Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Oh Canada.....waar is jy?
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 04:09 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Siestog, amper donkerder as donker Afrika....Altyd geweet Kanada is
> bietjie agterlik, maar.... :-)
>
> Kyk hier:
> http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/image/0011/earthlights_dmsp _big.jpg
>

So al wat jy waardevol ag, is elektrisiteit? (Vertel dit
vir die arme drommels in Kalifornië.) Baie van die
verligte dele daar op die landmassa, is in Kanada
anyway. Maar is dit nie 'n luukse ding as dertig miljoen
mense so 'n groot landmassa vir 'n land het nie, die
tweede grootste land in die wêreld. En volgens die
VVO noual vir die sewende jaar agtermekaar, die
beste land om in te woon.

Minnehaha
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38603 is 'n antwoord op boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jis maar dit is mooi! Wat my verbaas is Atlanta se groot dot, reguit in lyn
met (ek dink) Houston se dot. Wat my ook verbaas is die geel dotte in die
see, kyk bv. regs van Madagascar, wat kan dit wees?

En gepraat van Oh Canada, die Kanadese volkslied is seker een van die
heel mooistes in die wêreld, ek kry hoendervleis as ek dit hoor. As
mens na die Kanada exhibit by Epcot gaan, dan speel hulle dit, en
dit is roerend.

pop

Danielle skryf in boodskap news:8jb47t49rqv8v41ilggi3bmudto5qu98l4@4ax.com...
> Siestog, amper donkerder as donker Afrika....Altyd geweet Kanada is
> bietjie agterlik, maar.... :-)
>
> Kyk hier:
> http://antwrp.gsfc.nasa.gov/apod/image/0011/earthlights_dmsp _big.jpg
>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38604 is 'n antwoord op boodskap #38603] Sa, 27 Januarie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Wat my ook verbaas is die geel dotte in die
> see, kyk bv. regs van Madagascar, wat kan dit wees?
>

Ek dink dis die eilande van Mauritius en Reunion,
wat in daardie posisie oos van Madagaskar is.

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38615 is 'n antwoord op boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Siestog - ENIGE land wat deur die Engelse opgevok is, is nie 'n goeie
> land om in te woon in my opinie nie!

Maar gelukkig vra die VVO nie jou opinie nie.

> Die rede waarom Amerika vandag
> die magtigste nasie is, is omdat hulle die donnerse Engelse vroeg
> uitgeskop het. Hier is ook NIKS Engelse fitterjasies en dinge nie -
> terwyl julle maar nog lekker vasklou aan julle kolonialistiese
> lewenswyses!

Die enigste rede hoekom die VSA is wat hy is, is omdatdaar noual meer as
250 miljoen mense in dieselfde politieke
eenheid bly. En daardie politieke eenheid is geskep deur
een van die bloedigste burgeroorloë in die geskiedenis van
die mensdom - die Amerikaanse Burgeroorlog, minder as
'n eeu en 'n half gelede. Dit het niks met Britse kolonialisme
te doen nie.
En moenie vir die Kanadese weggooi nie. Kanadese talent
is orals. Peter Jennings is 'n Kanadees. Bush se economic
speechwriter, Frum, is 'n Kanadees. Baie van die komediante
wat Amerikaners as "Amerikaans" beskou, is Kanadees. ( En
dit sluit in die skepper en voortdurende regisseur van Saturday
Night Live.)

>> Minnehaha
>
> Wie was dit?
>

Dis waar jy en ek verskil. Jy dink "wit." Alles is óf Engelse
kolonialisme óf Franse invloed, of "wit" Amerikaners. Ek
dink aan Kanada as die land van die Inuit, die talle Eerste
Nasies, die Metis, en talle immigrante uit ander nasies, veral
die Verre en Nabye Ooste. Soos ek vantevore aangedui het,
ons huidige Goewerneur-Generaal is 'n vrou van Chinese
oorsprong.

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38619 is 'n antwoord op boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Van Kanada gepraat - kyk gerus na http://surf.to/canadalinks - veral as jy
daaraan dink om in die skaduwee van 'n groot boom (VSA) te gaan woon.

