Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH
"die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38515] Ma, 22 Januarie 2001 18:18 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

die miskruier
Breyten Breytenbach

Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?

Ek ook nie

Maar dis 'n verskriklike dier
Soos 'n sendeling in Afrika
Met sonhelm en donkerbril

Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
En skarrel klonte son teen die muur
Op,
Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif

Hou my dop, kyk ook
Elke aand sorgvuldig onder u bed
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38517 is 'n antwoord op boodskap #38515] Di, 23 Januarie 2001 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Moeite werd om af te laai, en te
>> hou...
>
> http://www.opkamer.nl/geluid/breytenb.mp3
>

Ja, die perfekte opsomming van die natuur
van die apartheidsvarke.

Gloudina
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38520 is 'n antwoord op boodskap #38515] Di, 23 Januarie 2001 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> 'n Uiteensetting van die agtergrond van die gedig sou soveel meer kon
> doen. Die pyn en smart wat Breyten (en andere) moes deurmaak, ens ens
> ens., maak jy alles goedkoop met jou verbitterde woorde: "Ja, die
> perfekte opsomming van die natuur van die apartheidsvarke." Dis
> dieper, dis meer....dis 'n oseaan van sielswroeging en seerkry....

Ek en jy het seker nie na dieselfde stuk wat Breyten
lees, geluister nie. Watter uiteensetting van die agter-
grond van die gedig? Hy praat oor die mense wat die
apartheidsregime begin en in stand gehou het. Die pyn
en die smart wat Breyten moes deurmaak, was die
feit dat die klomp swernoters daar in die Unie gebou
op hulle vet agterente sit en wet na wet maak. Soveel
so dat hy uiteindelik besluit het om rewolusie te kom
probeer stook. Maar toe in die tronk beland het. Daar
was baie van ons in die buiteland wat moes gedoen
het wat hy gedoen het, maar ons was te gemaksugtig.
My man, trotse Afrikanerseun, het gebid dat die Kubane
die klomp skobbejakke uit die Unie-geboue sou
boender. Wêreld, ek sidder nou nog as ek dink wat
mens in daardie jare in die buiteland moet deurgemaak
het as mense uitvind jy kom van Suid-Afrika.

Gloudina
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38533 is 'n antwoord op boodskap #38515] Di, 23 Januarie 2001 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina haal Breyten aan::
.
die miskruier
Breyten Breytenbach

Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?

Barrie:
Nee, maar ek het al 'n swart tor gesien!
En wat noem ons hom? 'n Oogpister:)))
Dit wemel tans van die goed hier by ons in die
Nood Kaap. Die spesie met die twee geel kolletjies
op die rug. Moet sê: Ek het nog nooit een in aksie
gesien nie!( Hê hê!)

Breyten:
Ek ook nie

Maar dis 'n verskriklike dier
Soos 'n sendeling in Afrika
Met sonhelm en donkerbril

Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
En skarrel klonte son teen die muur
Op,
Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif

Hou my dop, kyk ook
Elke aand sorgvuldig onder u bed
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38546 is 'n antwoord op boodskap #38515] Wo, 24 Januarie 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Tue, 23 Jan 2001 10:33:12 +0200, lous wrote:
>
>> X-No-Archive: yes - gewonner hoekom Danielle se posts so gou verdwyn
>> ...

Jou posts verdwyn en is nie op dejanews nie. Is jy paranoid??

> En jou punt is?
>
>> Danielle wrote:
>>
>
> Jy kyk te veel Seinfeld. En dis al jare van die lug af, so dis OUD.

Seinfeld - wie is Seinfeld - o die paloeka wat nee gese het vir meer as
R8.67 miljoen per episode. Laaaankaaaal nie meer op nie. Wat het hy te
doen met die prys van eiers?
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38582 is 'n antwoord op boodskap #38515] Vr, 26 Januarie 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hier M8,
Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie. Asseblief dit is my
naam daardie en ek hou nie daarvan dat jy hom so links en regs gebruik vir
almal nie, aangesien hier witmens / goed ook op die lys is wat stink soos
hulle al agter julle opgekruip het en hulle verdien nie om `n APARTHEIDS
VARK of BOER genoem te word nie. Sies man julle laat `n ou sleg lyk en
netnou stink ons ook net soos julle.

