Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Katryn
Katryn [boodskap #3846] Ma, 02 Februarie 2004 19:44 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, waar kan ek 'n ordentlike binary downloader kry?
Re: Katryn [boodskap #3847 is 'n antwoord op boodskap #3846] Ma, 02 Februarie 2004 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 02 Feb 2004 21:44:03 +0200, DD wrote:

> Katryn, waar kan ek 'n ordentlike binary downloader kry?

Ek gebruik Newsbin pro. Het dit nogal gekoop ook. Werklik die geld
werd, DD.

www.newsbin.com

Ek sit juis nou en download die Goodies reeks. Ken julle dit?
Lorinda sal dit heel waarskynlik ken. Dit was 'n seventies comedy
show. Ek het soos 'n kind in 'n sjokolade winkel gevoel toe ek sien
iemand het die reeks gepos. Het daarop afgekom toe ek wou kyk of
iemand nie dalk daardie "Office" series gepos het wat in Engeland
speel nie. Ek het nou al soveel goeie dinge daarvan gehoor, maar dit
nog nooit gesien nie. Maar helaas - tensy ons van Lorinda 'n
bootlegger kan maak, en haar vra om die reeks op t eneem en te pos,
dink ek nie sal ek dit gou kan sien nie. ;-)
Gaan kyk gou by a.b.multimedia.comedy en veral na die South African
ene. Ek onthou daardie spesifieke een sooo goed, en het my weer
doodgelag toe ek dit netnou kyk.
"Through this door and turn white.."
;-))))
Gaan laai dit af en lag saam, TOE!!!
;-))
Re: Katryn [boodskap #3850 is 'n antwoord op boodskap #3847] Ma, 02 Februarie 2004 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 02 Feb 2004 15:01:43 -0500, Katryn wrote:

> On Mon, 02 Feb 2004 21:44:03 +0200, DD wrote:
>
>> Katryn, waar kan ek 'n ordentlike binary downloader kry?
>
> Ek gebruik Newsbin pro. Het dit nogal gekoop ook. Werklik die geld
> werd, DD.
>
> www.newsbin.com


Baie dankie. Sielik besef ek dat ek Newsbin Pro het.
En dit nie gekoop het nie, maar via een of ander Warez site gekry het'
Dit is op een van die cd's in die argiewe:-)
Katryn se skande [boodskap #3861 is 'n antwoord op boodskap #3847] Ma, 02 Februarie 2004 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:vlat10d0a3orcuphhmgks8ne3l2vg31k65@4ax.com...

> Ek gebruik Newsbin pro. Het dit nogal gekoop ook. Werklik die geld
> werd, DD.

Gekoop? moenie ons so in die skande steek
nie Katryn...:-))


> Het daarop afgekom toe ek wou kyk of
> iemand nie dalk daardie "Office" series gepos het wat in Engeland
> speel nie. Ek het nou al soveel goeie dinge daarvan gehoor, maar dit
> nog nooit gesien nie. Maar helaas - tensy ons van Lorinda 'n
> bootlegger kan maak, en haar vra om die reeks op t eneem en te pos,
> dink ek nie sal ek dit gou kan sien nie. ;-)

Ek stuur dit met graagte vir jou. Laat my weet waarheen (ek het dit op DVD).

Lorinda
Re: Katryn se skande [boodskap #3862 is 'n antwoord op boodskap #3861] Di, 03 Februarie 2004 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Feb 2004 23:42:50 -0000, "Lorinda" wrote:

>> Ek gebruik Newsbin pro. Het dit nogal gekoop ook. Werklik die geld
>> werd, DD.
>
> Gekoop? moenie ons so in die skande steek
> nie Katryn...:-))

LOL!!! Ja, en as dit darem ook nou nie die asbolute toppunt is van
sanctimoniousness/tartuffery/hypocrisy, nie, dan weet ek ook nie. Ek
kry skoon skaam vir myself. Hier legitimeer ek 'n program (omdat ek
baie simpatie het vir onafhanklike programeerders, ens), maar ek
gebruik hierdie selfde sagteware om ander sagteware te steel.
Ek is 'n totakle failure as Kapitalis en as Kommunis!!!

