Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Magte Geselsgroep
SA Magte Geselsgroep [boodskap #38830] Vr, 02 Februarie 2001 17:49 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.

Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
Verdrag en `n paar manne van Koefoet.

Beste weermag Groete
Frikkie
Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38847 is 'n antwoord op boodskap #38830] Vr, 02 Februarie 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Feb 2001 19:49:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>
> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>
> Beste weermag Groete
> Frikkie
> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>
>

Koefoet????

DD
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38848 is 'n antwoord op boodskap #38847] Vr, 02 Februarie 2001 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> en `n paar manne van Koefoet.

> Koefoet????
>
> DD

Ja, jy moet vir hanskakie Frikkie maar verskoon.Hy is nie Afrikaans magtig nie.
Sy leermeesters,
ou Fred Rundle en ou Aida Parker, is albei
Engels. Die rsaboy ken nie sy moedertaal meer
nie. Dis daarom dat ek sê dat die grootste
bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom van hierdie snare soos Frikkie, sommige
van hulle wat die moord en doodslag van
Koevoet veroorsaak het, maar nie die woord
kan spel nie.

Gloudina
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38856 is 'n antwoord op boodskap #38830] Sa, 03 Februarie 2001 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frik - ek is verbaas dat Breyten se broer nie ook genooi word nie - die
verdomde apartheidsvark - elke familie het maar sy swartskaap nê? Ek wonder
watter ene...

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:95erse$sqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>
> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>
> Beste weermag Groete
> Frikkie
> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38859 is 'n antwoord op boodskap #38847] Sa, 03 Februarie 2001 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bly jy maar waar jy is asseblief....

Davie Davis skryf in boodskap news:km9m7tcm8r9s28sasngep9v7csugnqbgct@4ax.com...
>
> On Fri, 2 Feb 2001 19:49:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
>> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>>
>> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
>> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
>> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>>
>> Beste weermag Groete
>> Frikkie
>> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>>
>
> Koefoet????
>
> DD
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38860 is 'n antwoord op boodskap #38830] Sa, 03 Februarie 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nog steeds niks met jou te doene nie.
Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...

skryf in boodskap news:3A7B35EE.563262EE@home.com...
Davie Davis wrote:

> "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> en `n paar manne van Koefoet.

> Koefoet????
>
> DD

Ja, jy moet vir hanskakie Frikkie maar verskoon.Hy is nie Afrikaans magtig
nie.
Sy leermeesters,
ou Fred Rundle en ou Aida Parker, is albei
Engels. Die rsaboy ken nie sy moedertaal meer
nie. Dis daarom dat ek sê dat die grootste
bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom van hierdie snare soos Frikkie, sommige
van hulle wat die moord en doodslag van
Koevoet veroorsaak het, maar nie die woord
kan spel nie.

Gloudina
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38876 is 'n antwoord op boodskap #38859] Sa, 03 Februarie 2001 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Feb 2001 07:13:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Bly jy maar waar jy is asseblief.... en
> Nog steeds niks met jou te doene nie.
> Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
> AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...

Daar slaan jy al weer sulke verdwaalde houe, Frikkie.
J wil nie hê ek moet saam gesels nie en jy wil hê Gloudina se
bedanking moet aanhou en aanhouuuuuu.

Of waar moes die houe tref? Frikkie, moet net nie op 'n hongerstaking
gaan nie. Môre gesels ons weer lekker.

DD
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38881 is 'n antwoord op boodskap #38876] Sa, 03 Februarie 2001 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Niks ernstigs nie, jy het my e-pos HEEL verkeerd gelees.

Groete
Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:5lko7t48j4q80lnfoqtm4v5icqb971k0t1@4ax.com...
> On Sat, 3 Feb 2001 07:13:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Bly jy maar waar jy is asseblief....
> en
>> Nog steeds niks met jou te doene nie.
>> Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
>> AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...
>
> Daar slaan jy al weer sulke verdwaalde houe, Frikkie.
> J wil nie hê ek moet saam gesels nie en jy wil hê Gloudina se
> bedanking moet aanhou en aanhouuuuuu.
>
> Of waar moes die houe tref? Frikkie, moet net nie op 'n hongerstaking
> gaan nie. Môre gesels ons weer lekker.
>
> DD
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38939 is 'n antwoord op boodskap #38830] Ma, 05 Februarie 2001 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote:
> Koefoet.

Hulle gaan jou weerligstraal as hulle sien hoe jy koevoet spel ...
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38980 is 'n antwoord op boodskap #38939] Di, 06 Februarie 2001 10:48 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee Louis, niemand gaan my bliksem nie.
kam ons maak dan maar gou reg.
K O E V O E T ??????

Frikkie
KOEFFOET klink ook ok...

lous skryf in boodskap news:3A7E5483.165BFC@lous.znn.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>> Koefoet.
>
> Hulle gaan jou weerligstraal as hulle sien hoe jy koevoet spel ...
Vorige onderwerp: satan
Volgende onderwerp: Gratis air miles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:39:26 MGT 2024