Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Shane se CD
Shane se CD [boodskap #38661] Ma, 29 Januarie 2001 04:41 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
gevind/geplaas.

Krokkie
Re: Shane se CD [boodskap #38669 is 'n antwoord op boodskap #38661] Ma, 29 Januarie 2001 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sal ek dit hier mag pos of gaan skep 'n x-drive waarna toe ek dit kan stuur.
En watter songs soek jy, reply asb. net na die group.

DA

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a74f45b$0$225@hades.is.co.za...
> Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
> gevind/geplaas.
>
> Krokkie
>
Re: Shane se CD [boodskap #38824 is 'n antwoord op boodskap #38669] Vr, 02 Februarie 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis nou KOMMIN VERBY!!!!!!!! Enigeiemand kan liedjies sing en lekker
vloek.............. Die probleem is die mentaliteit van die ouens wat dit
luister en dan nog dink dit is snaaks ook.

Ek hoop regtig jou smaak en styl verbeter mettertyd, maar ek
twyfel...............

Nietemin voorspoed( want jy het dit nodig)!!!!!!!

"DARKANGEL" skryf in boodskap news:953591$okf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal ek dit hier mag pos of gaan skep 'n x-drive waarna toe ek dit kan stuur.
> En watter songs soek jy, reply asb. net na die group.
>
> DA
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3a74f45b$0$225@hades.is.co.za...
>> Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
>> gevind/geplaas.
>>
>> Krokkie
>>
>
Re: Shane se CD [boodskap #38825 is 'n antwoord op boodskap #38824] Vr, 02 Februarie 2001 14:44 Na vorige boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 2 Feb 2001 15:17:41 +0200, "DB" wrote:

> Dis nou KOMMIN VERBY!!!!!!!! Enigeiemand kan liedjies sing en lekker
> vloek.............. Die probleem is die mentaliteit van die ouens wat dit
> luister en dan nog dink dit is snaaks ook.
>
> Ek hoop regtig jou smaak en styl verbeter mettertyd, maar ek
> twyfel...............
>
> Nietemin voorspoed( want jy het dit nodig)!!!!!!!

Gooi hom in die tronk. Dit sal hom laat wakker word.
Vorige onderwerp: "Die Lang Pad" deur ANNE-MARIE CONRADIE
Volgende onderwerp: Wordsmith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:17:31 MGT 2024