Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geluk aan die Helsdingens
Re: Geluk aan die Helsdingens [boodskap #38231] Wo, 10 Januarie 2001 23:07 na volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja geluk Gloudina! Vertel meer vir ons, is dit seuns of dogters
en die twee gaan seker lekker maats wees as hulle so na aan ouderdom
is. Daar is darem min dinge so dierbaar soos n pasgebore babatjie!

pop

Danielle skryf in boodskap news:capp5tsl6kb58hm4ckplnbfh4gdcgoh569@4ax.com...
> On Wed, 10 Jan 2001 22:23:42 GMT, @home.com wrote:
>
>> Ou Peet, arme Izak is op cloud nine nadat
>> hy twee kleinkinders in twee dae ryker
>> geword het. Ons gaan more vir vier dae
>> weg om na die een wat ons nog nie gesien
>> het nie, te gaan kyk. So hou jou in tot
>> volgende Maandag. Dan kan jy weer jou
>> gal spoeg.
>
> As dit wel waar is, wil ek darem net baie geluk aan ouma en oupa se.
> :-) Julle moet versigtig ry (as julle iewers heen moet ry), en kom
> veilig terug volgende week.
>
> (Ek sal solank my Afrikaans oefen, want al is ek al ene wat dink dat
> dit al baie verbeter het, weet ek, ek het nog baie om te leer voor ek
> ook so lekker gal kan spoeg soos die ander)
>
Re: Geluk aan die Helsdingens [boodskap #38232 is 'n antwoord op boodskap #38231] Wo, 10 Januarie 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Ja geluk Gloudina! Vertel meer vir ons, is dit seuns of dogters
> en die twee gaan seker lekker maats wees as hulle so na aan ouderdom
> is. Daar is darem min dinge so dierbaar soos n pasgebore babatjie!
>

Die een is 'n seuntjie, die ander 'n dogtertjie.
Die dogtertjie se ma is 'n Suid-Afrikaanse
meisie, wat ons seun ontmoet het toe hulle
albei 'n MBA by die Universiteit van Kaapstad
geloop het. So was die nageslagte van die
Afrikaners aan in die Afrikaner-diaspora.

Gloudina
Re: Geluk aan die Helsdingens [boodskap #38246 is 'n antwoord op boodskap #38231] Do, 11 Januarie 2001 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Die een is 'n seuntjie, die ander 'n dogtertjie.
> Die dogtertjie se ma is 'n Suid-Afrikaanse
> meisie, wat ons seun ontmoet het toe hulle
> albei 'n MBA by die Universiteit van Kaapstad
> geloop het. So was die nageslagte van die
> Afrikaners aan in die Afrikaner-diaspora.
>

Maar as hulle nie afrikaans kan praat nie is hulel dan nog Afrikaners
...
Re: G [boodskap #38273 is 'n antwoord op boodskap #38246] Sa, 13 Januarie 2001 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
lous wrote in message
:> Die een is 'n seuntjie, die ander 'n dogtertjie.
:> Die dogtertjie se ma is 'n Suid-Afrikaanse
:> meisie, wat ons seun ontmoet het toe hulle
:> albei 'n MBA by die Universiteit van Kaapstad
:> geloop het. So was die nageslagte van die
:> Afrikaners aan in die Afrikaner-diaspora.

:Maar as hulle nie afrikaans kan praat nie is hulel dan nog
Afrikaners
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

en die seuntjie se ma?
kon seker nie met haar halfnaatjie skoonma regkom nie
Re: G [boodskap #38294 is 'n antwoord op boodskap #38273] Sa, 13 Januarie 2001 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 13 Jan 2001 02:50:59 +0200, "Tobie" wrote:

Ou Ursus dis nie so moeilik om 'n eenvoudige reel te leer nie.
Probeer net bietjie harder. Môre is nog 'n dag, nê. Hopelik leer jy
iets...
Kyk hier:

> lous wrote in message
> :> Die een is 'n seuntjie, die ander 'n dogtertjie.
> :> Die dogtertjie se ma is 'n Suid-Afrikaanse
> :> meisie, wat ons seun ontmoet het toe hulle
> :> albei 'n MBA by die Universiteit van Kaapstad
> :> geloop het. So was die nageslagte van die
> :> Afrikaners aan in die Afrikaner-diaspora.

