierdieeen bly in
> Fredericton, New Brunswick.

> Date: Tue, 23 Jan 2001 19:57:25 GMT
> Nee wat, jy is nog altyd bo-o-o-ring. Jy sal moet ophou
> om jouself te fênsie as die groot kuberspeler op die net,
> en 'n persoonlikheid aanneem. Alleen dan sal mense jou
> weer ernstig opneem. Mense hou nie van jellievisse nie.
Re: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued.... [boodskap #38896 is 'n antwoord op boodskap #38888] Sa, 03 Februarie 2001 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Gloudina, dink jy dit is enigsins in jou vermoee om op te hou om my
> persoonlikheid aan te val? Dit raak nou vervelig.
>

Kom ek daag jou nou uit om al die poste waarjy oor my gal gebraak het op
hierdie nuusgroep
aanmekaar te string. As jy dit nie doen nie, is jy
'n muis en nie 'n man nie.
Ek dink in alle geval dat baie mense baie moeg
is vir al hierdie snert. Hou nou op om my aan te
val.

Gloudina
Re: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued.... [boodskap #38898 is 'n antwoord op boodskap #38894] Sa, 03 Februarie 2001 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van jou Danielle, en ek gee nie om wie jy is of
waar jy vandaan kom nie. Jy het n moerse sin vir humor
en is interessant, en, ek vermoed, nogal slim ook.

Kom ons probeer almal om persoonlike
aanvalle te vermy, daar is te veel ander topics om oor die
skryf, soos die interessante feit dat met die onlangse aardbewing
in Indië het hulle aartsvyand Pakistan mooi ingespring om hulp te
verskaf aan al die duisende huisloses. Ek wonder of dit bloot
goeie buurskap was, of het hulle n agenda.

pop

Danielle skryf in boodskap news:dn0p7tshn0sqptgi571davd8o9o1jc0fgb@4ax.com...
>
> Gloudina, dink jy dit is enigsins in jou vermoee om op te hou om my
> persoonlikheid aan te val? Dit raak nou vervelig.
>
> Jy ken my van geen adamskant af nie, maar het besluit dat ek leeg,
> boring, 'n swyn en drek, nuutjie wat Americans probeer out-American,
> verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset en jellievis en
> platanna is.
>
> Dit maak geen sin waarom jy so "gefokus" op my is nie. Wil jy nie
> maar vir "Danielle" op jou killfilter sit nie?
>
> Jy is rerig geen Sherlock Holmes nie - selfs speurder Clouseau is meer
> elegant as jy.
>
>> On Sat, 03 Feb 2001 19:23:05 GMT, @home.com wrote:
>>
>>> Dankie, Patrick. I aim to please.Ek lê elke dag, soos die koekkoek,
>>> eiers in hierdie nuusgroep
>>> en sien dan wat uitbroei. Somtyds kry ons 'n derde Boere-oorlog,
>>> somtyds ontbloot iemand ( soos Danielle) die leegheid onder die
>>> oppervlakte, somtyds (soos met Davie Davis) die leegheid onder
>>> die leegheid.
>
>>> Gloudina
>
>> Date: Fri, 02 Feb 2001 03:14:43 GMT
>> Ek weet wat ek doen. 'n Mens moet lokvalle
>> lê om die swyne te vang. Dis eers dan dat mens die drek
>> kan ontmasker.
>
>> Date: Fri, 02 Feb 2001 00:24:39 GMT
>> Wat het jy met "Amerika" te doen? Vir jou informasie, ek is
>> 'n groot liefhebber van die VSA en is baie bly dat ons net
>> langs die groot land met sy ryke kulturele verskeidenheid bly.
>> Jy verteenwoordig nie die VSA nie. Jy is 'n nuutjie wat hard
>> probeer om Amerikaners te out-American.
>
>> Date: Thu, 01 Feb 2001 13:25:05 GMT
>> En ek probeer my deel doen aan die veg van die Derde
>> Boere Oorlog ( die vyande: alles hanskakies soos Frikkie,
>> alle sluipmoordenaars soos Lou, alle verkleurmannetjies
>> soos Danielle.)
>
>> 29 Jan 2001 04:23:48 GMT
>> Nogal jaloers ook.
>
>> Date: Mon, 29 Jan 2001 03:01:08 GMT
>> om te antwoord, of is jy maar een van die vele
>> holografiese fasette van 'n karakter op hierdie
>> nuusgroep wat blykbaar permanent voor haar
>> rekenaar sit.
>
>> Date: Mon, 29 Jan 2001 00:35:35 GMT
>> Meeste van die
>> tyd is jy maar net plein boring met jou egosentriese getol.
>
>> Date: Thu, 25 Jan 2001 03:08:34 GMT
>> Wel, tot dusver die enigste stukkie interessantheid wat
>> jy nog kwytgeraak het in jou menigvuldige poste.
>> Ghoebaai dus. Soos ek vantevore gesê het, ek hou
>> nie van jellievisse en platannas nie.
>
>> Date: Wed, 24 Jan 2001 12:33:29 GMT
>> Wel, al die ondervraery is deel van my speurwerk, "danielle."
>> Dêm goeie speurwerk, as ek self so mag sê.
>
>> Date: Wed, 24 Jan 2001 01:35:08 GMT
>> Nee, nie Johan Potgieter van Minneapolis nie. Hierdieeen bly in
>> Fredericton, New Brunswick.
>
>> Date: Tue, 23 Jan 2001 19:57:25 GMT
>> Nee wat, jy is nog altyd bo-o-o-ring. Jy sal moet ophou
>> om jouself te fênsie as die groot kuberspeler op die net,
>> en 'n persoonlikheid aanneem. Alleen dan sal mense jou
>> weer ernstig opneem. Mense hou nie van jellievisse nie.
>
Re: Die enkelbytende keffer (vol1) to be continued.... [boodskap #38905 is 'n antwoord op boodskap #38888] So, 04 Februarie 2001 01:26 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Feb 2001 22:54:50 GMT, @home.com wrote:

> Danielle wrote:
>
>> Gloudina, dink jy dit is enigsins in jou vermoee om op te hou om my
>> persoonlikheid aan te val? Dit raak nou vervelig.

>
> Kom ek daag jou nou uit om al die poste waarjy oor my gal gebraak het op
> hierdie nuusgroep

*Al* die poste? Doen jou eie vuil werk asseblief. Dit is duidelik
dat jy 'n ou "streetfighter" is. Ongelukkig staan jou vuil en
onderhandse taktiek my nie aan nie.

> aanmekaar te string. As jy dit nie doen nie, is jy
> 'n muis en nie 'n man nie.

Tut tut...

> Ek dink in alle geval dat baie mense baie moeg
> is vir al hierdie snert. Hou nou op om my aan te
> val.

Ekskuus? Wie val vir WIE aan? Enigeen kan die argiewe nagaan en sien
wat gaan vir wat man.

> Gloudina

Is jou e-mail nogsteeds bou...@home.com? Of is dit iz...@home.com?
Vorige onderwerp: koers
Volgende onderwerp: Dag na 'n jaar of wat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:45:57 MGT 2024