Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mbeki closes the door on Heath
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 14:55 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis soos gister toe die ANC se slagspreuk deursigtigheid ("transparency") -
was. Mapstieks, het dinge nie vinnig verander nie? Ook, ubuntu - steel van
die rykes en hou vir jouself. Jou indrukke van die vorige regime / regering
kan wees wat dit wil - hierdie manne is besig om nie slegs die koffers leeg
te maak nie, selfs die koffers verdwyn nou. Cholera in die Juksie, vigs wat
gedy - die regse manne jubel seker?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:a5ch6tkrotdcv9fakk4f5otp82n1108v2l@4ax.com...
> Mbeki closes the door on Heath
> The Heath Special Investigation Unit (SIU) will not be issued with a
> presidential proclamation by President Thabo Mbeki which would have
> allowed it to participate in the impending multi-agency probe of
> allegations of corruption surrounding the government's multi-billion
> rand arms deal, director-general of the presidency, Frank Chikane,
> said on Friday
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38455 is 'n antwoord op boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas" wrote:

> Dis soos gister toe die ANC se slagspreuk deursigtigheid ("transparency") -
> was. Mapstieks, het dinge nie vinnig verander nie? Ook, ubuntu - steel van
> die rykes en hou vir jouself. Jou indrukke van die vorige regime / regering
> kan wees wat dit wil - hierdie manne is besig om nie slegs die koffers leeg
> te maak nie, selfs die koffers verdwyn nou. Cholera in die Juksie, vigs wat
> gedy - die regse manne jubel seker?
> "Davie Davis" wrote in message
> news:a5ch6tkrotdcv9fakk4f5otp82n1108v2l@4ax.com...
>> Mbeki closes the door on Heath
>> The Heath Special Investigation Unit (SIU) will not be issued with a
>> presidential proclamation by President Thabo Mbeki which would have
>> allowed it to participate in the impending multi-agency probe of
>> allegations of corruption surrounding the government's multi-billion
>> rand arms deal, director-general of the presidency, Frank Chikane,
>> said on Friday
>

uh uh, Jonas, is jy nou besig om die regse manne aan te vat?
Om te beweer dat regsheid vergelyk met jubeling oor die vigs & Cholera
tragedie?

Twee van my kliënte wat mediese dokters is by verskillende lokale
hospitale sê vir my dat 90% van die pasiënte in die hospitale waar
hulle werksaam is, is positief.

Jonas, die regses sê dat dit 'n tragedie is dat babas positief gebore
word. Die linkses is pro- aborsie.

DD
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38458 is 'n antwoord op boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 13:03:58 -0500, Danielle wrote:

> On Sat, 20 Jan 2001 17:59:30 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> Jonas, die regses sê dat dit 'n tragedie is dat babas positief gebore
>> word. Die linkses is pro- aborsie.

>
> Ag stront man! ???????????????????????????????
>
Nee Lou, ek sal jou antwoord. Ek het net soveel respek
vir die lewe soos jy. Ek is ook pro-life. Maar ek is ook
vir 'n vroumens se reg om te kies. Ek het dit teen die wit
omies en wit anties wat vir haar wil kies. Ek het dit teen
die wit omies en wit anties wat dokters hier in Noord-
Amerika doodskiet omdat hulle vrouens help as hulle
kies om aborsies te hê ( soos hulle nog altyd deur die
eeue somtyds probeer hê het, selfs in die dae van die
Voortrekkers.) En ek het dit teen die apartheidsvarke
wat ape oopsny, hulle fetusse vat en dit dan in Tutu
se tuin ophang.

Gloudina
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38461 is 'n antwoord op boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink sy bedoel dit is al ons apartheidsvarke. Ons is mos links en regs
van die regering

