Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » crime info
crime info [boodskap #38457] Sa, 20 Januarie 2001 17:43 na volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Well-rested after a well-deserved holiday over Christmas and New Year, black
killers and robbers returned with a vengeance to white areas in the New SA,
killing and shooting their way right into the homes of many more defenceless
whites all over the country. Another white Mpumalanga farmer has been
callously murdered on his farm. Malcolm Potgieter, 63, was shot dead by
black killers on Falconer Farm near White River, who assaulted and tied up
his wife Dorothy, before getting away with a television set, video machine
and a white Nissan Sentra from the farm. A North West farmer, Dawie Bishoff,
is in a critical condition in a local hospital after being attacked, kicked
and stabbed several times in a robbery at his house. The 75-year-old and his
wife were sleeping, when two attackers broke into their home on Thursday at
midnight and attacked them there.
A particularly horrifying murder took place near Vryheid in Natal.
The parents of Rudi Johannes Coertze, 21, when notified of their son's
failure to return home from a fishing trip at a local dam, tried his
cell-phone and had to listen in horror to the black killer describing in
great detail how their son had begged for mercy as he was stabbed and hacked
to death. Afterwards, police and the media confirmed the detail and saw a
huge blood trail which led from the spot where the young white was first
attacked to his bakkie, which he had tried to climb into to get away from
his brutal attackers.
Pretoria anthropologist Professor Frik de Beer (52) and his son, Magiel
(23), were seriously wounded by armed black hijackers, who sprayed their
family and friends with a hail of bullets, eight of which found flesh.
De Beer and his family were returning to their home shortly after midnight,
when the would-be killers struck. After they got rid of their white victims,
who were either lying on the ground bleeding or had run away, the hijackers
got into the BMW 320, drove off, crashed into a wall, and got away. In a
frank interview from his hospital bed, the professor described the current
situation in the New SA as a 'war', urging people to stand together to ward
off the all-pervading threat.
Another elderly white farmer, Tjaart van der Walt, has been assaulted by
black robbers on his farm. One of the attackers hit the old man over the
head with a heavy iron pipe and then tied him up. His weapon and bakkie was
taken and the attackers got away, as usual.
At a road block between Beit Bridge and Messina, black traffic officials
assaulted white motorists, beating and strangling them and calling them
'white dogs'. Hermanus Schoeman, Pieter Buys and Andries Crosby of Messina
were arrested and 'taken to the bush' by the black policemen, who had been
keeping nearly a hundred motorists waiting in the sun for hours to appear in
a mobile roadside traffic court.
An unidentified Alberton man was shot in the thigh during a robbery at the
Rhodes Park Library parking lot in Kensington on Sunday night.
In Cape Town's quiet and scenic Kirstenhof gardens, shots were heard late at
night and the body of a woman, in her 30s, was found in the passenger seat
of a car, with the body of a man, also in his 30s, lying next to the
vehicle. Both had been shot. The motive for the killing was not known.
About 12 armed black men have held up two Fidelity Guards on the
Maritzburg/Kaserne onramp of the M2 East highway in Johannesburg. They
forced the guard's cash-in-transit vehicle off the road and then fled in two
vehicles with an undisclosed amount of cash.
As usual, the black terror has not spared blacks, either. A group of black
men shot and set alight a 30-year-old black woman at her home in the
Machochobane squatter camp near Ennerdale. Three black people were murdered
on Sunday in different areas of Alexandra.
Several black women have been raped by black men in and around squatter
camps, which have been described as 'dens of iniquity'. A 44-year-old woman
was allegedly assaulted and raped under a bridge near the Orange Grove
'informal settlement'. In the Fort Grey squatter camp, another woman aged 20
was raped by two men known to her. And in Port Elizabeth three young girls
were raped in separate incidents over the weekend. One of them was a
13-year-old, one a 14-year-old, and one an 18-year-old girl.
A black man wanted on a murder charge shot and killed a black Diepkloof
police inspector outside his house on Thursday afternoon. Inspector David
Mthimngwevu saw a known fugitive loitering near his front gate, took his
service pistol and went to confront the man, - only to be shot and robbed by
the armed suspect after a short scuffle.
A black mob burnt down a school in Tsolo near Umtata on Thursday night.
Jongilizwe Senior Secondary school's assembly hall, library and the staff
room have been reduced to ashes, with damaged estimated at R1 million. The
fire was put out by the fire brigade on Friday morning. The ruling
ANC/Communist Regime started the practice of burning down schools during its
terror days to deprive black children of what they termed 'inferior
education'...
Re: crime info [boodskap #38459 is 'n antwoord op boodskap #38457] Sa, 20 Januarie 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet tog nie dat sekere mense jou stuk lees nie. Dit sal weer gese word dat
dit die skuld van die vorige regiem is dat dit die skuld is van die
apartheidsvarke( dit is natuurlik al die blankes in die land wat nie saam
met die ANC stem nie), dit die skuld is dat hulle nooit opvoeding gehad het
nie.

