| Re: Ek is ........ [boodskap #38140] |
Sa., 06 Januarie 2001 18:31  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Danielle wrote in message ...
Net 15
:hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Met die spelling van FYFTIEN (15) twyfel ekke of jy 'n
'joppie' innie Erasmus sal kry ....... ;-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
-- Smile, :-) it adds to your face value --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek is ........ [boodskap #38163 is 'n antwoord op boodskap #38162] |
So., 07 Januarie 2001 22:34   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou Tim Curry, en natuurlik was hy nie Rocky nie, maar wel
Dr. Frank. N. Furter . . . .
poppie skryf in boodskap news:93aq8q$vtt$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Ek het nou die dag vir hom (Rocky, Tim something) gesien op TV, hy is
> ouerig en al grys, en lyk doodnormaal (hy het natuurlik nie
> rooi lipstiek aangehad nie)
>
> pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:ufnh5t43gpt0c2t562ughguj2s9j7kv6iq@4ax.com...
>> On Sun, 7 Jan 2001 23:27:19 +0200, "Tobie" wrote:
>>
>>> innige meegevoel Danielle
>>
>> So come up to the lab
>> And see what's on the slab
>> I see you shiver with antici...pation
>> But maybe the rain
>> Isn't really to blame
>> So I'll remove the cause
>> But not the symptom
>>
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
|
| Re: Ek is ........ [boodskap #38165 is 'n antwoord op boodskap #38140] |
Ma., 08 Januarie 2001 00:56  |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Danielle skryf in boodskap news:murh5tc1lfhflfpvpshs91gs5ceuitp0n1@4ax.com...
>> Ek kyk bitter min televisie. Meestal PBS, maar so af en toe geniet ek
> dit nogal om VH1 te kyk.
> (Dis nou behalwe Showtime se Stargate natuurlik!) :-)
Ek kyk ook omtrent nooit TV nie, behalwe:
Die nuus (ek is n nuus junkie), maar ek kyk gewoonlik op die internet na
nuus, want
ek hou van die BBC, hulle is beter as die Amerikaanse sensasiesoekers soos
CNN. Ook
die Guardian koerant se online uitgawe.
Die Travel Channel - Ek hou van The Lonely Planet se reisprogramme
BBC Amerca - ek kyk gereeld na The Castaways
en dan kyk ek en my dogter soms na TLC (The Learning Channel) waar hulle
wys van hospitale se nooddienste, en hoe operasies gedoen
word. Dis regtig soos die Engelse sê gross, maar tog fasineerend.
pop
|
|
|
|