Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG
Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG [boodskap #38384] Wo, 17 Januarie 2001 23:42 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ek sien op Amazon die volgende oor die boek:
>
>
> Perhaps the one serious drawback about the book is that Johnson does
> not really draw out the argument which it was written to make.

> In the end, Johnson fails to do that, and the book ends up more
> like a circumstantial ad hominem (at its best) or an extended gossip
> column (at its worst).
>

Ja, dis wat ek kon gedink het. Johnson is seker
maar een van die baie "konserwatiewes" uit die
hartland van Amerika (gewoonlik republikeins-
stemmend) wat probeer om die "liberales" en
"intellektueles" af te takel. Gewoonlik neem hulle
die morele highground, en maak die ander uit
as immoreel en sonder beginsels. As mens egter
net 'n bietjie grawe, kry jy net soveel of meer
korrupsie onder hulle as onder hulle "teen-
standers." Soos ou Newt Gingrich, wat so
teen Clinton was, en blykbaar dieselfde tipe
verhouding met 'n vroulike werknemer as
Clinton gehad het. En soos die apartheids-
varke, wat in die kerke met die vroom gesigte
gesit het en die "kommies" afgemaak het as
vanuit die duiwel, en kyk toe wat vang hulle
al die tyd self aan.

Gloudina
Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG [boodskap #38387 is 'n antwoord op boodskap #38384] Do, 18 Januarie 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle
'n Dekade of twee terug het ek 'n ander boek gelees van Mallenovski
(spelling?) genaamd - "Magic, Science & Religion" - dit, hou, m.i. ietwat
verband met wat Johnson uitwys - nl dat daar ag geslaan moet word op mense
wat hulself verhef tot 'n posisie waar hulle voorskriftelik raak mbt die
waardes van die breër gemeenskap, maar dan in hulle persoonlike opset tot
die murg verrot is. Persoonlik glo ek dat diesulkes juis wil moraliseer
vanweë die feit dat hulle vasgevang is met hul eie tekortkominge. Vraag bly
staan, hoe kan ek na Bill Clinton luister wanneer hy oor morele waardes
praat? Sal ek die Pous nader vir huweliksberading?

Danielle skryf in boodskap news:i01c6t0jb53hh74j94edsbleqfeg2gmpso@4ax.com...
> On Wed, 17 Jan 2001 06:58:35 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ek het pas 'n boek "Intellectuals" van ene Paul Johnson gelees - ek beveel
>> dit aan. Al sou net een vraag uit die boek my by bly was dit die moeite
>> werd - mbt akademici / "intellectuals" die vraag... " How great is their
>> respect for truth? How do they apply their public principles to their
>> private lives?..."
>> Ek het my ernstige bedenking. Kan ek dan so 'n persoon se "waarhede" ernstig
>> opneem?
>
> Ek het nie die boek gelees nie, Jonas. Maar dit klink baie
> ineteressant. Ek sien op Amazon die volgende oor die boek:
>
> Book Description
> A fascinating portrait of the minds that have shaped the modern world.
> In an intriguing series of case studies, Rousseau, Shelley, Marx,
> Ibsen, Tolstoy, Hemingway, Bertrand Russell, Brecht, Sarte, Edmund
> Wilson, Victor Gollancz, Lillan Hellman, Cyril Connolly, Norman
> Mailer, James Baldwin, Kenneth Tyan, Noam Chomsky, and others are
> revealed as intellectuals both brilliant and contradictory, magnetic
> and dangerous.
>
> Volgens een van die ouens wat die boek gelees het:
>
> Paul Johnson's Intellectuals is a must read for anyone who loves
> history, philosophy, biography, or just plain juicy gossip. It's style
> is wonderful - fast paced with clear prose that makes you feel like
> you are being told a good, gripping story. There are enough details,
> backed by extensive notes, to keep you well informed, but not so much
> that the non-history buff will find his eyes glazing over. There is
> also some solid factual ammunition for conservatives in Johnson's
> account of Marx's utter lack of scholarship.
