Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Magte Geselsgroep
SA Magte Geselsgroep [boodskap #38830] |
Fri, 02 February 2001 17:49  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
Beste weermag Groete
Frikkie
Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
|
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38848 is 'n antwoord op boodskap #38847] |
Fri, 02 February 2001 22:32   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> en `n paar manne van Koefoet.
> Koefoet????
>
> DD
Ja, jy moet vir hanskakie Frikkie maar verskoon.Hy is nie Afrikaans magtig nie.
Sy leermeesters,
ou Fred Rundle en ou Aida Parker, is albei
Engels. Die rsaboy ken nie sy moedertaal meer
nie. Dis daarom dat ek sê dat die grootste
bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom van hierdie snare soos Frikkie, sommige
van hulle wat die moord en doodslag van
Koevoet veroorsaak het, maar nie die woord
kan spel nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38980 is 'n antwoord op boodskap #38939] |
Tue, 06 February 2001 10:48  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Louis, niemand gaan my bliksem nie.
kam ons maak dan maar gou reg.
K O E V O E T ??????
Frikkie
KOEFFOET klink ook ok...
lous skryf in boodskap news:3A7E5483.165BFC@lous.znn.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>> Koefoet.
>
> Hulle gaan jou weerligstraal as hulle sien hoe jy koevoet spel ...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:58:19 UTC 2025
|