Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Liewers Konserwatief
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38844] |
Fri, 02 February 2001 20:51  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
George hospitaal suig soos die res v/d provinsiale hospitale
........... niemand gaan na daardie hospitaal nie, jy moet down and
out wees, of oumens pensioen kry. Ek weet van mense wat lenings
gaan neem om eerder na die privaat hospitale Lambrecht kliniek
George of Bay View Hospitaal in Mosselbaai te gaan. Hoekom moes jy
die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
ge-spoil)
Welaf! en sy laat haar mediese polis opskort? Met die ou
de klerk-botha-vorster regime kon sy dit bekostig. Sy is nie meer
welaf nie en sal dit ook nie erken nie, die eerste dinge wat gesny
word as die knyp kom is die luukshede. Ek sê nou, sy is arm soos
die res van
ons, arm geword deur die huidge regime wat die gans wat die goue
eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
"welaf" suster vir haar lieg, to keep up a good front or pose.
Seker bang haar ouer sussie sê sy is 'n apartheids-varksog, as sy
begin vertel hoe dit regtig in die kammaland gaan ............
BAH!!!
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Danielle skryf in boodskap news:9bgh7tosi18lkl1rbf78liq1gsesgkh1du@4ax.com...
: On Wed, 31 Jan 2001 13:32:49 GMT, @home.com kots die volgende
aborsie :
:
: >. My jonger suster ( taamlik welaf,
: >dwarsdeur die ou regime met 'n duur private
: >assuransie-polis) het onlangs haar gesondheids-
: >assuransie gekanselleer en gaan nou na die
: >staatshospitaal op George.
|
|
|
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38849 is 'n antwoord op boodskap #38844] |
Fri, 02 February 2001 22:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> George hospitaal suig soos die res v/d provinsiale hospitale
> ........... niemand gaan na daardie hospitaal nie, jy moet down and
> out wees, of oumens pensioen kry.
Wel, Tobie, volgens my ouer suster is dit wat my jonger
suster doen. Sy sê ons suster sê sy gee nie om om soms
bietjie te wag nie, en hou daarvan om na die mense te kyk
terwyl sy wag. Sy was oorspronklik 'n sosiale werkster
en het miskien 'n ander insig in die lewe as jy. En dis nou
net sy, sy is nie meer medies verantwoordelik vir haar
kinders nie. En nee, sy is nie oud genoeg vir ouderdoms-
pensioen nie, en sal dit in alle geval seker nie kry nie.
(Ek neem aan in SA is daar nog 'n "means test."?) Hier
in Kanada kry kamma almal ouderdomspensioen,
maar dan krabbel hulle dit alles weer terug as jy 'n sekere
inkomstepeil het.
Maar wat ek wel van seker is, Tobie, is dat my suster
nie in George se regeringshospitaal sal sit as dit vuil of
oneffektief is nie. Miskien weet sy meer as jy weet. Miskien
is daar werklike goeie dokters daar in die regeringshospitaal.
En miskien sit sy liewer tussen 'n reënboognasie as tussen
'n klomp snob-wittes. Ek neem aan sommige van haar
ander vriende doen dit ook.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38852 is 'n antwoord op boodskap #38844] |
Sat, 03 February 2001 03:21   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> "Tobie"
>
>> Hoekom moes jy
>> die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
>> ge-spoil)
>
> . Ek wens die halfnaatjie
>> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
>> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
>
> Ek stem saam btw! Sy het geen cooking clue nie. Realititeit is 'n
> vreemde konsep vir mense wat so vasklou aan die verlede....
>
Het julle twee ou tannies niks beter om oor te gesels
as "Gloudina" nie. Sulke leegheid gaan darem my verstand
te bowe.
|
|
|
|
|
|
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38872 is 'n antwoord op boodskap #38844] |
Sat, 03 February 2001 13:14   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Probleem is daar is nie `n verstand nie. Sit uit woordeboeke en tik
>
> Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit bewys.
>
> ApartheidsVark
> Frikkie
>
En ha, ha, ha, die geskiedenis bewys dat ek hier in Kanada
die woord "apartheidsvark" geskep het en jy dit nou daar in
Suid-Afrika as deel van jou Afrikaanse woordeskat gebruik.
Hoe's daai vir invloed op die ontwikkeling van Afrikaans?
Tant Mina, wat stroop kook van die meboskonfyt
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38976 is 'n antwoord op boodskap #38889] |
Tue, 06 February 2001 10:11  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi, ek weet nou nie of ek jou pos reg lees nie, maar daar is nie `n
manier wat die Mediese diens\te nou beter as as sê 10 jaar gelede nie.
Weet jy, hier by ons moet die pasieente al hulle eie beddegoed Hospitaal toe
vat en vir hulle eie kos sorg. Dit is nou sogenaamde StaatsHospitale ne.
Groete
Frikkie
O ja, ek het eendag patrollie gedoen hier in die swart woongebied toe ons by
shacks uitgekom het waar van die een Hospitaal se beddegoed op die lyne
gehang het.
Ferdi skryf in boodskap news:3a7c6acb.13194056@news.icon.co.za...
> On Fri, 2 Feb 2001 22:51:11 +0200, "Tobie" wrote:
>
> > eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
>> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
>> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
>
> Die 70% van die SA bevolking is natuurlik nou baie beter af wat
> mediese dienste betref.
>
> Daars nou 'n gedagte, ne.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:33 UTC 2025
|