Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Liewers Konserwatief
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38844] Vr, 02 Februarie 2001 20:51 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
George hospitaal suig soos die res v/d provinsiale hospitale
........... niemand gaan na daardie hospitaal nie, jy moet down and
out wees, of oumens pensioen kry. Ek weet van mense wat lenings
gaan neem om eerder na die privaat hospitale Lambrecht kliniek
George of Bay View Hospitaal in Mosselbaai te gaan. Hoekom moes jy
die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
ge-spoil)
Welaf! en sy laat haar mediese polis opskort? Met die ou
de klerk-botha-vorster regime kon sy dit bekostig. Sy is nie meer
welaf nie en sal dit ook nie erken nie, die eerste dinge wat gesny
word as die knyp kom is die luukshede. Ek sê nou, sy is arm soos
die res van
ons, arm geword deur die huidge regime wat die gans wat die goue
eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
"welaf" suster vir haar lieg, to keep up a good front or pose.
Seker bang haar ouer sussie sê sy is 'n apartheids-varksog, as sy
begin vertel hoe dit regtig in die kammaland gaan ............
BAH!!!
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Danielle skryf in boodskap news:9bgh7tosi18lkl1rbf78liq1gsesgkh1du@4ax.com...
: On Wed, 31 Jan 2001 13:32:49 GMT, @home.com kots die volgende
aborsie :
:
: >. My jonger suster ( taamlik welaf,
: >dwarsdeur die ou regime met 'n duur private
: >assuransie-polis) het onlangs haar gesondheids-
: >assuransie gekanselleer en gaan nou na die
: >staatshospitaal op George.
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38849 is 'n antwoord op boodskap #38844] Vr, 02 Februarie 2001 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> George hospitaal suig soos die res v/d provinsiale hospitale
> ........... niemand gaan na daardie hospitaal nie, jy moet down and
> out wees, of oumens pensioen kry.

Wel, Tobie, volgens my ouer suster is dit wat my jonger
suster doen. Sy sê ons suster sê sy gee nie om om soms
bietjie te wag nie, en hou daarvan om na die mense te kyk
terwyl sy wag. Sy was oorspronklik 'n sosiale werkster
en het miskien 'n ander insig in die lewe as jy. En dis nou
net sy, sy is nie meer medies verantwoordelik vir haar
kinders nie. En nee, sy is nie oud genoeg vir ouderdoms-
pensioen nie, en sal dit in alle geval seker nie kry nie.
(Ek neem aan in SA is daar nog 'n "means test."?) Hier
in Kanada kry kamma almal ouderdomspensioen,
maar dan krabbel hulle dit alles weer terug as jy 'n sekere
inkomstepeil het.
Maar wat ek wel van seker is, Tobie, is dat my suster
nie in George se regeringshospitaal sal sit as dit vuil of
oneffektief is nie. Miskien weet sy meer as jy weet. Miskien
is daar werklike goeie dokters daar in die regeringshospitaal.
En miskien sit sy liewer tussen 'n reënboognasie as tussen
'n klomp snob-wittes. Ek neem aan sommige van haar
ander vriende doen dit ook.

Gloudina
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38851 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Feb 2001 22:51:11 +0200, "Tobie" wrote:

> Hoekom moes jy
> die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
> ge-spoil)

Ai Tobie, ek is JAMMER man! :-)

> eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar

Hehehe...cooking clue? Ek hou van daai ene! :-)
Ek stem saam btw! Sy het geen cooking clue nie. Realititeit is 'n
vreemde konsep vir mense wat so vasklou aan die verlede....
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38852 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> "Tobie"
>
>> Hoekom moes jy
>> die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
>> ge-spoil)
>
> . Ek wens die halfnaatjie
>> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
>> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
>
> Ek stem saam btw! Sy het geen cooking clue nie. Realititeit is 'n
> vreemde konsep vir mense wat so vasklou aan die verlede....
>

Het julle twee ou tannies niks beter om oor te gesels
as "Gloudina" nie. Sulke leegheid gaan darem my verstand
te bowe.
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38862 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Feb 2001 03:21:49 GMT, @home.com wrote:

> Het julle twee ou tannies niks beter om oor te gesels
> as "Gloudina" nie. Sulke leegheid gaan darem my verstand
> te bowe.