Reenen van Niekerk

Danielle skryf in boodskap news:uroj6tg4fjt3vaplp9e5nifmo25n74r7km@4ax.com...
> On Sat, 20 Jan 2001 21:07:37 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Sat, 20 Jan 2001 13:03:58 -0500, Danielle
>> wrote:
>>
>>> On Sat, 20 Jan 2001 17:59:30 +0200, Davie Davis
>>> wrote:
>
>
>>>> Jonas, die regses sê dat dit 'n tragedie is dat babas positief gebore
>>>> word. Die linkses is pro- aborsie.
>>
>
>>> Ag stront man! ???????????????????????????????
>
>> Nee Lou, ek sal jou antwoord. Ek het net soveel respek
>> vir die lewe soos jy. Ek is ook pro-life. Maar ek is ook
>> vir 'n vroumens se reg om te kies. Ek het dit teen die wit
>> omies en wit anties wat vir haar wil kies. Ek het dit teen
>> die wit omies en wit anties wat dokters hier in Noord-
>> Amerika doodskiet omdat hulle vrouens help as hulle
>> kies om aborsies te hê ( soos hulle nog altyd deur die
>> eeue somtyds probeer hê het, selfs in die dae van die
>> Voortrekkers.) En ek het dit teen die apartheidsvarke
>> wat ape oopsny, hulle fetusse vat en dit dan in Tutu
>> se tuin ophang.
>>
>> Gloudina
>
>
> Wat probeer jy hier se? Dat Gloudina nou die spokesperson is vir alle
> linkses? En wat die hel is "links" en "regs" volgens JOU raamwerk
> anyway??????????????????????????????
>
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38463 is 'n antwoord op boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 14:15:39 -0500, Danielle wrote:

>
>
> Wat probeer jy hier se? Dat Gloudina nou die spokesperson is vir alle
> linkses? En wat die hel is "links" en "regs" volgens JOU raamwerk
> anyway??????????????????????????????
>

Dit Danielle, is nou 'n heel debateerbare vraag.
Kom ons begin deur vir Jonas te vra van wie spesifiek hy gepraat het
toe hy dié vraag gevra het:
> "hierdie manne is besig om nie slegs die koffers leeg
> te maak nie, selfs die koffers verdwyn nou. Cholera in die Juksie, vigs wat
> gedy - die regse manne jubel seker?"
En vòòr jy sê dat ek die ball pass nou - ek het afgelei dat Jonas die
regses beskou as dié wat anti die anc regering is. In so 'n konteks
gesien, is ék baaaaie rêêêêêêêêêêêêêgs!

Of dit regs is, (anti anc regering) is beslis nie die tema hier nie.
En dit ìs ook nié noodwendig regs nie maar dit is nie waaroor dit gaan
nie. Ek sê net vir jou wat ék dink in watter konteks Jonas die woord
regs gebruik het.

Indien ons hieroor gaan uitbrei, sal jy tog saamstem dat die woord
oorspronklik ontstaan het om liberaal en konserwatief te beskryf. Maar
dàn kan jy weer vra wàt is liberaal en wàt is konserwatief. En hier
het ek net een antwoord vir jou: "Gaan bars!"

DD
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38466 is 'n antwoord op boodskap #38450] Sa, 20 Januarie 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 15:02:32 -0500, Danielle
>
> Ironies genoeg, is dit PRESIES die tipe antwoord wat ek van jou verwag
> het. Dit is darem jammer dat die Afrikaner naam en beeld deur ouens
> soos jy afgekraak word. :-(
>

Dìt... Danielle se antwoord? As ek jou nie teen die tyd geken het nie
het ek gedink dat dit al is waartoe jy in staat is. Maar dit is nie...
Jy weet, ek was as voorsitter van 'n regse (regse?) party heelwat jare
in die politiek betrokke gewees. En nou het ek kompleet belangstelling
verloor, maar een dit wat soos 'n paal bo water staan is die feit dat
ek selfs oponerende sprekers kon waardeer - en ek hou dikwels van -
nee nie van nie maar hòe jy dinge sê, so doen dié een oor...

