| Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #38149] |
So., 07 Januarie 2001 16:40  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 07 Jan 2001 09:42:17 GMT, Spri...@eudoramail.com (S) wrote:
> Tollgates in Cape Town
> --------------------------------------
> If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
> tourguide then please visit my website at:
>
> From Selwyn Davidowitz
>
> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
>
> ______________:~:_
> .^. / \ _
> / \ / CAPE TOWN \ [ \___
> / \/
>
>
> http://www.ilovecapetown.com
>
> http://www.abafrica.com
>
>
Kan julle glo dat, oor die sekuriteitsaspek in SA sê die man die
volgende woorde:
quote:
Thus in summarizing all we can say is that if your attitude is such
that you are prepared to accept the usual risks associated with
foreign travel when you venture to any country, then there should be
no reason that concern about your safety should deter you from coming
to see the marvels of South Africa!
Maw volgens hulle is SA glad nie gevaarliker as 'n beskaafde land nie.
$2700 per persoon (wat deel!) vir 14 dae... En dit is dollars wat
omgesit word in rande. Goeie alternatief vir loopbaanverandering!
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42843 is 'n antwoord op boodskap #42835] |
So., 27 Mei 2001 14:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik nie!! Vir die salarisse van die mense wat die tolhekke beman:)))
Annette
Inga Verreet wrote in message ...
> Ry van Pretoria na die Kruger Wildtuin met die N4. Van Witbank af sal jy by
> tolhekke moet stop om te betaal. Tot Malelane kos die gebruik van die pad
> jou meer as R100.
> By die tolhekke staan borde wat jou waarsku vir slaggate!! En inderdaad daar
> IS slaggate. Die pad se toestand word elke jaar slegter. Ek wonder waarvoor
> die tolgeld gebruik word. Vir instandhouding van die paaie???
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9eq329$8o0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daardie ouens in hulle hokkies sal deesdae sweet tydens spitstyd;))))
>> Annette
>> S wrote in message ...
>>> Tollgates in Cape Town
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42953 is 'n antwoord op boodskap #42866] |
Ma., 28 Mei 2001 17:54  |
Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12 Geregistreer: Mei 2000
|
Junior Lid |
|
|
Dries,
Ons het laat Januarie die N4 gery en ons het die slaggate gesien en gevoel.
Die ironiese vir ons was dat die waarskuwingsborde presies by die tolhekke
gestaan het.
Ek stem saam dat daar baie slegter paaie in Suid-Afrika is, die N4 is glad
nie die slegste pad nie. En met of sonder slaggate , volgende jaar Januarie
sal ons weer op pad in Suid-Afrika wees.
Hou die land en sy paaie reg!!!
Groete uit Vlaanderen,
Inga
"Dries Venter" schreef in bericht
news:3b115246.0@news1.mweb.co.za...
|
|
|
|