Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tollgates in Cape Town
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #38149] |
Sun, 07 January 2001 16:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 07 Jan 2001 09:42:17 GMT, Spri...@eudoramail.com (S) wrote:
> Tollgates in Cape Town
> --------------------------------------
> If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
> tourguide then please visit my website at:
>
> From Selwyn Davidowitz
>
> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
>
> ______________:~:_
> .^. / \ _
> / \ / CAPE TOWN \ [ \___
> / \/
>
>
> http://www.ilovecapetown.com
>
> http://www.abafrica.com
>
>
Kan julle glo dat, oor die sekuriteitsaspek in SA sê die man die
volgende woorde:
quote:
Thus in summarizing all we can say is that if your attitude is such
that you are prepared to accept the usual risks associated with
foreign travel when you venture to any country, then there should be
no reason that concern about your safety should deter you from coming
to see the marvels of South Africa!
Maw volgens hulle is SA glad nie gevaarliker as 'n beskaafde land nie.
$2700 per persoon (wat deel!) vir 14 dae... En dit is dollars wat
omgesit word in rande. Goeie alternatief vir loopbaanverandering!
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42953 is 'n antwoord op boodskap #42866] |
Mon, 28 May 2001 17:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dries,
Ons het laat Januarie die N4 gery en ons het die slaggate gesien en gevoel.
Die ironiese vir ons was dat die waarskuwingsborde presies by die tolhekke
gestaan het.
Ek stem saam dat daar baie slegter paaie in Suid-Afrika is, die N4 is glad
nie die slegste pad nie. En met of sonder slaggate , volgende jaar Januarie
sal ons weer op pad in Suid-Afrika wees.
Hou die land en sy paaie reg!!!
Groete uit Vlaanderen,
Inga
"Dries Venter" schreef in bericht
news:3b115246.0@news1.mweb.co.za...
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:55:25 UTC 2025
|