;-)))

re office
> Ek stuur dit met graagte vir jou. Laat my weet waarheen (ek het dit op DVD).

Is jy ernstig? Ek dog dis 'n nuwe reeks? Of het jy dit opgeneem en
op DVD's gebrand? Ai, ek is tog soooo confuzzled. Dis natuurlik
alles jou fout, want jy het voorgestel dat ek 'n glas rooiwyn drink.
Dit was 'n bottomless glas.
;-))
Elkgeval, nou wonder ek of dit dalk hier ook op DVD vrygestel was?
Die winkels was natuurlik die laaste plek waar ek gaan soek het
daarvoor. Sien, dalk is daar nog hoop vir my?
;-)))

Maar elkgeval, as ek dit gladnie hier sien nie, gaan ek jou dalk
opneem op jou offer, en vir jou my adres stuur. Dalk het jy weer iets
nodig hier van Amerika af?
Hoe vinnig is jou uplink, Lorinda? Ek meen, sal jy dalk die files kan
yencode en via een van die binaries groepe pos? Ek wonder maar net.
My download is redelik vinnig teen sowat 2.5 MB, maar uploads is erg
gecap. Seker omdat hulle agtergekom het dat baie mense FTP servers
run. Ai, kry jy nie ook skaam vir my swak Afrikaans vandag nie?

;-)
Re: Katryn se kantoor [boodskap #3866 is 'n antwoord op boodskap #3862] Di, 03 Februarie 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:s2pt1011pdej1jqp2i12b0a3vdenfo4394@4ax.com...
>
> Hier legitimeer ek 'n program (omdat ek
> baie simpatie het vir onafhanklike programeerders, ens), maar ek
> gebruik hierdie selfde sagteware om ander sagteware te steel.
> Ek is 'n totakle failure as Kapitalis en as Kommunis!!!
>
> ;-)))

LOL! Nee, as dit "means to an end" is, is dit okay (of jou nou Kapitalis of
Kommunis is :-)))


> Is jy ernstig? Ek dog dis 'n nuwe reeks? Of het jy dit opgeneem en
> op DVD's gebrand? Ai, ek is tog soooo confuzzled. Dis natuurlik
> alles jou fout, want jy het voorgestel dat ek 'n glas rooiwyn drink.
> Dit was 'n bottomless glas.
> ;-))

:-)) Dit sal my nou leer om verdowing voor te stel sodra ek nie 'n oplossing
sien nie!
Oor "Office", die tweede reeks het al hier geeindig, so dis nie nuut nie.
Volgens Gervais sal daar nie meer wees nie, hy gaan Fawlty Towers se
voorbeeld volg en weet waneer om op te hou.
Ek is heeltemaal ernstig, laat my weet en ek stuur dit vir jou, dit is geen
probleem nie.


> Hoe vinnig is jou uplink, Lorinda? Ek meen, sal jy dalk die files kan
> yencode en via een van die binaries groepe pos? Ek wonder maar net.
> My download is redelik vinnig teen sowat 2.5 MB, maar uploads is erg
> gecap. Seker omdat hulle agtergekom het dat baie mense FTP servers
> run. Ai, kry jy nie ook skaam vir my swak Afrikaans vandag nie?
>
> ;-)

Skaam? Ek is net bly dis nie ek wat die bostaande in Afrikaans moes skryf
nie,....
Uploads is veronderstel om baie vinniger te wees as wat dit werklik is met
Tiscali, so ons gebruik maar Royal Mail :-))

Lorinda
Re: Katryn [boodskap #3869 is 'n antwoord op boodskap #3850] Di, 03 Februarie 2004 07:47 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD- oerwoudgesegde - mense wat vir safteware betaal sal ook vir die dienste
van die horisontale brigade betaaal ...
(Stuur my 'n kopie aub.) ;-))
Vorige onderwerp: Bekke van leeus
Volgende onderwerp: Professionele manne knak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:55:58 MGT 2024