Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VERKIESING PLAKKATE
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38420 is 'n antwoord op boodskap #38322] |
Fri, 19 January 2001 13:54   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Meneer die voorsitter, Gloudina gooi al weer eens 'n jakkalsdraai.
>
> Kan jy by die punt bly? Wat sou die "feit" dat die voortrekkers aborsie
> toegepas het verander aan die punt dat jy aap fetusse belangriker ag as
> mens fetusse?
>
En kan jy ophou om 'n tweegesigjakkals te wees. Ek ag
alle fetusse belangrik. Ek dui maar net aan dat jy gladnie
omgee dat aapfetusse in Tutu se tuin opgehang was nie,
maar skielik so skree oor "pro-choice" keuses wat
vrouens maak. Dis jy en jou enersdenkendes wat julle
logika moet hersien. Julle is teen die kontrole van wapens,
wil mense in die elektriese stoel doodmaak, dink nie ou
Wouter Basson was so vreeslik nie, maar julle sit en
torring aan die vrou se reg om te kies.
Gloudina
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38422 is 'n antwoord op boodskap #38322] |
Fri, 19 January 2001 14:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Volgens my is die wet op gesinsgeweld goed.
> Jare het sekere mans (as n mens hom n man kan noem) weggekom wat hulle vroue
> geslaan het en die polisie by die deur moes omdraai omdat hy nie mag
> opgetree het nie.Ek hoop net die wet word toegepas
>
> Ek hoop ek het die bal aan die loop gesit Vir die Gloudinas en kie
>
Ja, ons het juis hier in Ottawa vanaand lesings deur
twee lede van die "Sexual Offenses & Community
Affairs Unit" ( Thoko Majokweni en Tsidi Kambula)
wat uitgenooi is deur die Law Courts Society of
British Columbia en nou hier ín Kanada 'n reeks
lesings gee. Ek kan ongelukkig nie gaan nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38432 is 'n antwoord op boodskap #38322] |
Fri, 19 January 2001 19:10   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
LOL...
On Fri, 19 Jan 2001 12:55:20 -0500, Danielle wrote:
> On Fri, 19 Jan 2001 08:45:54 +0200, lous wrote:
>
>
> Ek dink jy het my "sarkasme" ook gemis. Ek weet nie meer of minder
> van wat in SA aangaan nie. Ek woon nie permanent in Amerika nie, maar
> dit het ek al genoem.
> Maar dis interessant dat jy bleikbaar dink dat my stelling van "ouens
> wat rugby en krieket van die leunstoel af speel, die game beter ken",
> letterlik opgeneem moet word. Is jy dan een van hulle? Dit is is
> SARKASTIESE stelling man! Dit beteken net mooi die teenoorgestelde!
> Ek se dus dat as mens nie wesentlik in SA bly nie, en nie met die
> alledaagse probleme te make het nie, dan is dit maklik om te se dat
> alles goed gaan daar.
>
|
|
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38443 is 'n antwoord op boodskap #38322] |
Fri, 19 January 2001 20:28   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Nee, ek was by Abel Erasmus Universiteit - nie Koos Erasmus nie! Daar
> is 'n verskil!
Waar is Abel Erasmus Universiteit?Of is dit 'n grap hierdie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38608 is 'n antwoord op boodskap #38584] |
Sat, 27 January 2001 11:31   |
Hans
Boodskappe: 68 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jinne ou, waar kruip jy uit?
Jy het seker 'n reg tot jou siening, krom soos dit is, ten spyte daarvan dat
jy die vroulikes onder ons nie een gun nie. Die feit bly staan dat
derduisende ongewenste kinders gebore word in elke bevolkingsgroep wêreldwyd
wat na bittere swaarkry en lyding nie saggies en gelukkig iewers in Jesus se
arms sterf nie, hulle vrek soos diere in die mees haglike omstandighede
waarin jy nie eens 'n rot sou wou sien doodgaan nie. So Frikkie, wat doen JY
persoonlik om vir daardie kinders 'n beter lewe te skep. Hoeveel van hulle
is onder jou vlerk. Waar en hoe gereeld praat jy met die onkundiges in jou
direkte omgewing oor doeltreffende geboortebeperking? As jy so gemotiveerd
teen>> aborsie agiteer moet jy beslis daadwerklik self bydra om die
alternatief daarvan 'n werkbare alternatief te maak. As jy dit nie doen nie
sou dit beter wees as jy maar eenvoudig jou siening vir jouself (en jou
vrou) hou. Anders loop jy die risiko om te klink soos die outjies wat so erg
teen drankmisbruik agiteer. Hulle drink als self voordat ander dit kan
bykom. Jy wil sien dat die kinders gebore word om iewers te moet moet vrek
(wat jy nie wil sien nie) en self doen jy niks daaraan nie, behalwe om jou
skewe wysheid en insig hier uit te gieter.
