Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Fingers se speech
Re: Fingers se speech [boodskap #38138] Sa, 06 Januarie 2001 17:32 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmm.... sien wat jy bedoel toe jy sê 'eintlik nie Moslem'.
Heel interessante site. Interessant in 'n negatiewe opset natuurlik
maar interessant in die opsig dat ek 'n paar dinge daar raakgesien het
wat ek nie geweet het nie.

As voorbeeld het 'n joodse vriend (met 'n doktoraal in 'n geologiese
rigting) eendag vir my gesê dat die otordokse joodse geloof (ek
aanvaar dat hy praat van Judaisme) en die moslem geloof die naaste
twee gelowe aan mekaar is. (hier is dit ook, net
interessantheidshalwe, ook noembaar dat baie mense praat van die
mohamedaanse geloof en dan steeds van moslems praat omdat daar geen
mohamedaanse geloof bestaan nie). Én hier bewys die site die teendeel!

' “You are the best nation ever raised up for mankind, you enjoin the
good and forbid the evil, and you believe in Allah.” [TMQ Ale-Imran:
110] Ek haal dié deel aan daaruit as bewys dat die blommetjies en
die frikkies glo dat ander stamme is die uitverkorenes. Daar is van my
en jou landsgenote wat predik dat ons jode is. Dié klomp sę nou weer
hulle is die beste. En hulle besef nie hoe klein ons werklik is nie.
Dawid het in die Psalms gesę (iets soos) "wie is ék, nietige mens, dat
U aan my dink?"

mmm so, swartes is nie noodwendig hoi poloi nie.

Die Davie Ou

On Fri, 05 Jan 2001 18:13:46 -0500, Danielle wrote:

> On Fri, 05 Jan 2001 17:43:45 -0500, Danielle
> wrote:
>
>
>>> Fingers het sterk klem op twee punte gelê:
>>> 1. Moet nooit 'n kaffer 'n kaffer noem nie want die woord 'kaffer'
>>> is uit 'n Arabiese taal en dit beteken 'nie Christen'.

>> Ja, eintlik "nie Muslim"....ek was maar nog altyd 'n kaffer, maar ek
>> vermoed jy is ook ene?
>
> Gaan kyk bv. na hierdie site om te sien wat ek bedoel met die woord.
> http://www.khilafah.org/phase1/un_west/kaafir_allies.html
>
> Ek het gehou van hierdie quote:
>
> "When It Is Said To Them: 'Make Not Mischief On The Earth.' They Say:
> 'Nay, We Are Only Making Peace'" [TMQ 2:11]
>
Re: Fingers se speech [boodskap #38139 is 'n antwoord op boodskap #38138] Sa, 06 Januarie 2001 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:rike5tctidhpt4quv9m04i1ea186fie663@4ax.com...

Interessant wat jy sê Davie (kan ek jou Johan noem?)
Wat is dan die verskil tussen die Mohammedaanse geloof en die
Moslem geloof? Jy is reg wat jy se dat die Joodse en Moslem-gelowe
so na aan mekaar is. Ek het in n Joodse buurt grootgeword in Kaapstad,
en kan myself nou skop dat ek so min van hulle geloof geweet het destyds.
Ek het wel twee feite van die geloof vir waarheid gehad, wat natuurlik
glad nie die geval is nie. Nl, dat die Joodse mans sulke goeie eggenote
uitmaak, omdat net mans hemel toe mag gaan, en hulle dus vir hulle vrouens
hemel op aarde moet gee. Die ander feit is iets oor geboorte gee ens. nie
juis relevant nie. Dat ek sulke snert kon glo gaan die verstand te bowe :-)

En ons weet dat vrouens word glad nie betrek by die Moslem-geloof nie. (Ek
het vir
drie jaar in n Moslem-land gewoon). Die dat dit
nooit die voorspelde gewildheid hier in Amerika bereid het, of sal bereik
nie, want
die swart vroue sal nie aanvaar om nie betrokke te wees by hulle kerk nie.
(Ek hoop nie
dit klink seksisties of rassisties nie, ek bedoel dit nie so nie).