"Danielle" skryf in boodskap news:skt57t8pajlr4vm6fqv8c3g29lvd9kicis@4ax.com...
> On Fri, 26 Jan 2001 22:49:23 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Jis maar dit is mooi!
>
> Dankie!! Iemand wat darem raaksien dat ek dit gepos het omdat dit
> werklik 'n mooi prentjie is. :-)
> Is dit nie wonderlik om te dink dat tussen al daai liggies en dinge is
> daar "lewe" wat wemel en woeker, nie?
> Die wereld soos ons dit ken lyk so "klein". Ek staan altyd verwonderd
> oor Nasa prentjies van ons ou aarde...
>
>> Wat my verbaas is Atlanta se groot dot, reguit in lyn
>> met (ek dink) Houston se dot.
>
> Ook, die verskil in die populasie tussen die Ooskus en Weskus.
>
>> Wat my ook verbaas is die geel dotte in die
>> see, kyk bv. regs van Madagascar, wat kan dit wees?
>
> Weet jy, Australie is nogal 'n land wat my geweldig fasineer. Daar is
> so min mense (relatief tot ander ontwikkelde lande), en kan ook gesien
> word volgens die min liggies (Jaaaa....Gloudina, wat 'n aanduiding van
> tegnologiese ontwikkelling is!)
> MAAR, kyk wat het Australie uitgerig tydens die Olimpiese spele. Dit
> was indrukwekkend vir my. Dit blyk ook dat Australie al meer en meer
> bykom wat tegnologiese ontwikkelling betref. Vir 'n eks Engelse
> kolonie, is dit nogal interessant om dop te hou.
>
>> En gepraat van Oh Canada, die Kanadese volkslied is seker een van die
>> heel mooistes in die wêreld, ek kry hoendervleis as ek dit hoor. As
>> mens na die Kanada exhibit by Epcot gaan, dan speel hulle dit, en
>> dit is roerend.
>
> Ek is seker Kanada het sy goeie punte ook. Dis net die SA'nse
> immigrante wat nie so nice is nie. Daar is ook so ou suur omie wat
> van Kanada af pos in die engelse groep. Ek het al gedink dit is Izak.
> Maar die ou het 'n ADHD kiddie (amper toe gedink dis Johan Potgieter),
> maar die ou is OUD, en afgetree en boer nou met skape. Maar net so
> suur en sinies as onse eie tannie Dinie.
>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38621 is 'n antwoord op boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens[1]  is tans af-lyn  Michel Martens[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
@home.com schreef op Sat, 27 Jan 2001 16:53:53 GMT in nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans :

>
>>> Minnehaha

>> Wie was dit?


Minnehaha (Lachend Water) is de vrouw van Hiawatha, de held uit het
gelijknamige epos van Henry Wadsworth Longfellow. 'Hiawatha' komt
voort uit een overlevering van de Noord-Amerikaanse Indianen, die
spreekt over een persoon van mirakuleuse geboorte, die naar hen werd
gestuurd om hun rivieren, wouden en visgronden te zuiveren en hen de
kunst van het leven in vrede aan te leren. Hiawatha is dus in feite
de 'vooruitgebeelde Messias' der Indianen. Hij tracht beschaving en
voorspoed voor zijn volk te brengen. Het epos begint aldus:

Should you ask me whence these stories?
Whence these legends and traditions,
With the odours of the forest,
With the dew and damp of meadows,
With the curling smoke of wigwams,
With the rushing of great rivers,
With their frequent repetitions,
And their wild reverberations,
As of thunder in the mountains?
I should answer, I should tell you,
"From the forests and the prairies,
From the great lakes of the Northland,
From the land of the Ojibways,
From the land of the Dacotahs,
From the mountains, moors and fenlands,
Where the heron, the Shuh-shuh-gah,
feeds among the reeds and rushes.
I repeat them as I heard them
From the lips of Nawadaha,
The musician, the sweet singer."

Dit lange gedicht werd in de 19e eeuw door de Vlaamse dichter Guido
Gezelle op een onnavolgbare wijze vertaald in de West-Vlaamse variant
van het Nederlands. Ziehier dezelfde verzen in deze (gemoderniseerde)
vertaling:

Vroegt ge mij van waar ze komen,
al die zeiselen (1) en legenden,
met den geur daarom van 't houtland,
met den doom (2) daarop der weiden,
met den wentelrook der wigwams,
met 't geraas der wilde wateren,
met dat her- en wedergalmen
van den slagwoorde en den rijmklanke,
als of 't donderde in de bergen?
'k Gave u antwoorde en ik zeide u,
"Van ten boschwaarde, uit het gersland (3),
uit het watervolle Noorden,
uit de gouwen (4) van de Odjibways,
uit den lande der Dacotahs,
uit de bergen, uit het leegland,
waar de reiger, de Sjoe-sjoe-gah,
staat en waakt in 't riet geborgen.
Ik vermonde al 't gene ik gehoord hebbe
om den heerd van Nawadaha,
van den zoetgevooisden vinder (5)".

