Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanmiddag se rondry (0/1)
Vanmiddag se rondry (0/1) [boodskap #3837] So, 01 Februarie 2004 20:08
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
RE:
As jy meer wil weet oor waar my skoen vanmiddag in die bek van 'n
leeu beland het, moet ek darem sê dat dit 'n leeutjie was:-))).
Terwyl ek met iemand anders gesels het, het hy aan my linkerskoen
begin kou. En die krag in sy kake, het my laat besluit om in die
opsig, nie saam te speel nie:-)
En as jy werklik nòg meer wil weet, sal ek gebruik maak van die feit
dat dit ons paar se nuusgroep is dié, en eie reg gebruik en vanmiddag
se foto's vir jou wys. Onthou dan net, dat ek dit nog nie by 'n
'Photoshop' gehad het om kolletjies en so uit te haal nie.

Dave

by foto Dscf0030 het ek besluit om nie net die diere
af te neem nie, maar somtyds mense ook. Die Franse
meisie het toe hèèl tòevallig voor die lens beland.
Vorige onderwerp: Branderplank wals vir DD
Volgende onderwerp: N'Kisi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 04:53:45 MGT 2024