Dit sal natuurlik nie die skuld wees van die regering nie want hulle doen
hiks verkeerd nie.

Ek het in vorige skrywes gevra dat sekere mense hulle stellings moet
motiveer wat die ANC goed gedoen het maar hulle antwoord nie die vraag nie
en net in n ander skrywe praat hulle weer

natuurlik die maaksel van die vorige apartheids-
regime, en het volgeloop van Afrikaner akademici wat
nie by die bestaande universiteite kon inkom nie.

Ek dink ek gaan met my hond se drolle praat op die gras. Ek dink ek sal n
beter reaksie uit hulle kry

Dit is jammer dat ons Polisie mag wat een van die bestes te wereld was
vandag uitmekaar val. Dit is omdat ons n Kom. van polisie het wat uit is om
die polisie mag af te breek.Hier wil hy al die spes. eenhede toemaak en net
een eenheid stig wat moord en roof,veediefstal, dwelms ens moet ondersoek
Daar is nie voertuie nie om die werk te doen nie. Die voertuie wat daar is
staan tot 3 maande om remskoene te vervang ens.ensens.........

Ek kan aangaan op die onderwerp maar ek dink alle Suid Afrikaners weet
waaroor ek praat maar sekere @%^&* wat oorsee bly weet mos beter wat hier
aangaan

Reenen van Niekerk

subie skryf in boodskap news:94cil6$b6i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Well-rested after a well-deserved holiday over Christmas and New Year, black
> killers and robbers returned with a vengeance to white areas in the New SA,
> killing and shooting their way right into the homes of many more defenceless
> whites all over the country. Another white Mpumalanga farmer has been
> callously murdered on his farm. Malcolm Potgieter, 63, was shot dead by
> black killers on Falconer Farm near White River, who assaulted and tied up
> his wife Dorothy, before getting away with a television set, video machine
> and a white Nissan Sentra from the farm. A North West farmer, Dawie Bishoff,
> is in a critical condition in a local hospital after being attacked, kicked
> and stabbed several times in a robbery at his house. The 75-year-old and his
> wife were sleeping, when two attackers broke into their home on Thursday at
> midnight and attacked them there.
[knip]
Re: crime info [boodskap #38465 is 'n antwoord op boodskap #38457] Sa, 20 Januarie 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Luister as jy nie weet waaroor jy praat nie bly dan liewer stil

Weet jy wat ek hier doen.

Moet ons n ding goed praat as dit nie so is nie.

As almal stilbly oor n ding wat verkeerd is sal dit nooit regkom nie

As jy my ander skrywes lees sal jy agterkom dat ek nie net sleg praat oor
die ANC nie en probeer erkening gee wat goed gedoen was deur hulle en dat ek
n gesprek probeer aanknoop met sekere mense wat aanhoudend ons almal hier
uitkryt as apartheidsvarke. Ek kan ongelukkig nie iets goed praat wat besig
is om in sy moer in te gaan nie en ongelukkig is ons polisiemag besig om in
sy moer te gaan.Jy as n redelike pesoon behoort te besef sodra n land se
polisie mag in sy moer is is die hele land in sy moer.Nou wat sal jy se die
alternatief vir die probleem. Hoe dink jy moet die probleem opgelos word.

Die probleem het niks met die vorige regering te doen. Is alles wat hier
verkeerd gaan die fout van die vorige regering.

Het die ANC nie mense in hulle kampe gemartel nie. Het hulle nie hulle eie
mense doodgemaak nie. Nie een kant is engeltjies nie en totdat julle dit
besef sal ons niks bereik nie.Volgens julle is net een kant varke en die
anderkant is engeltjies.

Ek sit nie op my gat nie .