(1) vertelsels
(2) damp, nevel
(3) grasland
(4) gebieden
(5) dichter, troubadour

Ik hoop jullie hiermee plezier te hebben gedaan, beste vrienden in
Zuid-Afrika en ook in Canada.

Groeten,

Michel.
Antwerpen, België
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38624 is 'n antwoord op boodskap #38602] Sa, 27 Januarie 2001 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Michel Martens wrote:

> Ik hoop jullie hiermee plezier te hebben gedaan, beste vrienden in
> Zuid-Afrika en ook in Canada.
>
> Michel.
> Antwerpen, België

Baie baie dankie vir hierdie inligting. So min mense gee aandagaan die
geskiedenis van die Eerste Nasies in Noord Amerika.
Elke keer as ek ingaan op hierdie geskiedenis, vind ek dinge
wat my verbaas. So byvoorbeeld wou die Engelse, aan die
einde van die oorlog van 1812, toe hulle vrede maak met
die nuwe Amerikaanse staat, aanvra dat daar 'n staat geskep
word vir die lede van die Eerste Nasies wat om die Groot
Mere woon. So 'n staat sou dele van vandag se Minnesota,
Illinois, Ohio ensovoorts ingesluit het. Watter verskil sou dit
gemaak het as ons, benewens vandag se "Amerika" en
"Kanada," ook 'n derde staat in Noord-Amerika gehad het,
waarin die Eerste Nasies 'n tuisland kon vind. Maar Engeland
was glo te uitgeput na die Napoleontiese oorloë en desperaat
vir vrede, en het nie genoeg moed gehad om te veg vir so 'n
staat vir die menige Eerste Nasies wat hulle gehelp het teen die
Amerikaners nie. Jammer.

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38626 is 'n antwoord op boodskap #38602] So, 28 Januarie 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Groot verskoning - ek sal navraag doen by die ou wat die blad gebou en
geplaas het.

"Danielle" skryf in boodskap news:ps867tckhn3j8lt0183lll983o2i8ug9f3@4ax.com...
> On Sat, 27 Jan 2001 20:16:35 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> http://surf.to/canadalinks
>
> "Sorry, page not found."
>
>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38632 is 'n antwoord op boodskap #38602] So, 28 Januarie 2001 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marion Marburger  is tans af-lyn  Marion Marburger
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
>
>> tweede grootste land in die wêreld. En volgens die
>> VVO noual vir die sewende jaar agtermekaar, die
>> beste land om in te woon.

I am in Calgary and moved here from South Africa where I lived for 37 years
just over a year ago. I just love it to pieces. It's beautiful and it is
the BEST country in the world to live.

Marion
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38635 is 'n antwoord op boodskap #38602] So, 28 Januarie 2001 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> My vraag was eenvoudig. Wie was Minnehaha? Michel was gaaf genoeg om
> 'n pragtige verduideliking te pos. Wat is jou saak?
>
> Dan..jy slaan ALWEER die bal ver mis. Ek dink nie "wit" nie

Wel, voor ek kon verduidelik wie Minnehaha was, het Michel
alreedsgeantwoord. Blykbaar is daar baie mense, anders as jy, wat weet wie

Minnehaha is omdat hulle "Hiawatha" beide in Engels en Nederlands
ken. "Hiawatha" is deel van die Amerikaanse kultuur ook. So as jy
jou nou as 'n Americophile wil voordoen, moet jy hulle kultuur begin
leer, sou ek dink.
En ja, jy dink "wit." Daarom jou snedige opmerkings oor Kanada
wat net behels dat ons nog gevang is in die kloue van die Britse kolonia-
lisme, ietwat getemper deur die Franse invloed. Daar is baie meer aan
Kanada as Britse en Franse invloed. Daar is honderde Eerste Nasies
en daar is immigrante van al die vastelande van die wêreld. Meer as die
helfte van ons beste skrywers se voorsate kom van die Indiese
subkontinent.