Hap jy al weer hakskene ou keffer! Sies man!
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38864 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Probleem is daar is nie `n verstand nie. Sit uit woordeboeke en tik en
probeer die M&G van a/z bestudeer.

Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit bewys. In elk
geval, Geskiedenis is alreeds besig om hom self te bewys en die basters uit
te skakel.

ApartheidsVark
Frikkie

skryf in boodskap news:3A7B79CD.E779E903@home.com...
> Het julle twee ou tannies niks beter om oor te gesels
> as "Gloudina" nie. Sulke leegheid gaan darem my verstand
> te bowe.
>
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38866 is 'n antwoord op boodskap #38864] Sa, 03 Februarie 2001 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:95geb0$b0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Probleem is daar is nie `n verstand nie. Sit uit woordeboeke en tik en
> probeer die M&G van a/z bestudeer.
>
> Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit bewys. In elk
> geval, Geskiedenis is alreeds besig om hom self te bewys en die basters uit
> te skakel.

> ApartheidsVark
> Frikkie

Welke bastaarden??.....Ik zou maar emigreren als ik jou was vooral
iemand
met jouw instelling.....gevaarlijk wordt het dan

Grt Emmy
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38872 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Probleem is daar is nie `n verstand nie. Sit uit woordeboeke en tik
>
> Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit bewys.
>
> ApartheidsVark
> Frikkie
>

En ha, ha, ha, die geskiedenis bewys dat ek hier in Kanada
die woord "apartheidsvark" geskep het en jy dit nou daar in
Suid-Afrika as deel van jou Afrikaanse woordeskat gebruik.
Hoe's daai vir invloed op die ontwikkeling van Afrikaans?

Tant Mina, wat stroop kook van die meboskonfyt
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38884 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
My laaste brief aan jou.

Dankie vir daardie naam.
Ek is `n APARTHEIDSVARK en so ook `n RASSIS.

Ek haat julle nie eintlik nie hoor, ek het die Boere net meer lief.

skryf in boodskap news:3A7C04B4.BB2311A1@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Probleem is daar is nie `n verstand nie. Sit uit woordeboeke en tik
>>
>> Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit bewys.
>>
>> ApartheidsVark
>> Frikkie
>>
>
> En ha, ha, ha, die geskiedenis bewys dat ek hier in Kanada
> die woord "apartheidsvark" geskep het en jy dit nou daar in
> Suid-Afrika as deel van jou Afrikaanse woordeskat gebruik.
> Hoe's daai vir invloed op die ontwikkeling van Afrikaans?
>
> Tant Mina, wat stroop kook van die meboskonfyt
>
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38886 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> My laaste brief aan jou.
>
> Ek haat julle nie eintlik nie hoor, ek het die Boere net meer lief.
>

Wat bedoel jy met "julle" ?

Gloudina
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38889 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 2 Feb 2001 22:51:11 +0200, "Tobie" wrote:

> ons, arm geword deur die huidge regime wat die gans wat die goue
> eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar

Die 70% van die SA bevolking is natuurlik nou baie beter af wat
mediese dienste betref.

Daars nou 'n gedagte, ne.
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38890 is 'n antwoord op boodskap #38864] Sa, 03 Februarie 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 3 Feb 2001 10:10:13 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

Jy is niks man, sal nooit iets wees nie en Geskiedenis sal dit
bewys. In elk
> geval,>

Geskiedenis: "Frikkie wie?"

skiedenis is alreeds besig om hom self te bewys en die basters uit
> te skakel.