>
> Perhaps the one serious drawback about the book is that Johnson does
> not really draw out the argument which it was written to make. Johnson
> wants to call into question the authority of intellectuals who lead
> immoral lives to give the average man advice about life, but other
> than raising the question, he does little to draw the argument to a
> logical conclusion. Reciting the numerous vices of the intellectuals
> in question is not an argument. It must be connected with some other
> proposition, such as that those who are immoral are intellectualy
> unreliable, or that bad ideas come from bad people, in order to make a
> case. In the end, Johnson fails to do that, and the book ends up more
> like a circumstantial ad hominem (at its best) or an extended gossip
> column (at its worst).
>
> I would recommend the book as a delightful, informative read, but if
> you are looking for logical argumentation, you will have to supply
> your own. Intellectuals supplies the conservative with a great deal of
> material from which to create a premise, but the logical form and the
> conclusion will have to come from some other source.
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG [boodskap #38388 is 'n antwoord op boodskap #38384] Do, 18 Januarie 2001 04:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Me
Ek sien jy is ook 'n kenner op die Kanadese en VSA politiek - jammer ek kan
jou nie aan werklike kenner in daardie omgewing voorstel nie - blyk jy is 'n
kenner ooral waar jy gaan en nie gaan nie?
skryf in boodskap news:3A662E3A.21ADAE25@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Ek sien op Amazon die volgende oor die boek:
>>
>>
>> Perhaps the one serious drawback about the book is that Johnson does
>> not really draw out the argument which it was written to make.
>
>> In the end, Johnson fails to do that, and the book ends up more
>> like a circumstantial ad hominem (at its best) or an extended gossip
>> column (at its worst).
>>
>
> Ja, dis wat ek kon gedink het. Johnson is seker
> maar een van die baie "konserwatiewes" uit die
> hartland van Amerika (gewoonlik republikeins-
> stemmend) wat probeer om die "liberales" en
> "intellektueles" af te takel. Gewoonlik neem hulle
> die morele highground, en maak die ander uit
> as immoreel en sonder beginsels. As mens egter
> net 'n bietjie grawe, kry jy net soveel of meer
> korrupsie onder hulle as onder hulle "teen-
> standers." Soos ou Newt Gingrich, wat so
> teen Clinton was, en blykbaar dieselfde tipe
> verhouding met 'n vroulike werknemer as
> Clinton gehad het. En soos die apartheids-
> varke, wat in die kerke met die vroom gesigte
> gesit het en die "kommies" afgemaak het as
> vanuit die duiwel, en kyk toe wat vang hulle
> al die tyd self aan.
>
> Gloudina
>
Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG [boodskap #38424 is 'n antwoord op boodskap #38384] Vr, 19 Januarie 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deel van die "rightwing conspiracy" teen Clinton is ook seker die manewales
van die heer Jesse Jackson - die insident spreek m.i. boekdele.

"Danielle" skryf in boodskap news:ague6t431uolknelc569t9lnltct4ve526@4ax.com...
> On Thu, 18 Jan 2001 06:22:41 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> 'n Dekade of twee terug het ek 'n ander boek gelees van Mallenovski
>> (spelling?) genaamd - "Magic, Science & Religion" - dit, hou, m.i. ietwat
>> verband met wat Johnson uitwys - nl dat daar ag geslaan moet word op mense
>> wat hulself verhef tot 'n posisie waar hulle voorskriftelik raak mbt die
>> waardes van die breër gemeenskap, maar dan in hulle persoonlike opset tot
>> die murg verrot is.
>
> Maar val alle mense maar nie in daardie kategorie nie? Ek meen, is
> daar werklik mense wat "volmaak" leef, sonder sondes van enige aard?