DD
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38481 is 'n antwoord op boodskap #38463] So, 21 Januarie 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die manne wat besig is om dmv regstellende aksies hulself (persone) te
verryk en die massas (Swates) te verarm is die regerende ANC-leierskap. Dit
staan soos 'n paal bo water. Waarom 'n deeglike ondersoek (Heath) na
miljarde vermy wanneer dit bloot kan meewerk om jou (die ANC) se kwynende
kredietwaardigheid te kan bevorder? Hierdie waarneming het niks met regs en
links te doen nie. Ek is spyt ek het die woord "regses" gebruik - jammer
mense! Feit bly staan - die faktore wat kan meewerk om die lot van die
massas te verbeter kom nie in plek nie. Daaroor moet ons saamstem - sonder
dat die lot van die massas hier verbeter, is onse almal se lot in die
weegskaal.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:unpj6tkfso3edqc50diogql4ib334t4rnb@4ax.com...
> On Sat, 20 Jan 2001 14:15:39 -0500, Danielle
> wrote:
>
>>
>>
>> Wat probeer jy hier se? Dat Gloudina nou die spokesperson is vir alle
>> linkses? En wat die hel is "links" en "regs" volgens JOU raamwerk
>> anyway??????????????????????????????
>>
>
> Dit Danielle, is nou 'n heel debateerbare vraag.
> Kom ons begin deur vir Jonas te vra van wie spesifiek hy gepraat het
> toe hy dié vraag gevra het:
>> "hierdie manne is besig om nie slegs die koffers leeg
>> te maak nie, selfs die koffers verdwyn nou. Cholera in die Juksie, vigs wat
>> gedy - die regse manne jubel seker?"
> En vóór jy sê dat ek die ball pass nou - ek het afgelei dat Jonas die
> regses beskou as dié wat anti die anc regering is. In so 'n konteks
> gesien, is ék baaaaie rêêêêêêêêêêêêgs!
>
> Of dit regs is, (anti anc regering) is beslis nie die tema hier nie.
> En dit ís ook nié noodwendig regs nie maar dit is nie waaroor dit gaan
> nie. Ek sê net vir jou wat ék dink in watter konteks Jonas die woord
> regs gebruik het.
>
> Indien ons hieroor gaan uitbrei, sal jy tog saamstem dat die woord
> oorspronklik ontstaan het om liberaal en konserwatief te beskryf. Maar
> dán kan jy weer vra wát is liberaal en wát is konserwatief. En hier
> het ek net een antwoord vir jou: "Gaan bars!"
>
>
>
> DD
>
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38506 is 'n antwoord op boodskap #38450] Ma, 22 Januarie 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Een ding is verseker hulle is almal skuldig en bang vir die ondersoek.

"Jonas" skryf in boodskap news:3a69a72a$0$233@helios.is.co.za...
> Dis soos gister toe die ANC se slagspreuk deursigtigheid ("transparency") -
> was. Mapstieks, het dinge nie vinnig verander nie? Ook, ubuntu - steel van
> die rykes en hou vir jouself. Jou indrukke van die vorige regime / regering
> kan wees wat dit wil - hierdie manne is besig om nie slegs die koffers leeg
> te maak nie, selfs die koffers verdwyn nou. Cholera in die Juksie, vigs wat
> gedy - die regse manne jubel seker?
> "Davie Davis" wrote in message
> news:a5ch6tkrotdcv9fakk4f5otp82n1108v2l@4ax.com...
>> Mbeki closes the door on Heath
>> The Heath Special Investigation Unit (SIU) will not be issued with a
>> presidential proclamation by President Thabo Mbeki which would have
>> allowed it to participate in the impending multi-agency probe of
>> allegations of corruption surrounding the government's multi-billion
>> rand arms deal, director-general of the presidency, Frank Chikane,
>> said on Friday
>
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38507 is 'n antwoord op boodskap #38450] Ma, 22 Januarie 2001 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Mapstieks, het dinge nie vinnig verander nie? Ook, ubuntu - steel van
>> die rykes en hou vir jouself.
>
> Aarde, Waar val jy nou uit? Weet jy wat "ubuntu" beteken?

Veronderstel is om te beteken ...

--
http://lous.zzn.com/
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38555 is 'n antwoord op boodskap #38507] Do, 25 Januarie 2001 04:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - wyse uil, ek weet wat ubuntu veronderstel is om te beteken - let die
verskil tussen die ideale en die werklikheid....

"lous" skryf in boodskap news:3A6BDC72.3DE84E77@lous.znn.com...
>
>
> Danielle wrote:
>>
>> On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Mapstieks, het dinge nie vinnig verander nie? Ook, ubuntu - steel van
>>> die rykes en hou vir jouself.
>>
>> Aarde, Waar val jy nou uit? Weet jy wat "ubuntu" beteken?
>
> Veronderstel is om te beteken ...
>
> --
> http://lous.zzn.com/
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38559 is 'n antwoord op boodskap #38555] Do, 25 Januarie 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dinges jy my dalk nou uit?

