Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek is ........
Re: Ek is ........ [boodskap #38140] Sa, 06 Januarie 2001 18:31 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote in message ...

Net 15
:hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Met die spelling van FYFTIEN (15) twyfel ekke of jy 'n
'joppie' innie Erasmus sal kry ....... ;-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

-- Smile, :-) it adds to your face value --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Ek is ........ [boodskap #38148 is 'n antwoord op boodskap #38140] So, 07 Januarie 2001 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
O maar jy strei nie oor die spelling van strei toe iemand hier strei
oor die grootte van 'n meerkat nie né! Maar dis goed sò, want Danielle
het ook al mense probeer boelie hier. Jy pas nou wel diskriminasie
hier toe Tobie, maar versogtende (het dit sò bedoel) omstandighede in
ag geneem is die feit dat jy deur jou ouers gebreinspoel is.

DD

On Sat, 6 Jan 2001 20:31:09 +0200, "Tobie" wrote:

> Danielle wrote in message ...
>
> Net 15
> :hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Met die spelling van FYFTIEN (15) twyfel ekke of jy 'n
> 'joppie' innie Erasmus sal kry ....... ;-)
Re: Ek is ........ [boodskap #38156 is 'n antwoord op boodskap #38140] So, 07 Januarie 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek het darem nie los velle nie ........ well, nie heeltemaal
so baie nie :-)
Kandas en Jackie blue gold macaws... my liefling kinders
..... meer breins as sekere .... nee, sorry net so baie as
sekere mense op die ng. en kan tot 80 jaar + word. Ek moet
die REDAKTEUR geluk wens met die foto van Blommetjie, dit sê
alles omtrent hom, ou Gloudina moes eintlik die 'skoonma se
poef' gewees het. (Poef=kussing)
Liefde en groete
net Tobie, (nie oom nie)

--
:Dis darem mooi voels daai Oom Tobie. Wat is hulle name?
Hoe oud word
:daai voels? Hulle kos seker 'n plaas se geld?
:
:P.S Persoonlik dink ek die redakteur se prentjie van Oom is
baie
:mooier. :-)))))
Re: Ek is ........ [boodskap #38159 is 'n antwoord op boodskap #38140] So, 07 Januarie 2001 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
innige meegevoel Danielle

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
-- To much analysis always leads to paralysis --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Ek is ........ [boodskap #38162 is 'n antwoord op boodskap #38140] So, 07 Januarie 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou die dag vir hom (Rocky, Tim something) gesien op TV, hy is
ouerig en al grys, en lyk doodnormaal (hy het natuurlik nie
rooi lipstiek aangehad nie)

pop

Danielle skryf in boodskap news:ufnh5t43gpt0c2t562ughguj2s9j7kv6iq@4ax.com...
> On Sun, 7 Jan 2001 23:27:19 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> innige meegevoel Danielle
>
> So come up to the lab
> And see what's on the slab
> I see you shiver with antici...pation
> But maybe the rain
> Isn't really to blame
> So I'll remove the cause
> But not the symptom
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Ek is ........ [boodskap #38163 is 'n antwoord op boodskap #38162] So, 07 Januarie 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou Tim Curry, en natuurlik was hy nie Rocky nie, maar wel
Dr. Frank. N. Furter . . . .

poppie skryf in boodskap news:93aq8q$vtt$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Ek het nou die dag vir hom (Rocky, Tim something) gesien op TV, hy is
> ouerig en al grys, en lyk doodnormaal (hy het natuurlik nie
> rooi lipstiek aangehad nie)
>
> pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:ufnh5t43gpt0c2t562ughguj2s9j7kv6iq@4ax.com...
>> On Sun, 7 Jan 2001 23:27:19 +0200, "Tobie" wrote:
>>
>>> innige meegevoel Danielle
>>
>> So come up to the lab
>> And see what's on the slab
>> I see you shiver with antici...pation
>> But maybe the rain
>> Isn't really to blame
>> So I'll remove the cause
>> But not the symptom
>>
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Ek is ........ [boodskap #38165 is 'n antwoord op boodskap #38140] Ma, 08 Januarie 2001 00:56 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:murh5tc1lfhflfpvpshs91gs5ceuitp0n1@4ax.com...
>> Ek kyk bitter min televisie. Meestal PBS, maar so af en toe geniet ek
> dit nogal om VH1 te kyk.
> (Dis nou behalwe Showtime se Stargate natuurlik!) :-)

Ek kyk ook omtrent nooit TV nie, behalwe:

Die nuus (ek is n nuus junkie), maar ek kyk gewoonlik op die internet na
nuus, want
ek hou van die BBC, hulle is beter as die Amerikaanse sensasiesoekers soos
CNN. Ook
die Guardian koerant se online uitgawe.
Die Travel Channel - Ek hou van The Lonely Planet se reisprogramme
BBC Amerca - ek kyk gereeld na The Castaways
en dan kyk ek en my dogter soms na TLC (The Learning Channel) waar hulle
wys van hospitale se nooddienste, en hoe operasies gedoen
word. Dis regtig soos die Engelse sê gross, maar tog fasineerend.

pop
Vorige onderwerp: Re – Verhoogde bydraes vir 2001 asb.
Volgende onderwerp: Freelance werk gezocht in de evenementen (is eigenlijk gelijk)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 07:49:24 MGT 2024