Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Unieke geleentheid!
Unieke geleentheid! [boodskap #38567] Do, 25 Januarie 2001 20:49 na volgende boodskap
bliksempie  is tans af-lyn  bliksempie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
toelaat dat goeie idees vergaan nie.

www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy kan jou
idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!

Gaan kyk asseblief daarna...

Willie Maritz
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38593 is 'n antwoord op boodskap #38567] Vr, 26 Januarie 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis mos jou gebied Tobie - die bliksem lyk soos Frikkie (wat soos
Blommetjie lyk)

DD

On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie" wrote:

> Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
> toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>
> www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy kan jou
> idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>
> Gaan kyk asseblief daarna...
>
> Willie Maritz
>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38640 is 'n antwoord op boodskap #38593] So, 28 Januarie 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee doosdief Davies, jy daai.

Is jy nie die Daviers wat op AT ook so sy naam gat maak nie. Indien nie wel
familie van jou...Bla bla

Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:roj37tsohdonhas5itlm5ms1ekbrgqtoor@4ax.com...
>
> Dis mos jou gebied Tobie - die bliksem lyk soos Frikkie (wat soos
> Blommetjie lyk)
>
> DD
>
>
> On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie"
> wrote:
>
>> Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
>> toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>>
>> www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy kan jou
>> idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>>
>> Gaan kyk asseblief daarna...
>>
>> Willie Maritz
>>
>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38645 is 'n antwoord op boodskap #38640] So, 28 Januarie 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet darem nie van al die "wonderlike" idees op die website nie, ek het
al van die goed probeer - sonder veel sukses. Dis 'n oulike idee, maar dan
moet die persoon regtig eers werk aan sy site. As ek so swak ontwerpte site
sien, wil ek sommer die wille weghol kry. Dis ook nie 'n goeie advertensie
vir die ouens wat hulle idees plaas of vir die eienaar van die website nie.
Jou website dien as jou advertensie, en 'n swak advertensie skep 'n swak
indruk.

Elaine

On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie" wrote:
>>
>>> Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
>>> toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>>>
>>> www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy kan
> jou
>>> idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>>>
>>> Gaan kyk asseblief daarna...
>>>
>>> Willie Maritz
>>>
>>
>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38652 is 'n antwoord op boodskap #38645] So, 28 Januarie 2001 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek het ook gaan loer by die site, en alhoel dit nou nie
die mees interessantste een is nie, kan ek nie sien hoekom
jy sê dit is swak ontwerp nie. Ek weet jy is in die IT veld,
so gee jou opinies van wat n Web site goed of sleg maak.
Die een is vinnig, die graphics is nie te sleg nie, en behalwe
dat ek nie genope gevoel het om my stats in te stuur nie,
is dit nie m.i. so terribly sleg nie. Ek sou graag jou idees
wou hoor.

pop

Elaine skryf in boodskap news:3a747f08.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet darem nie van al die "wonderlike" idees op die website nie, ek het
> al van die goed probeer - sonder veel sukses. Dis 'n oulike idee, maar dan
> moet die persoon regtig eers werk aan sy site. As ek so swak ontwerpte site
> sien, wil ek sommer die wille weghol kry. Dis ook nie 'n goeie advertensie
> vir die ouens wat hulle idees plaas of vir die eienaar van die website nie.
> Jou website dien as jou advertensie, en 'n swak advertensie skep 'n swak
> indruk.
>
> Elaine
>
> On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie"
> wrote:
>>>
>>>> Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
>>>> toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>>>>
>>>> www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy
kan
>> jou
>>>> idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>>>>
>>>> Gaan kyk asseblief daarna...
>>>>
>>>> Willie Maritz
>>>>
>>>
>>
>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38663 is 'n antwoord op boodskap #38645] Ma, 29 Januarie 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi Elaine , eks bly om te sien jy's terug.

Vinnige vragie.

Ek is tans besig om 'n web-enabled tender stelsel (host is AS400) te skryf.
Alles werk goed.
Net 1 probleem wat ek nie kon oplos in die HTML kant nie . As ek my eerste
skerm skep in HTML
en ek kies dan weer 'n link se bv LOGIN dan maak dit 'n volgende window oop.
Dus het ek 2 IE's in my task list. Ek wil egter in die huidige een bly. Ek
het dit iewers in 'n boek gesien maar kan dit glad nie opspoor nie.

Het jy dalk raad.

Krokkie

"Elaine" skryf in boodskap news:3a747f08.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet darem nie van al die "wonderlike" idees op die website nie, ek het
> al van die goed probeer - sonder veel sukses. Dis 'n oulike idee, maar dan
> moet die persoon regtig eers werk aan sy site. As ek so swak ontwerpte site
> sien, wil ek sommer die wille weghol kry. Dis ook nie 'n goeie advertensie
> vir die ouens wat hulle idees plaas of vir die eienaar van die website nie.
> Jou website dien as jou advertensie, en 'n swak advertensie skep 'n swak
> indruk.
>
> Elaine
>
> On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie"
> wrote:
>>>
>>>> Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan nie
>>>> toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>>>>
>>>> www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy
kan
>> jou
>>>> idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>>>>
>>>> Gaan kyk asseblief daarna...
>>>>
>>>> Willie Maritz
>>>>
>>>
>>
>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38665 is 'n antwoord op boodskap #38652] Ma, 29 Januarie 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine kraak enige website wat iemand hier pos af - miskien kan die
ouens doen met positiewe kommentaar ...