> Ek stem saam dat mense wat as "leiers" in 'n gemeenskap optree die
> morele waardes van daardie gemeenskap moet ophou teen alle koste, maar
> die feit is dat daar nou nie juis iets soos 'n sondelose mens bestaan
> nie, of hoe? Ek kan werklik nie aan ENIGE leier dink wat nie een of
> ander immorele ding aangevang het nie. Seks is gewoonlik die
> maklikste en gewildste "sonde" wat uitgewys word (soos wat sopas weer
> gedoen was met ou Jesse Jackson en sy buite-egtelike verhouding en
> kind), maar dit is alles relatief. Ek dink bv dat die ou boereleiers
> soos ou Sarel Cilliers en andere ook maar baie sondes gehad het. Dit
> was miskien net meer diskreet gedoen....
> Vat nou maar vir ou Joorsie Boes. Die ou is nou kamtig "born again",
> en as Christen hang hy nou kamtig hierdie hoe morele en waardes
> aan...maar waaraan word dit gemeet? Wat van al die dinge wat hy
> aangevang het VOOR hy "born again" geraak het? Is hy nie maar
> nogsteeds dieselfde papsakkige mens wat hy was VOOR sy sogenaamde
> "bekering" of ommekering nie?
> Clinton aan die ander kant was nog maar altyd bekend as 'n "ladies
> man", en voor hy nog as president verkies was, was hy al betrokke in
> verskeie "skandes", maar as politikus was hy PUIK!! Kyk na sy track
> record, en sien vir jouself. So, wat sy "menswees" betref was en is
> hy gladnie 'n engeltjie nie, maar wat sy taak as leier van die
> magtigste nasie op aarde was, was daar nie beter nie. Geskiedenis sal
> sekerlik dieselfde se...
> En moontlik kan Joorsie vir my en andere ook verkeerd bewys, en wys
> dat hy eintlik 'n goeie mens en leier is. Net tyd sal leer...
>
> Iets anders:
> Hier is 'n paar FEITE oor die "right wing conspiracy" teen Clinton.
> Dit is vryelik beskikbaar en bekend - gaan soek op die Internet:
>
> Fact: Richard Mellon Scaife and the Republican Establishment have
> poured millions into the effort.
>
> Summary:
> In the mid-70s, conservative corporations, foundations and politicians
> organized to reclaim power after 40 years of Democratic government.
> The result of this well-funded political and media machine was the
> Reagan Revolution, culminating in Republic control of Congress in
> 1994. One of the machine's most important leaders is Richard Mellon
> Scaife, the billionaire who is financing nearly all the scandals that
> engulf President Clinton.
>
> Lees meer hier:
>
> http://www.lastliberal.com/L-clintonrightwingconspiracy.html
>
>> Persoonlik glo ek dat diesulkes juis wil moraliseer
>> vanweë die feit dat hulle vasgevang is met hul eie tekortkominge.
>
> Gewoonlik is dit so. Maar as mens moet ons seker darem altyd bewus
> wees van ons eie tekortkominge, en ook bewus wees van die feit dat ons
> altyd kan leer van mense rondom ons in ons eie samelewing ens.
>
>> Vraag bly
>> staan, hoe kan ek na Bill Clinton luister wanneer hy oor morele waardes
>> praat? Sal ek die Pous nader vir huweliksberading?
>
> Luister na Clinton (as jy 'n Amerikaner is), en hy praat oor hoe die
> land, Amerika regeer word, en wat die beste dinge is vir Amerikaners
> om te doen ens. Luister vir die Pous as jy 'n katoliek is. Ek sien
> geen rede hoekom mense van Afrika wat nie katolieke is vir Clinton of
> die Pous moet luister nie...
> Meeste van die tyd is dit beter om na jou eie "hart" en logika te
> luister, en nie blindelings te volg wat ander se nie.
>
>> Danielle wrote in message
>
>> news:i01c6t0jb53hh74j94edsbleqfeg2gmpso@4ax.com...