Lous het dit die gesê nie. Vra volgende keer vir een van jou slim
voëls om te help voor jy weer skryf op hierdie NG, want hulle het
wragtig meer verstand as jy!
Net werfsbobbejane kwoteer soos jy.

> :Maar as hulle nie afrikaans kan praat nie is hulel dan nog
> Afrikaners
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> en die seuntjie se ma?
> kon seker nie met haar halfnaatjie skoonma regkom nie
>

Jong, ou Ursus, ek hoop nie jy het kinders gehad nie. Dit sal 'n
skande wees as jou tipe voortplant.
Re: G [boodskap #38297 is 'n antwoord op boodskap #38294] So, 14 Januarie 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wel ek het die kanadese halfnaatjie ge-filter en het toe per
ongeluk lous se posting gelees, so what the problem?
:>lous wrote in message (kan jy sien hmmm, lous wrote
..... kan jy sien ou springer?)
:>:> Die een is 'n seuntjie, die ander 'n dogtertjie.
:>:> Die dogtertjie se ma is 'n Suid-Afrikaanse
:>:> meisie ................
die dogtertjie se ma kom van rsa, en die seuntjie se
ma??????

klippies lyk my jy het altzheimer

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: G [boodskap #38312 is 'n antwoord op boodskap #38297] So, 14 Januarie 2001 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 14 Jan 2001 14:45:20 +0200, "Tobie" wrote:

> wel ek het die kanadese halfnaatjie ge-filter en het toe per
> ongeluk lous se posting gelees, so what the problem?

Nie "what" nie, eerder WIE? En die antwoord is JY is die probleem.
Hou op om binêre goed te pos. As jy prentjies wil pos, kan jy na 'n
ander groep toe gaan waar hulle dit sal verwelkom. Jy weet, jou
gewone tuiste. Andersins moet jy maar op IRC bly.
Re: G [boodskap #38350 is 'n antwoord op boodskap #38312] Di, 16 Januarie 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek het meer van jou gehou toe jy sue was :-(

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Klipspringer wrote in message ...
:On Sun, 14 Jan 2001 14:45:20 +0200, "Tobie" wrote:
:
:>wel ek het die kanadese halfnaatjie ge-filter en het toe per
:>ongeluk lous se posting gelees, so what the problem?
:
:Nie "what" nie, eerder WIE? En die antwoord is JY is die probleem.
:Hou op om binêre goed te pos. As jy prentjies wil pos, kan jy na 'n
:ander groep toe gaan waar hulle dit sal verwelkom. Jy weet, jou
:gewone tuiste. Andersins moet jy maar op IRC bly.
:
Re: G [boodskap #38360 is 'n antwoord op boodskap #38350] Wo, 17 Januarie 2001 02:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 16 Jan 2001 21:31:19 +0200, "Tobie" wrote:

> ek het meer van jou gehou toe jy sue was :-(

Ek sien. My naam is Sue, en jy dink jy kan biltong van my maak. Wat
nog?
Re: G [boodskap #38377 is 'n antwoord op boodskap #38360] Wo, 17 Januarie 2001 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
vaarwel klippies ...................
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: G [boodskap #38379 is 'n antwoord op boodskap #38360] Wo, 17 Januarie 2001 19:24 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, jy's verdomp skerp!
Sue, ek weet al 'n rukkie dat dit jy is maar nét omdat Tobie dit vir
my gesê het.

Wat nog? Onthou jy die dag toe jy my gevra het om te beloof om slegs
een naam te gebruik?
Onthou jy die dag toe jy vir my gesê het "Davie, as jy iets gesê het
waaroor jy jammer is, sê askies en gesels saam - as Davie! Onthou jy
dat my antwoord was iets soos 'het niks gesê waaroor ek jammer is
nie..."

ktabanga whena palega ndaba whena telile tina whena iyase Zulu! Skati
whena saba tina nogola Zulu na whena?

On 16 Jan 2001 20:01:05 -0600, Klipspringer
wrote:

> On Tue, 16 Jan 2001 21:31:19 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> ek het meer van jou gehou toe jy sue was :-(
>
> Ek sien. My naam is Sue, en jy dink jy kan biltong van my maak. Wat
> nog?
Vorige onderwerp: FW: Nuwe rookwet (met 'n sigaret in die kies vertel)
Volgende onderwerp: Heath ondersoekspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:30:37 MGT 2024