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38641 is 'n antwoord op boodskap #38602] So, 28 Januarie 2001 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Jan 2001 16:53:53 GMT, @home.com wrote:

>>> Minnehaha

>> Wie was dit?

>
> Dis waar jy en ek verskil. Jy dink "wit."

My vraag was eenvoudig. Wie was Minnehaha? Michel was gaaf genoeg om
'n pragtige verduideliking te pos. Wat is jou saak?

Dan..jy slaan ALWEER die bal ver mis. Ek dink nie "wit" nie, ek dink
as "mens". Dit is iets waarmee jy jouself nie kan vereenselwig nie,
ne? Miskien moet jy leer om te aanvaar wie of wat jy is.

> Alles is óf Engelse
> kolonialisme óf Franse invloed, of "wit" Amerikaners. Ek
> dink aan Kanada as die land van die Inuit, die talle Eerste
> Nasies, die Metis, en talle immigrante uit ander nasies, veral
> die Verre en Nabye Ooste. Soos ek vantevore aangedui het,
> ons huidige Goewerneur-Generaal is 'n vrou van Chinese
> oorsprong.

Dis alles pragtig en wonderlik, en my vraag aan jou is nou: "so bloody
WHAT?" Ek is 'n wit Suid Afrikaner, en trots daarop. My vriende is
van dwarsoor die wereld. Wat is jou punt? En wat de hel het dit te
make met my vraag aan jou?

Kom ek se nou vir jou wat jou probleem is. Jy is 'n RASSIS in die
ergste graad moontlik. Verder is jy 'n snob in die ergste graad
moontlik. Dit alles dui vir my op iemand wat baie onseker is oor
hom/haarself. Leer om vir jouself lief te wees. Niemand anders kan
nie....
En volgende keer as jy na 'n MENS kyk, probeer om hom of haar raak te
sien as 'n persoon, 'n individu, iemand met 'n persoonlikheid wat
uniek is, ens. Nie as iemand wat een of ander bedreiging vir jou
inhou nie!

Jy en die Frik Potgieter karakter is baie dieselfde. Julle dink
altwee julle is "anders" en dus "beter" as ander mense. Ek het nuus
vir jou skattie....

KOM BY!
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38654 is 'n antwoord op boodskap #38602] Ma, 29 Januarie 2001 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> en my vraag aan jou is nou: "so bloody
> WHAT?" Ek is 'n wit Suid Afrikaner, en trots daarop.
> En wat de hel het dit te
> make met my vraag aan jou?

> Dit alles dui vir my op iemand wat baie onseker is oor
> hom/haarself. Leer om vir jouself lief te wees.

> En volgende keer as jy na 'n MENS kyk, probeer om hom of haar raak te
> sien as 'n persoon, 'n individu, iemand met 'n persoonlikheid wat
> uniek is, ens. Nie as iemand wat een of ander bedreiging vir jou
> inhou nie!

You flatter yourself as jy dink dat jy 'n bedreiging inhouvir enigiemand
op hierdie nuusgroep. Meeste van die
tyd is jy maar net plein boring met jou egosentriese getol.
Maar as jy dan oorgaan om Kanadese te beledig en
"Amerika" op te hemel, dan vra jy vir kritiek. En ek wonder
hoe lank jy al in Noord-Amerika is?

Gloudina

>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38655 is 'n antwoord op boodskap #38602] Ma, 29 Januarie 2001 01:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nie dat ek nou hare wil kloof nie Danielle, maar die tyd op jou computer is
erg weird (op my
PC sê dit jou boodskap het 11:10 pm deurgekom. Dis nou 7:20 p m hier, en ek
weet julle is
2 uur agter ons! Wou jou net laat weet (en ek is besig om Superbowl te kyk,
maar In Sinc
is aan, nou nie juis iemand wat ek highly admire nie!)