Einde van die Afrikeners dan?
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38891 is 'n antwoord op boodskap #38844] Sa, 03 Februarie 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 03 Feb 2001 13:14:25 GMT, @home.com wrote:

> En ha, ha, ha, die geskiedenis bewys dat ek hier in Kanada
> die woord "apartheidsvark" geskep het en jy dit nou daar in
> Suid-Afrika as deel van jou Afrikaanse woordeskat gebruik.
> Hoe's daai vir invloed op die ontwikkeling van Afrikaans?

He,he..
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38893 is 'n antwoord op boodskap #38890] Sa, 03 Februarie 2001 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Feb 2001 21:01:18 GMT, please_ask@me.for.the.adres (Ferdi) wrote:

> On Sat, 3 Feb 2001 10:10:13 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> > geval,>
>
> Geskiedenis: "Frikkie wie?"
>
> te skakel.
>
> Einde van die Afrikeners dan?
>

Jy't nog minder in jou as Frikkie
(Wie ìs die Afrikener nasie?)

DD
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38973 is 'n antwoord op boodskap #38844] Di, 06 Februarie 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons los nou maar hierdie kak, sorrie vir die woord.... waarmee ons nou
al vir 3 jaar mee besig is.

Frikkie

skryf in boodskap news:3A7C68A7.486CF566@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> My laaste brief aan jou.
>>
>> Ek haat julle nie eintlik nie hoor, ek het die Boere net meer lief.
>>
>
> Wat bedoel jy met "julle" ?
>
> Gloudina
>
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38974 is 'n antwoord op boodskap #38891] Di, 06 Februarie 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ho Ho Ho is diewoorde Ferdie,
Kersdag is om die draai.

Frikkie

Ferdi skryf in boodskap news:3a7e6b81.13376301@news.icon.co.za...
> On Sat, 03 Feb 2001 13:14:25 GMT, @home.com wrote:
>
>
> > die woord "apartheidsvark" geskep het en jy dit nou daar in
>> Suid-Afrika as deel van jou Afrikaanse woordeskat gebruik.
>> Hoe's daai vir invloed op die ontwikkeling van Afrikaans?
>
> He,he..
>
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38975 is 'n antwoord op boodskap #38893] Di, 06 Februarie 2001 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek is in elk geval nie `n afrikaner nie, ek is `n Boer.

Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:ii0p7tkjktp73pd9no9gb98h3r28tvd2ra@4ax.com...
> On Sat, 03 Feb 2001 21:01:18 GMT, please_ask@me.for.the.adres (Ferdi)
> wrote:
>
>> On Sat, 3 Feb 2001 10:10:13 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>> bewys. In elk
>>> geval,>
>>
>> Geskiedenis: "Frikkie wie?"
>>
>> > te skakel.
>>
>> Einde van die Afrikeners dan?
>>
>
> Jy't nog minder in jou as Frikkie
> (Wie ís die Afrikener nasie?)
>
> DD
Re: Liewers Konserwatief [boodskap #38976 is 'n antwoord op boodskap #38889] Di, 06 Februarie 2001 10:11 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, ek weet nou nie of ek jou pos reg lees nie, maar daar is nie `n
manier wat die Mediese diens\te nou beter as as sê 10 jaar gelede nie.

Weet jy, hier by ons moet die pasieente al hulle eie beddegoed Hospitaal toe
vat en vir hulle eie kos sorg. Dit is nou sogenaamde StaatsHospitale ne.

Groete
Frikkie
O ja, ek het eendag patrollie gedoen hier in die swart woongebied toe ons by
shacks uitgekom het waar van die een Hospitaal se beddegoed op die lyne
gehang het.

Ferdi skryf in boodskap news:3a7c6acb.13194056@news.icon.co.za...
> On Fri, 2 Feb 2001 22:51:11 +0200, "Tobie" wrote:
>
> > eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
>> vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
>> het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
>
> Die 70% van die SA bevolking is natuurlik nou baie beter af wat
> mediese dienste betref.
>
> Daars nou 'n gedagte, ne.
>
Vorige onderwerp: Re: Oh Canada.....waar is jy?
Volgende onderwerp: satan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:50:24 MGT 2024