Afrikaanse woord? [boodskap #38646] |
Sun, 28 January 2001 20:28  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
afrikaans gehoor nie
--
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38648 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Sun, 28 January 2001 20:42   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> die woord " oudsher " wie van julle het al van so 'n woord gehoor
> ..... ek is al oor 'n halfeeu oud en het nog nooit van dié woord in
> afrikaans gehoor nie
Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en beteken rofweg "van
baie lank gelede al af."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38716 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Tue, 30 January 2001 20:57   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
B...@eskom.co.za wrote:
> Het grootgeword met die naam. Eers jare later gehoor dit is 'n
> grenadella.
> Is daar nog sulke eienaardighede??
> Groete
> Bob.
>
> @home.com wrote:
>
>>> Maar wie kan my sê
>>> wat is 'n "Groenegagie"????
>>
>> Nog nooit daarvan gehoor nie, maar kan die
>> Engels "greengage" wees?
>>
>> Gloudina
O, dan is dit nie 'n "greengage" nie ( wat 'n pruimis met 'n geel-groen
skil.)
Dis vir my snaaks dat ons nie meer grenadellas
in ons vrugtewinkels hier in Kanada sien nie.
Dit behoort tog een van die vrugtes te wees
wat die maklikste reis. Mens sien nou gereeld
allerhande tropiese vrugte, selfs vye en koejawels
(alhoewel hulle individueel baie duur is), maar ek
kan nie sê dat ek 'n grenadella in donkiejare
gesien het nie. En dis een van die smake wat
mens met SA assosieer.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: afrikaanse woord? [boodskap #38874 is 'n antwoord op boodskap #38646] |
Sat, 03 February 2001 15:08  |
nieuwslezer[1]
Boodskappe: 4 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 28 Jan 2001 20:42:53 GMT, @home.com wrote:
> Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en betekenrofweg "van
> baie lank gelede al af."
>
> Gloudina
in het nederlands gebruiken we dat woord vaak.
dit gebruikt men inderdaad als men praat over een gebruik of gewoonte
die al zeer lang bestaat...zeer oud...van vroeger al.
groetjes uit belgie
|
|
|