Vir die opgekruiptes, Oppas hoor, die wiel is baie stadig om te draai en
julle gaan verwerp word soos wat julle dit natuurlik verdien.
Gaan eerder op julle knieë en Bid tot die Lewendige Almagtige dat hy julle
vergewe, want duidelik is julle besig om saam met die Wêreldorde en geldmag
te val sonder dat julle dit besef of miskien lyk die gran vir julle net
groener. Julle gaan julle gatte mooi skeefsit mense en dit geld nou def. nie
vir die basters nie, want vir hulle is daar elk geval nie plek nie asook
geen hoop nie.
Kyk hoe goed gaan dit op die oomblik in die Afrika Lande. Man, byt net so
tien jaar van. Aids en Cholera, ai tog....dit is wat gebeur as God sy rug op
`n ou keer. Jy gaan woel ou maat.
Moet ook nie sê dat dit duiwelse dinge is nie, aangesien NET God oor LEWE
sowel as DOOD beskik.

Hiermee sluit ek af:

JOS 023:11 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om
die HERE julle God lief te hê;
JOS 023:12 want as julle ooit mag afwyk en hierdie nasies aanhang wat
nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer en julle
met hulle en hulle met julle meng,
JOS 023:13 weet dan verseker dat die HERE julle God nie langer hierdie
nasies voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle 'n
vangnet en 'n strik wees en 'n angel in julle sye en dorings in julle
oë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die HERE julle God
aan julle gegee het.
JOS 023:14 En kyk, ek gaan vandag die weg van die ganse aarde, maar
julle moet erken met jul hele hart en met jul hele siel dat nie een
woord van al die goeie woorde wat die HERE julle God oor julle
gespreek het, onvervuld gebly het nie; alles het vir julle uitgekom,
nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.

MOET NOOIT VIR GOD EENDAG Sê EK HET NIE GEWEET NIE ?????

ApartheidsVark
Frikkie

skryf in boodskap news:3A6CCB32.CDB10E77@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Moeite werd om af te laai, en te
>>> hou...
>>
>> http://www.opkamer.nl/geluid/breytenb.mp3
>>
>
> Ja, die perfekte opsomming van die natuur
> van die apartheidsvarke.
>
> Gloudina
>
Re: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38591 is 'n antwoord op boodskap #38515] Vr, 26 Januarie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Hoor hier M8,
> Sies man julle laat `n ou sleg lyk en
> netnou stink ons ook net soos julle.
>

Ou Frikkie, jy en jou maters stink so erg
dat die deursnee Afrikaner julle nie met
'n tang wil aanraak nie.

Tant Hessie M8 ( Frikkie se benaming vir my
laat my altyd voel of ek 'n lid van die Britse
geheime diens is.)
Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier" [boodskap #38644 is 'n antwoord op boodskap #38582] So, 28 Januarie 2001 20:13 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Jan 2001 15:11:15 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Hoor hier M8,
> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie. Asseblief dit is my
> naam daardie en ek hou nie daarvan dat jy hom so links en regs gebruik vir
> almal nie, aangesien hier witmens / goed ook op die lys is wat stink soos
> hulle al agter julle opgekruip het en hulle verdien nie om `n APARTHEIDS
> VARK of BOER genoem te word nie. Sies man julle laat `n ou sleg lyk en
> netnou stink ons ook net soos julle.

OU FRIK - DIE KLOAKA VAN USENET!!
Praat jy sulke stront in die werklike lewe ook, of is dit net in
Blommeland?
Vorige onderwerp: "Die Bidder" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Gedichtendag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 11:38:38 MGT 2024