Dit klink of jy met jou IK en al (jy kan nie eens "stront" reg spel nie)
boonop met 'n onnosel en bang vrou getroud is. Anders sou sy jou lank reeds
op jou plek gesit het...
'n Grootmens is jy beslis nie.
Hans
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:94sbs8$qh4$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En van wanneer af, selfs in die Bybel het `n vrou `n reg. Strond man, `n
> vrou werk nie, peuter nie rond tussen grootmense nie en selfs in die kerk
> vir diegene wat nog gaan, selfs daar hou die vrou haar bek en moet net
> gesien word. Einde.... So maklik soos dit.
> Varkie Groete
> Frikkie
>
>
> skryf in boodskap news:3A66F06B.85585240@home.com...
> lous wrote:
>
>> Die aapfetus pla jou rerig ne? Hoekom? Een of ander boedistiese
>> betekenis?
> Nee Lou, ek sal jou antwoord. Ek het net soveel respek
> vir die lewe soos jy. Ek is ook pro-life. Maar ek is ook
> vir 'n vroumens se reg om te kies. Ek het dit teen die wit
> omies en wit anties wat vir haar wil kies. Ek het dit teen
> die wit omies en wit anties wat dokters hier in Noord-
> Amerika doodskiet omdat hulle vrouens help as hulle
> kies om aborsies te hê ( soos hulle nog altyd deur die
> eeue somtyds probeer hê het, selfs in die dae van die
> Voortrekkers.) En ek het dit teen die apartheidsvarke
> wat ape oopsny, hulle fetusse vat en dit dan in Tutu
> se tuin ophang.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE in Blommeland [boodskap #38620 is 'n antwoord op boodskap #38608] |
Sat, 27 January 2001 19:31   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 27 Jan 2001 13:31:17 +0200, "Hans" wrote:
> Jinne ou, waar kruip jy uit?
Onder een van die baie klippe in Blommeland.
Moenie vir Liewe Heksie se nie, seblief! Sy sal my slaan! :-(
> Dit klink of jy met jou IK en al (jy kan nie eens "stront" reg spel nie)
Nee, die kaboustertjies in Blommeland is nou nie juis die beste
spellers nie, maar moenie dink hulle is DOM nie hoor. Dis net daar
waar julle mensekinders 'n reuse groot fout maak. Moet *nooit* 'n
kind van Blommeland se IK onderskat nie....
> boonop met 'n onnosel en bang vrou getroud is. Anders sou sy jou lank reeds
> op jou plek gesit het...
Hahahahaha....so bek moet heuning kry!
(Davie, is dit nie ook jy wat gereeld jou vrou op haar kniee het as sy
met jou durf praat nie? Een ding is seker, dit is silwerskoon onder
JOU bed! :-))) Nee, Hans ek se nie "Frik" is "Davie" nie, ek het net
skielik aan Davie gedink...
> 'n Grootmens is jy beslis nie.
Se dit vir Verna Vels...
Kom join ons almal hier in Blommeland. Hier word niemand ooit oud of
nors en stuurs nie. Ons is 'n vriendlike spulletjie....
Liefde Groete
Liewe Heksie
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE in Blommeland [boodskap #38649 is 'n antwoord op boodskap #38620] |
Sun, 28 January 2001 20:59   |
Hans
Boodskappe: 68 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Danielle,
Bly jy vertel my waar ons almal nou eintlik uithang. Ek verstaan selfs
reisiger se logika beter...
Amper gedink Frikkie is sowaar ernstig. Ek het nie besef hy kuier eintlik
tussen die kaboutertjies rond nie.
Hans
Danielle skryf in boodskap news:dn767tslt6cnlu948468vtah6ibrme1ggt@4ax.com...