pop

Danielle skryf in boodskap news:09r97t48atma4vrrgrhp4n63sfu1mivmer@4ax.com...
> On Mon, 29 Jan 2001 00:35:35 GMT, @home.com wrote:
>
>> Danielle wrote:
>>
>>> en my vraag aan jou is nou: "so bloody
>>> WHAT?" Ek is 'n wit Suid Afrikaner, en trots daarop.
>>> En wat de hel het dit te
>>> make met my vraag aan jou?
>>
>>> Dit alles dui vir my op iemand wat baie onseker is oor
>>> hom/haarself. Leer om vir jouself lief te wees.
>>
>>> En volgende keer as jy na 'n MENS kyk, probeer om hom of haar raak te
>>> sien as 'n persoon, 'n individu, iemand met 'n persoonlikheid wat
>>> uniek is, ens. Nie as iemand wat een of ander bedreiging vir jou
>>> inhou nie!
>>
>> You flatter yourself as jy dink dat jy 'n bedreiging inhouvir enigiemand
>> op hierdie nuusgroep. Meeste van die
>> tyd is jy maar net plein boring met jou egosentriese getol.
>> Maar as jy dan oorgaan om Kanadese te beledig en
>> "Amerika" op te hemel, dan vra jy vir kritiek. En ek wonder
>> hoe lank jy al in Noord-Amerika is?
>
> Ag, gaan bak koekies man! KOM BY!!
>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38657 is 'n antwoord op boodskap #38602] Ma, 29 Januarie 2001 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Yup, ek dink dis nou reg, dit het 9:08 hier aangekom (een minuut af,
wat seker by my uit is!)
Ja, die Ravens was goed, ek het tussen my seun en man gesit, my
ore tuit nou nog! :-)

pop

Danielle skryf in boodskap news:ven97t0aqv3oi2v6rdajv18588h0kkr899@4ax.com...
> On Sun, 28 Jan 2001 19:21:59 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Nie dat ek nou hare wil kloof nie Danielle, maar die tyd op jou computer is
>> erg weird (op my
>> PC sê dit jou boodskap het 11:10 pm deurgekom. Dis nou 7:20 p m hier, en ek
>> weet julle is
>> 2 uur agter ons!
>
> Hmmm...geen idee waarom dit is nie. Ek stuur hierdie antwoord deur 'n
> ander server. Kyk of dit nog so is seblief. (Dis nou 7:07 hier by my)
>
>> Wou jou net laat weet (en ek is besig om Superbowl te kyk,
>> maar In Sinc
>> is aan, nou nie juis iemand wat ek highly admire nie!)
>
> Ek stem. Ek het ook halftyd gou e-mail kom doen, en jou boodskap
> gesien. Was daai Ravens nie goed nie? What a GAME!!
>
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38679 is 'n antwoord op boodskap #38602] Ma, 29 Januarie 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Danielle skryf in boodskap news:no767tkh98ksng4pfmjfkdhrpmikip2ji1@4ax.com...
> On Sat, 27 Jan 2001 04:09:47 GMT, @home.com wrote:
>
>
> Siestog - ENIGE land wat deur die Engelse opgevok is, is nie 'n goeie
> land om in te woon in my opinie nie!

Die dele van Suid Afrika wat deur die Boere gekoloniseer was is ook nie die
aangenaamste plekke om in te woon deesdae - of is dit ook alleen die
Engelse se werk?

BM
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38705 is 'n antwoord op boodskap #38602] Di, 30 Januarie 2001 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Jan 2001 08:25:56 -0800, Danielle wrote:

> On Sat, 27 Jan 2001 04:09:47 GMT, @home.com wrote:
>
>> Danielle wrote:

>>> Siestog, amper donkerder as donker Afrika....Altyd geweet Kanada is

> Siestog - ENIGE land wat deur die Engelse opgevok is, is nie 'n goeie
> land om in te woon in my opinie nie!

Hallo Danielle, hoekom vokken floek jy so?

DD
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38707 is 'n antwoord op boodskap #38602] Di, 30 Januarie 2001 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Danielle skryf in boodskap news:867b7t8966katbomgs1dtal9r15t4tdikp@4ax.com...
> On Mon, 29 Jan 2001 12:58:16 -0000, "Baba Mung"
> wrote:
>
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:no767tkh98ksng4pfmjfkdhrpmikip2ji1@4ax.com...
>>> On Sat, 27 Jan 2001 04:09:47 GMT, @home.com wrote:
>
>
>>> Siestog - ENIGE land wat deur die Engelse opgevok is, is nie 'n goeie
>>> land om in te woon in my opinie nie!
>>
>> Die dele van Suid Afrika wat deur die Boere gekoloniseer was is ook nie die
>> aangenaamste plekke om in te woon deesdae - of is dit ook alleen die
>> Engelse se werk?
>
> Nee, nie alleen die Engelse se werk nie, maar ek dink jy moet bietjie
> kyk wat het die Engelse in Suid Afrika gedoen....
>
> Eerstens - (ek haal aan uit "Theories of Colonialism" - sal later
> meer skryf)
> "British Concentration Camps in Southern Africa
> Another blot on the escutcheon of the British Empire is a relatively
> forgotten episode occurring during the Boer War. As the British found
> the Afrikaners a pretty intransigent bunch, they decided to put their
> women and children in what to all intents and purposes were
> concentration camps and burnt down their farmsteads. Some 20,000 women
> and children starved to death in these camps between 1899 and 1901.
> The Afrikaners also had to go through a period of postcolonial
> readjustment after the war as they were gradually rehabilitated under
> the watchful eye of the Britsih Empire."
>
>