Reenen van Niekerk

Danielle skryf in boodskap news:gjpj6tkkrl9qkejdqn672fd4erhf6fk10v@4ax.com...
> On Sat, 20 Jan 2001 21:16:32 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
> Eerstens, hou op om te veralgemeen! Tweedens, hou op om soos 'n ou
> tannie met 'n nat broek te kerm en kla en slegs emosionele goed te
> pen.
> Probeer om soos 'n man met insig te redeneer. Miskien kan ons dan 'n
> debatvoering hou????
>
> GEEN regering is foutloos nie. Bespreek die alternatief eerder as om
> net te kla en fout te soek by die huidige regering. Moenie op jou gat
> sit en niks doen, en verwag dat iemand anders die kole uit die vuur
> sal krap nie! Praat en kla was mos nog altyd die Afrikaner se forte -
> DOEN vir 'n slag iets!!!!
>
> Heretjie tog mense - WORD WAKKER!!! Die boere word wel vermoor op
> hulle plase, terwyl julle bobbejane sit en kla oor Kanadese tannies,
> en mense soos ek wat DURF hier in die VSA sit!! Dis nie die bleddie
> ANC wat die boere vermoor nie man, dit is MENSE!! Mense wat nie die
> nodige opvoeding en leiding het nie, want die vorige regering het
> hulle dit nie gegun nie!!! Die Natte het net soveel MENSE vermoor en
> verskriklik GEMARTEL!!!
>
> Give me a BREAK!! Bloody idiots!!!!
>
>
>
>
> wrote:
>> Moet tog nie dat sekere mense jou stuk lees nie. Dit sal weer gese word dat
>> dit die skuld van die vorige regiem is dat dit die skuld is van die
>> apartheidsvarke( dit is natuurlik al die blankes in die land wat nie saam
>> met die ANC stem nie), dit die skuld is dat hulle nooit opvoeding gehad het
>> nie.
>>
>> Dit sal natuurlik nie die skuld wees van die regering nie want hulle doen
>> hiks verkeerd nie.
>>
>> Ek het in vorige skrywes gevra dat sekere mense hulle stellings moet
>> motiveer wat die ANC goed gedoen het maar hulle antwoord nie die vraag nie
>> en net in n ander skrywe praat hulle weer
>>
>> natuurlik die maaksel van die vorige apartheids-
>> regime, en het volgeloop van Afrikaner akademici wat
>> nie by die bestaande universiteite kon inkom nie.
>>
>> Ek dink ek gaan met my hond se drolle praat op die gras. Ek dink ek sal n
>> beter reaksie uit hulle kry
>>
>> Dit is jammer dat ons Polisie mag wat een van die bestes te wereld was
>> vandag uitmekaar val. Dit is omdat ons n Kom. van polisie het wat uit is om
>> die polisie mag af te breek.Hier wil hy al die spes. eenhede toemaak en net
>> een eenheid stig wat moord en roof,veediefstal, dwelms ens moet ondersoek
>> Daar is nie voertuie nie om die werk te doen nie. Die voertuie wat daar is
>> staan tot 3 maande om remskoene te vervang ens.ensens.........
>>
>> Ek kan aangaan op die onderwerp maar ek dink alle Suid Afrikaners weet
>> waaroor ek praat maar sekere @%^&* wat oorsee bly weet mos beter wat hier
>> aangaan
>>
>> Reenen van Niekerk
Re: crime info [boodskap #38467 is 'n antwoord op boodskap #38457] Sa, 20 Januarie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 15:46:34 -0500, Danielle wrote:

My familie is BOERE.
> My ma en pa is plaasmense wat sukkel. My pa is so regs as wat jy kan
> kry, en my ma is sag en "liberaal". So, ek het al alles gehoor - van
> alle kante af. :-(
>

En wat die hel is "links" en "regs" volgens JOU raamwerk
anyway??????????????????????????????

DD
Re: crime info [boodskap #38469 is 'n antwoord op boodskap #38457] Sa, 20 Januarie 2001 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Jan 2001 16:17:58 -0500, Danielle wrote:

>
> O hene....:-)
> Laat ek nou 'n Lou(s) doen: Ek het EERSTE gevra!!
>

Skerp Danielle!
Re: crime info [boodskap #38508 is 'n antwoord op boodskap #38469] Ma, 22 Januarie 2001 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> On Sat, 20 Jan 2001 16:17:58 -0500, Danielle
> wrote:
>
>>
>> O hene....:-)
>> Laat ek nou 'n Lou(s) doen: Ek het EERSTE gevra!!