> On Sat, 27 Jan 2001 13:31:17 +0200, "Hans"
> wrote:
>
>> Jinne ou, waar kruip jy uit?
>
> Onder een van die baie klippe in Blommeland.
> Moenie vir Liewe Heksie se nie, seblief! Sy sal my slaan! :-(
>
>> Dit klink of jy met jou IK en al (jy kan nie eens "stront" reg spel nie)
>
> Nee, die kaboustertjies in Blommeland is nou nie juis die beste
> spellers nie, maar moenie dink hulle is DOM nie hoor. Dis net daar
> waar julle mensekinders 'n reuse groot fout maak. Moet *nooit* 'n
> kind van Blommeland se IK onderskat nie....
>
>> boonop met 'n onnosel en bang vrou getroud is. Anders sou sy jou lank reeds
>> op jou plek gesit het...
>
> Hahahahaha....so bek moet heuning kry!
>
> (Davie, is dit nie ook jy wat gereeld jou vrou op haar kniee het as sy
> met jou durf praat nie? Een ding is seker, dit is silwerskoon onder
> JOU bed! :-))) Nee, Hans ek se nie "Frik" is "Davie" nie, ek het net
> skielik aan Davie gedink...
>
>> 'n Grootmens is jy beslis nie.
>
> Se dit vir Verna Vels...
> Kom join ons almal hier in Blommeland. Hier word niemand ooit oud of
> nors en stuurs nie. Ons is 'n vriendlike spulletjie....
>
> Liefde Groete
>
> Liewe Heksie
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: VERKIESING PLAKKATE [boodskap #38744 is 'n antwoord op boodskap #38734] |
Wed, 31 January 2001 18:00   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Jan 2001 11:50:53 +0100, "Emmy" wrote:
>
> En als je gelovig bent...Welke reden zou God hebben om een tiener
> zwanger te laten
> worden na een verkrachting of bij een moeder die aids heeft.
> Hij beslist over leven en dood volgens jouw.....nou ..laat God haar dan
> maar niet zwanger worden....
>
> Grt
> Emmy
>
>
>
Emmy, gewoonlik hou ek daarvan om te lees wat jy skryf. Maar dan skryf
jy weer snert soos dié keer.
God plaas nie sommige mense in 'n vertoonkas (showcase) en ander buite
in die woestyn nie. En dit is waarom geloof 'n faktor is in die
geestelike lewe. Want almal van ons is op die aarde en moet as mense
'n aardse lewe lei en aardse ervarings meemaak.
Besef jy vroumens, dat Hy nie eens Sy Seun leiding gespaar het nie?
Dat selfs Jesus aardse lewe ervaar het?
En as stout meisies verwagtend sou raak en verkragtes sou dìt gespaar
bly, wà à rom dan sou geloof 'n faktor wees? As net skelm mense en 'nie
geestelike' mense beroof sou word en 'n kind van God kon met 'n kruiwa
vol geld deur die stad stap met engele wat oor hom huiwer en hom
beskerm, dan sou mense mos christene wees net vir die aardse gewin
daarvan. Dan sou mense wat as christene groot geword het mos nooit so
stupid gewees het om die boedhiste te besoek nie.
Besef jy nie Emmy, dat geestelik anders as materialisties is nie?
Emmy, jy het eendag iets gesê wat my steeds bybly én wat skokkend was.
Jy het iets gesê soos 'as jy doodgaan en doodbly is dit so en as jy
doodgaan en weer opgewek word is dit sò'. Kan nie jou presiese woorde
onthou nie maar wat jy gesê het, het daarop neergekom (vergewe my as
dit nie jy was nie maar ek dink dat dit wel jy was). Op daardie
oomblik het die volgende gedagte my binnegeskiet:
'Ons weet almal dat daar 'n verskil is tussen geloofsgenesing en
christelike genesing. Kom ons kyk vir dié oomblik na geloofsgenesing
wat dus beteken dat jou geloof 'n innerlike krag besit. Moet nie net
lees nie maar hoor wat ek sê. Hier is dus die bewys dat jou eie geloof
'n ongekende krag besit. ìs dit nié dalk 'n uiters belangrike faktor
by 'EENDAG' nie?
Ek maak geen bewerings nie - sê slegs wat in my gedagtes gekom het
het.
DD
|
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:32 UTC 2025
|