Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kloaka van Usenet
Die Kloaka van Usenet [boodskap #38637] So, 28 Januarie 2001 18:16 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Jan 2001 19:32:27 +0200, Davie Davis wrote:

> Hoor hier M8,
> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie.

> Kosie, jy's besig om 'n gek van jouself te maak. Nie net die keer nie
> maar al jou postings tot dusver. Blaas stilweg die aftog en moenie
> eers teugkom onder 'n ander naam nie want dit sal steeds dieselfde
> klas skrywe wees. Besef jy dat jy nog nìks leesbaar hier geplaas het
> nie?

> DD

Met watter Kosie praat jy nou DD? Met my, die kloaka of jouself?
Re: Die Kloaka van Usenet [boodskap #38639 is 'n antwoord op boodskap #38637] So, 28 Januarie 2001 18:39 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ag, maar `n gewoonte by die malletjies...
Sommer maar mer huleself.

Groete
Frikkie

Danielle skryf in boodskap news:ubo87t8lfhnrpqt9pth3ij8gas89128hch@4ax.com...
> On Sun, 28 Jan 2001 19:32:27 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Hoor hier M8,
>> Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie.
>
>> Kosie, jy's besig om 'n gek van jouself te maak. Nie net die keer nie
>> maar al jou postings tot dusver. Blaas stilweg die aftog en moenie
>> eers teugkom onder 'n ander naam nie want dit sal steeds dieselfde
>> klas skrywe wees. Besef jy dat jy nog nìks leesbaar hier geplaas het
>> nie?
>
>
>> DD
>
> Met watter Kosie praat jy nou DD? Met my, die kloaka of jouself?
>
Vorige onderwerp: Re: Frik - die kloaka van Usenet...was Re: "die miskruier"
Volgende onderwerp: "King"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 23:58:13 MGT 2024