poppie wrote:
>
> Elaine, ek het ook gaan loer by die site, en alhoel dit nou nie
> die mees interessantste een is nie, kan ek nie sien hoekom
> jy sê dit is swak ontwerp nie. Ek weet jy is in die IT veld,
> so gee jou opinies van wat n Web site goed of sleg maak.
> Die een is vinnig, die graphics is nie te sleg nie, en behalwe
> dat ek nie genope gevoel het om my stats in te stuur nie,
> is dit nie m.i. so terribly sleg nie. Ek sou graag jou idees
> wou hoor.
>
> pop
>
> Elaine wrote in message
> news:3a747f08.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek weet darem nie van al die "wonderlike" idees op die website nie, ek het
>> al van die goed probeer - sonder veel sukses. Dis 'n oulike idee, maar
> dan
>> moet die persoon regtig eers werk aan sy site. As ek so swak ontwerpte
> site
>> sien, wil ek sommer die wille weghol kry. Dis ook nie 'n goeie
> advertensie
>> vir die ouens wat hulle idees plaas of vir die eienaar van die website
> nie.
>> Jou website dien as jou advertensie, en 'n swak advertensie skep 'n swak
>> indruk.
>>
>> Elaine
>>
>> On Thu, 25 Jan 2001 22:49:08 +0200, "bliksempie"
>> wrote:
>>>>
>>>> >Die toekoms van ons land is afhanklik van entrepreneurs!! Ons kan
> nie
>>>> >toelaat dat goeie idees vergaan nie.
>>>> >
>>>> >www.ideashop.co.za is 'n webwerf toegewy aan besigheids-idees. Jy
> kan
>>> jou
>>>> >idees daar verkoop, inligting kry oor patente en nog vele meer!
>>>> >
>>>> >Gaan kyk asseblief daarna...
>>>> >
>>>> >Willie Maritz
>>>> >
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38869 is 'n antwoord op boodskap #38652] Sa, 03 Februarie 2001 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
elai...  is tans af-lyn  elai...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hay

Jammer ek het so lank gevat om te antwoord, ek
kry deesdae ook nie tyd om op die net te kom nie.

Ek kraak nie enige site af nie, daar is duisende
goeie sites daarbuite. Een van my gunstelinge is
http://www.theshoppingmatrix.com
So wat maak is site sleg of goed? Ek sal ideashop
as voorbeeld gebruik

1. Die agtergrond is een. Hoe skoner jou
agtergrond is, hoe beter is jou website (volgens
Joe Burns http://www.htmlgoodies.com wat die
eerste goeie "tutorials" op die web geplaas het)
2. Volgende kyk ons na die "images" behalwe as
dit hulle idee was, val die images uitmekeer.
Ons noem dit pixelated, dis sleg afgerond en
groot (bytes gewys). Veral die "ideashop logo"
is baie groot. Met die regte teken program sal
daai logo wat 13 en iets k (kilobytes) is
verklein kan word tot so 3k.
3. Gebroke images. Heel onder aan ideashop se
page is iets wat hulle noem "navigation bar" met
sowat 6 gebroke images. Behalwe as hulle dit so
wou gehad het, lyk die bitter sleg. Die absol
stats image lyk ook nie veel beter nie, dis so
pixelated dat jy jou oe moet "saamtrek" om te
sien wat daar staan.
4. "Content" daar moet minstens iets op jou site
wees wat van waarde is - al maak jy 50% daarvan
op (hoewel ek dit nie sal voorstel nie), maar
daar is niks wat mense so afpiep soos om te kliek
en te kliek en nerens uit te kom nie.
5. Kleurskema. Sommige kleure werk goed op die
net, sommiges nie. Geel is nie eern van die
beste kleure nie (hang af hoe jy dit gebruik) en
moet liewers tot die minimum beperk word, of reg
gebruik work, donker geel is jou beste kleur om
mee te gaan. Te veel kleure is ook nie 'n goeie
idee nie. Die beste is om maar tot so 2 of 3
kleure te bly.
6. "Links" Al jou skakels moet deurlink as dit
nie werk nie, dryf dit die "users weg" Al
ideashop se links werk.
7. Hoe vinnig jou site laai - hy vat nogal 'n
rukkie op my huis konneksie.

Hier is 'n paar goeie websites waarna julle kan
gaan kyk.

1. http://www.vaal.co.za
2. http://www.altavista.co.za
3. http://www.aardvark.co.za
4. http://www.jrmfansit.com (vat bietjie lank om
te laai)
5. http://www.exit.co.za ("gay site")
6. http://www.theshoppingmatrix.com
6. http://www.htmgoodies.com
7. http://www.irenco.co.za

Nie een van die boonste sites is deur my of
iemand wat ek ken ontwerp nie.

In article ,
"poppie" wrote:
> Elaine, ek het ook gaan loer by die site, en alhoel dit nou nie
> die mees interessantste een is nie, kan ek nie sien hoekom
> jy sê dit is swak ontwerp nie. Ek weet jy is in die IT veld,
> so gee jou opinies van wat n Web site goed of sleg maak.
> Die een is vinnig, die graphics is nie te sleg nie, en behalwe
> dat ek nie genope gevoel het om my stats in te stuur nie,
> is dit nie m.i. so terribly sleg nie. Ek sou graag jou idees
> wou hoor.
>
> pop
Re: Unieke geleentheid! [boodskap #38870 is 'n antwoord op boodskap #38652] Sa, 03 Februarie 2001 10:45 Na vorige boodskap

Vorige onderwerp: Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie
Volgende onderwerp: koers
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:01:00 MGT 2024