He he - moet egter nie 'n antwoord verwag nie ...
Re: crime info [boodskap #38530 is 'n antwoord op boodskap #38457] Di, 23 Januarie 2001 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Jan 2001 14:58:26 -0800, Danielle wrote:

> On Mon, 22 Jan 2001 09:13:07 +0200, lous wrote:
>
>
>>>> O hene....:-)
>>>> Laat ek nou 'n Lou(s) doen: Ek het EERSTE gevra!!

>> He he - moet egter nie 'n antwoord verwag nie ...
>
> Ja, ek kom agter dis hoe die ding hier rond werk. :-)
>
>

Onthou julle die rugbyspeler Naas Botha wat so bang was vir die
opposisie dat hy die bal òf weggeskop het òf vir 'n ander speler
aangegee het wanneer iemand van die ander span naderkom?
Nou hier kòm die bal Jonas!

> Die regses jubel seker

> Ek is spyt ek het die woord "regses" gebruik - jammer
> mense!

Kom ons gee toe dat hy 'sorry' gesê het maar steeds kom die bal van
hòm af so los my uit! En hy hoef ook nie die bal te speel nie want hy
het skuus gesê.
Te denke aan die manier waarop hy die woord regses gebruik het,
beteken dit dalk dat hier 'n heel interessante geveg tussen die
liberales en die liberale varke aan die gang is.

Ek deel net lemoene uit tussen die helftes

DD
Re: crime info [boodskap #38536 is 'n antwoord op boodskap #38530] Di, 23 Januarie 2001 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 23 Jan 2001 20:35:35 +0200, Davie Davis wrote:

> Onthou julle die rugbyspeler Naas Botha wat so bang was vir die
> opposisie dat hy die bal òf weggeskop het òf vir 'n ander speler
> aangegee het wanneer iemand van die ander span naderkom?

Wie sal hom dan ooit vergeet?

> Nou hier kòm die bal Jonas!

Goed gedoen Davie. Maar ek dink Jonas gaan dit nes 'n warm patat
vinnig weer weggooi.

> Kom ons gee toe dat hy 'sorry' gesê het maar steeds kom die bal van
> hòm af so los my uit! En hy hoef ook nie die bal te speel nie want hy
> het skuus gesê.

Ja, dit is die reels. Jy is reg ou swaer.

> Te denke aan die manier waarop hy die woord regses gebruik het,
> beteken dit dalk dat hier 'n heel interessante geveg tussen die
> liberales en die liberale varke aan die gang is.

Het jy al ooit George Orwell se "Animal Farm" gelees?
Weet jy wie die varke eintlik is?

Luister neef Davie, julle moet tog die nuwe Springbok klub se
nuusbrief regruk. Daar is baie foute in. Die regses hier by my rond
kla baie.
Re: crime info [boodskap #38545 is 'n antwoord op boodskap #38457] Wo, 24 Januarie 2001 05:14 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit word al jare gedoen.
Ek dink dit was Eals wat 'n doelskop van Braam VAn Staaten in die 3 nasies
weggeklap het. Hy het so 20 tree voor die pale gestel en toe hy opkyk was
die bal reeds weggeklap met groot verbasing op almal se gesigte.
Sover ek weet kan jy nie 'n bal van 'n strafskop wegklap nie.

"Danielle" skryf in boodskap news:qiur6tsgq75gvgj37oa8hhkbpkie7edc3p@4ax.com...
> On Tue, 23 Jan 2001 20:35:35 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>>
>> Ek deel net lemoene uit tussen die helftes
>
> Wag nou - ek is besig om speurder(es) te speel.
>
> BTW, van rugby gepraat....nou nie dat ek die game so goed ken nie,
> maar so ruk terug toe kyk ek 'n game tussen WP en een of ander minder
> belangrike span (ek dink die banana boys se span)...anyway, ek kon my
> oe nie glo toe ek die ouens op mekaar se skouers sien klim, en 'n
> piramide vorm om die bal te vang wat die ander span tussen die pale
> probeer skop vir 'n strafskop nie. Wanneer het dit begin?
> Toooo weird...
>
Vorige onderwerp: Re: Doktor Gloudina
Volgende onderwerp: Aan Tobie en Davie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 10:18:34 MGT 2024