Kitchener en sy soort - dis nie almal wat Engels is! Anders moet ons ook
mense soos Dr Basson en die Vlakplaas manne as tipiese Afrikaners sien.

Baba Mung
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38742 is 'n antwoord op boodskap #38602] Wo, 31 Januarie 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Danielle  skryf in boodskap news:7sbe7t4ih6u34ql2nu7sivu4n0qdhm6tj5@4ax.com...
>  On Tue, 30 Jan 2001 12:15:33 -0000, "Baba Mung"
>   wrote:
>
>
>> Kitchener en sy soort - dis nie almal wat Engels is!
>
>  Nee, net soos Hitler nie alle Duitsers vertweenwoordig nie.  Net soos
>  "Apartheid ideologie" nie alle Afrikaans sprekende Suid Afrikaners
>  verteenwoordig nie.  Dis alles akademies.  My punt is dat as ons na
>  die geskiedenis van Britse Imperialisme kyk, dan word die rol van
>  Engeland  en haar  kolonies in die "moderne wereld", duideliker
>  uitgebeeld.  Daar word ook ondere andere bespiegel dat baie van die
>  ideologie en denke agter "apartheid" van Cecil John Rhodes af kom.
>  Jy
>  sal ook gou agterkom dat die Engels sprekendes in SA(oor die
>  algemeen), baie meer rassisties is as die Afrikaans sprekende Suid
>  Afrikaners.  Sabsy het hierdie vermoede van my onlangs bevestig.
>
>>  Anders moet ons ook
>> mense soos Dr Basson en die Vlakplaas manne as  tipiese Afrikaners sien.
>
>  Nee, my oorspronklike stelling was gestel in die verlede.  Die rol wat
>  Imperialistiese Engeland gespeel het in die vernietiging van die
>  "natives" van Kanada en Amerika en al die ander lande wat sy
>  gekolonialiseer het.
>  Jammer vir die stereotipering, maar dit is onmoontlik om te vermy in
>  hierdie medium.  Die Engelse kultuur het stewig posgevat in Kanada,
>  terwyl dit definitief nie meer 'n faktor in Amerika is nie.  Selfs
>  Kanada se politieke stelsel is dan nog gebasseer op die Engelse
>  tradisies en formaat.
>
>>

Ek dink  jy te veel maak van Engeland se rol  in, byvoorbeeld,  apartheid
ideologie. Mense soos Malan en Verwoerd het veel meer van Nazi ideologie
geneem.   Ek kan ook nie verstaan hoe jy kan se dat die Engelse-sprekendes
meer rassisties as Afrikaners is. Lyk vir my n 'fantasie.  Ek het baie
rassistiese Afrikaners ontmoet as ook baie Engelse-sprekendes.

Dankie vir jou gedagte. Jammer my Afrikaans is nie goed genoeg om veel meer
hier te skryf oor die topiek.

Baba Mung
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38753 is 'n antwoord op boodskap #38602] Do, 01 Februarie 2001 00:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Danielle dani...@sg-1.com

> Nee, nie 'n fantasie nie. Daar is verskeie redes wat voorgehou kan
> word vir hierdie tendens.

Ek stel belang. Miskien wil jy op hierdie redes uitbrei.

leswin
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38755 is 'n antwoord op boodskap #38602] Do, 01 Februarie 2001 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Baba Mung wrote:

> Dankie vir jou gedagte. Jammer my Afrikaans is nie goed genoeg om veel meer
> hier te skryf oor die topiek.
>

Ek dink almal op die nuusgroep hou daarvan as Engels-
sprekende persone in Afrikaans probeer skryf. Jou
Afrikaans is sekerlik goed genoeg om oor verskillende
onderwerpe te skryf. Hoop jy lees ons nuusgroep
nou en dan en neem aan die besprekings deel.