>>> On Wed, 17 Jan 2001 06:58:35 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> Ek het pas 'n boek "Intellectuals" van ene Paul Johnson gelees - ek
>> beveel
>>>> dit aan. Al sou net een vraag uit die boek my by bly was dit die moeite
>>>> werd - mbt akademici / "intellectuals" die vraag... " How great is their
>>>> respect for truth? How do they apply their public principles to their
>>>> private lives?..."
>>>> Ek het my ernstige bedenking. Kan ek dan so 'n persoon se "waarhede"
>> ernstig
>>>> opneem?
>
>>> Ek het nie die boek gelees nie, Jonas. Maar dit klink baie
>>> ineteressant. Ek sien op Amazon die volgende oor die boek:
>
>>> Book Description
>>> A fascinating portrait of the minds that have shaped the modern world.
>>> In an intriguing series of case studies, Rousseau, Shelley, Marx,
>>> Ibsen, Tolstoy, Hemingway, Bertrand Russell, Brecht, Sarte, Edmund
>>> Wilson, Victor Gollancz, Lillan Hellman, Cyril Connolly, Norman
>>> Mailer, James Baldwin, Kenneth Tyan, Noam Chomsky, and others are
>>> revealed as intellectuals both brilliant and contradictory, magnetic
>>> and dangerous.
>
>>> Volgens een van die ouens wat die boek gelees het:
>
>>> Paul Johnson's Intellectuals is a must read for anyone who loves
>>> history, philosophy, biography, or just plain juicy gossip. It's style
>>> is wonderful - fast paced with clear prose that makes you feel like
>>> you are being told a good, gripping story. There are enough details,
>>> backed by extensive notes, to keep you well informed, but not so much
>>> that the non-history buff will find his eyes glazing over. There is
>>> also some solid factual ammunition for conservatives in Johnson's
>>> account of Marx's utter lack of scholarship.
>
>>> Perhaps the one serious drawback about the book is that Johnson does
>>> not really draw out the argument which it was written to make. Johnson
>>> wants to call into question the authority of intellectuals who lead
>>> immoral lives to give the average man advice about life, but other
>>> than raising the question, he does little to draw the argument to a
>>> logical conclusion. Reciting the numerous vices of the intellectuals
>>> in question is not an argument. It must be connected with some other
>>> proposition, such as that those who are immoral are intellectualy
>>> unreliable, or that bad ideas come from bad people, in order to make a
>>> case. In the end, Johnson fails to do that, and the book ends up more
>>> like a circumstantial ad hominem (at its best) or an extended gossip
>>> column (at its worst).
>
>>> I would recommend the book as a delightful, informative read, but if
>>> you are looking for logical argumentation, you will have to supply
>>> your own. Intellectuals supplies the conservative with a great deal of
>>> material from which to create a premise, but the logical form and the
>>> conclusion will have to come from some other source.
>
>
>
>
>
>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Intellectuals - was Re: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG [boodskap #38437 is 'n antwoord op boodskap #38384] Vr, 19 Januarie 2001 19:50 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou hulle so rassisties wees as wat ek dink, sal hulle waarskynlik baie meer
vergeeflik wees... Die indruk bestaan in elke geval dat Jesse nie meer
werklik 'n faktor is soos in die verlede - sommige het hom toe as 'n
moontlike Swart presidentskandidaat gesien.

"Danielle" skryf in boodskap news:uc1h6t07ktbe4nmqadf6o0evouobh8gmgc@4ax.com...
> On Fri, 19 Jan 2001 20:09:28 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Deel van die "rightwing conspiracy" teen Clinton is ook seker die manewales
>> van die heer Jesse Jackson - die insident spreek m.i. boekdele.
>
> Mens wonder of die Amerikaanse publiek net so vergewend teenoor ou
> Jesse gaan wees as wat hulle teenoor Clinton was?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 23:55:07 MGT 2024