Jonas wrote:
>
> Ja - wyse uil, ek weet wat ubuntu veronderstel is om te beteken - let die
> verskil tussen die ideale en die werklikheid....
> "lous" wrote in message
>
>>> Aarde, Waar val jy nou uit? Weet jy wat "ubuntu" beteken?
>>
>> Veronderstel is om te beteken ...
>>
--
http://lous.zzn.com/
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38572 is 'n antwoord op boodskap #38559] Vr, 26 Januarie 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nie regtig nie ...

"lous" skryf in boodskap news:3A7020D9.774D2A5B@lous.znn.com...
> Dinges jy my dalk nou uit?
>
> Jonas wrote:
>>
>> Ja - wyse uil, ek weet wat ubuntu veronderstel is om te beteken - let die
>> verskil tussen die ideale en die werklikheid....
>> "lous" wrote in message
>>
>>>> Aarde, Waar val jy nou uit? Weet jy wat "ubuntu" beteken?
>>>
>>> Veronderstel is om te beteken ...
>>>
> --
> http://lous.zzn.com/
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38642 is 'n antwoord op boodskap #38455] So, 28 Januarie 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee ouens,
Hierdie Aids en Cholera het niks te doene met Politiek nie.
Julle moet grootword jong.

Ek jubbel, hoe hoër die syfers hoe meer braai ek vleis.

Groete Nog net so 10 - 15 JAAR VASBYT "BOERE" ????
Frikkie

Ps: Plaas asseblief meer sulke interessante Statestieke.

Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:hvcj6tsajmh77akbchcosc2eipq9mqmvun@4ax.com...
> On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas"
> wrote:

> Twee van my kliënte wat mediese dokters is by verskillende lokale
> hospitale sê vir my dat 90% van die pasiënte in die hospitale waar
> hulle werksaam is, is positief.
> DD
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38643 is 'n antwoord op boodskap #38642] So, 28 Januarie 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lanklaas vir ons gepreek Frikkie. Lanklaas vir ons 'n paar skrifte
gekwoteer. Hoe gaan dit met Blommetjie?

DD

On Sun, 28 Jan 2001 21:11:19 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Nee ouens,
> Hierdie Aids en Cholera het niks te doene met Politiek nie.
> Julle moet grootword jong.
>
> Ek jubbel, hoe hoër die syfers hoe meer braai ek vleis.
>
> Groete Nog net so 10 - 15 JAAR VASBYT "BOERE" ????
> Frikkie
>
> Ps: Plaas asseblief meer sulke interessante Statestieke.
>
> Frikkie
>
> Davie Davis wrote in message
> news:hvcj6tsajmh77akbchcosc2eipq9mqmvun@4ax.com...
>> On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>
>> Twee van my kliënte wat mediese dokters is by verskillende lokale
>> hospitale sê vir my dat 90% van die pasiënte in die hospitale waar
>> hulle werksaam is, is positief.
>> DD
>
Re: Mbeki closes the door on Heath [boodskap #38840 is 'n antwoord op boodskap #38643] Vr, 02 Februarie 2001 18:29 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde as met die Rambo Davies wat ek ken. Ook maar soos dit moet wees
dra jy dieselfde van.

Davie Davis skryf in boodskap news:52t87ts97n9l2bb94c7iim9n0ljehkoa85@4ax.com...
>
>
> Lanklaas vir ons gepreek Frikkie. Lanklaas vir ons 'n paar skrifte
> gekwoteer. Hoe gaan dit met Blommetjie?
>
> DD
>
>
>
> On Sun, 28 Jan 2001 21:11:19 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Nee ouens,
>> Hierdie Aids en Cholera het niks te doene met Politiek nie.
>> Julle moet grootword jong.
>>
>> Ek jubbel, hoe hoër die syfers hoe meer braai ek vleis.
>>
>> Groete Nog net so 10 - 15 JAAR VASBYT "BOERE" ????
>> Frikkie
>>
>> Ps: Plaas asseblief meer sulke interessante Statestieke.
>>
>> Frikkie
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:hvcj6tsajmh77akbchcosc2eipq9mqmvun@4ax.com...
>>> On Sat, 20 Jan 2001 16:55:13 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>
>>> Twee van my kliënte wat mediese dokters is by verskillende lokale
>>> hospitale sê vir my dat 90% van die pasiënte in die hospitale waar
>>> hulle werksaam is, is positief.
>>> DD
>>
>
Vorige onderwerp: VERKIESING PLAKKATE
Volgende onderwerp: Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 18:21:26 MGT 2024