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38767 is 'n antwoord op boodskap #38602] Do, 01 Februarie 2001 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3A78CC11.18216A98@home.com...
>
>
> Baba Mung wrote:
>
>> Dankie vir jou gedagte. Jammer my Afrikaans is nie goed genoeg om veel meer
>> hier te skryf oor die topiek.
>>
>
> Ek dink almal op die nuusgroep hou daarvan as Engels-
> sprekende persone in Afrikaans probeer skryf. Jou
> Afrikaans is sekerlik goed genoeg om oor verskillende
> onderwerpe te skryf. Hoop jy lees ons nuusgroep
> nou en dan en neem aan die besprekings deel.
>

Dankie Gloudina. Ek vind julle nuusgroep baie interessant en geniet dit
baie. Miskien sal dit my ook hulp om my gebruik van die taal te verbeter.

Baba Mung
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38769 is 'n antwoord op boodskap #38602] Do, 01 Februarie 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Baba Mung wrote:

> Ek vind julle nuusgroep baie interessant en geniet dit
> baie. Miskien sal dit my ook hulp om my gebruik van die taal te verbeter.
>

Ja, my daaglikse deelname aan die nuusgroep het my baiegehelp om weer vlot in
Afrikaans te dink.
En ek probeer my deel doen aan die veg van die Derde
Boere Oorlog ( die vyande: alles hanskakies soos Frikkie,
alle sluipmoordenaars soos Lou, alle verkleurmannetjies
soos Danielle.)

Gloudina
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38777 is 'n antwoord op boodskap #38769] Do, 01 Februarie 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> En ek probeer my deel doen aan die veg van die Derde
> Boere Oorlog ( die vyande: alles hanskakies soos Frikkie,
> alle sluipmoordenaars soos Lou

Moet lees: alle verdraaiers, soos Lou.
Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38811 is 'n antwoord op boodskap #38602] Vr, 02 Februarie 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dìt is wat ek van jou hou Danielle, jy's skerp!

DD

>
>> Hallo Danielle, hoekom vokken floek jy so?
>
> LOL! Dankie, nou weet ek darem hoe om fokken reg te spel! :-)
>
Internet woordelys? Was Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38829 is 'n antwoord op boodskap #38811] Vr, 02 Februarie 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Feb 2001 08:31:45 +0200, Davie Davis wrote:

> Dìt is wat ek van jou hou Danielle, jy's skerp!

Dankie meisiekind. :-)))
Davie, weet jy of iemand anders dalk of daar 'n "Internet woordelys"
vir Afrikaans is? Byvoorbeeld, wat is 'n "troll" in Afrikaans?
Hoe vertaal mens: "don't feed the trolls" in Afrikaans?
Moenie vir Gloudina voer nie? :-))))))
Re: Internet woordelys? Was Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38845 is 'n antwoord op boodskap #38829] Vr, 02 Februarie 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Feb 2001 07:50:24 -0800, Danielle wrote:

> Hoe vertaal mens: "don't feed the trolls" in Afrikaans?
> Moenie vir Gloudina voer nie? :-))))))
>
>

Moenie vir Gloudina voer nie?
En jy spel 'troll' met 'n 'T' ?

DD
Re: Internet woordelys? Was Re: Oh Canada.....waar is jy? [boodskap #38850 is 'n antwoord op boodskap #38845] Sa, 03 Februarie 2001 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Feb 2001 23:12:05 +0200, Davie Davis wrote:

> En jy spel 'troll' met 'n 'T' ?

Ja 'a....want jy moet darem weet dat as jy "troll" met 'n "d" spel,
dan kan dit dalk klink soos "drôle", wat eintlik "snaaks" beteken in
Frans. :-)
Mens moet so flippen versigtig wees op hierdie groep dat mens nie
iemand 'n inverse kompliment toedien nie! :-)
Re: Internet woordelys? [boodskap #38964 is 'n antwoord op boodskap #38850] Ma, 05 Februarie 2001 19:23 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
: >En jy spel 'troll' met 'n 'T' ?
~~~~~~~~

oh, I say old man, how droll, how very droll, what?

dit moet jy sê met 'n aartapple in jou mond.
--
------------------------------------------------------------ -------
--
Worry is simply the triumph of fear over faith.
------------------------------------------------------------ -------
--
Vorige onderwerp: Weet julle dit ?
Volgende onderwerp: Re: Liewers Konserwatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:52:48 MGT 2024