pop

> Mmmmm.... sien wat jy bedoel toe jy sê 'eintlik nie Moslem'.
> Heel interessante site. Interessant in 'n negatiewe opset natuurlik
> maar interessant in die opsig dat ek 'n paar dinge daar raakgesien het
> wat ek nie geweet het nie.
>
> As voorbeeld het 'n joodse vriend (met 'n doktoraal in 'n geologiese
> rigting) eendag vir my gesê dat die otordokse joodse geloof (ek
> aanvaar dat hy praat van Judaisme) en die moslem geloof die naaste
> twee gelowe aan mekaar is. (hier is dit ook, net
> interessantheidshalwe, ook noembaar dat baie mense praat van die
> mohamedaanse geloof en dan steeds van moslems praat omdat daar geen
> mohamedaanse geloof bestaan nie). Én hier bewys die site die teendeel!
>
> ' "You are the best nation ever raised up for mankind, you enjoin the
> good and forbid the evil, and you believe in Allah." [TMQ Ale-Imran:
> 110] Ek haal dié deel aan daaruit as bewys dat die blommetjies en
> die frikkies glo dat ander stamme is die uitverkorenes. Daar is van my
> en jou landsgenote wat predik dat ons jode is. Dié klomp sê nou weer
> hulle is die beste. En hulle besef nie hoe klein ons werklik is nie.
> Dawid het in die Psalms gesê (iets soos) "wie is ék, nietige mens, dat
> U aan my dink?"
>
> mmm so, swartes is nie noodwendig hoi poloi nie.
>
> Die Davie Ou
>
>
>
>
> On Fri, 05 Jan 2001 18:13:46 -0500, Danielle
> wrote:
>
>> On Fri, 05 Jan 2001 17:43:45 -0500, Danielle
>> wrote:
>>
>>
>>>> Fingers het sterk klem op twee punte gelê:
>>>> 1. Moet nooit 'n kaffer 'n kaffer noem nie want die woord 'kaffer'
>>>> is uit 'n Arabiese taal en dit beteken 'nie Christen'.
>
>>> Ja, eintlik "nie Muslim"....ek was maar nog altyd 'n kaffer, maar ek
>>> vermoed jy is ook ene?
>>
>> Gaan kyk bv. na hierdie site om te sien wat ek bedoel met die woord.
>> http://www.khilafah.org/phase1/un_west/kaafir_allies.html
>>
>> Ek het gehou van hierdie quote:
>>
>> "When It Is Said To Them: 'Make Not Mischief On The Earth.' They Say:
>> 'Nay, We Are Only Making Peace'" [TMQ 2:11]
>>
Re: Fingers se speech [boodskap #38141 is 'n antwoord op boodskap #38139] Sa, 06 Januarie 2001 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Jan 2001 12:13:41 -0600, "poppie" wrote:

> Davie Davis wrote in message
> news:rike5tctidhpt4quv9m04i1ea186fie663@4ax.com...
>
> Interessant wat jy sê Davie (kan ek jou Johan noem?)
> Wat is dan die verskil tussen die Mohammedaanse geloof en die
> Moslem geloof?

Net na ek dit gepos het, het ek geweet dat dit verkeer vertolk kan
word. Lees wat ek tussen hakkies sê afsonderlik want dit is 'n sin
opsigself. Jy sal sien dat ek sê dat daar nie 'n geloof soos
'Mohamedaanse geloof' bestaan nie.

> Jy is reg wat jy se dat die Joodse en Moslem-gelowe
> so na aan mekaar is.

uh uh Poppie, ek sê juis dat ek onder so 'n indruk gebring is deur 'n
joodse vriend maar ná ek die site wat Danielle noem beloer het, sien
ek dat dit heel anders is. Ek kwoteer (of copy en paste natuurlik!):

Muslims and Jews can only be brought together in friendship by one of
two means. The first is for the Jews to renounce Judaism and embrace
Islam. The second is for the Muslims to deviate from his 'aqeedah. It
is plain to see that the kaafir are working day and night for the
achievement of the second objective. Muslims and Jews can never come
together in love and companionship. Allah mentions clearly that the
Jews are the enemies of Allah and the most hostile enemies of the
Muslims.

"You will surely find that of all the people, the most hostile to the
believers are the Jews and those who practice shirk." [TMQ].

eindig kwotasie.

Dit is waarom ek sê dat daar ook interessante dinge in die betrokke
site is. Hier lei ek af dat my joodse vriend die bal totaal en al mis
slaan met betrekking tot die ooreenkomste tussen hulle twee gelowe.

> En ons weet dat vrouens word glad nie betrek by die Moslem-geloof nie. (Ek
> het vir
> drie jaar in n Moslem-land gewoon). Die dat dit
> nooit die voorspelde gewildheid hier in Amerika bereid het, of sal bereik
> nie, want
> die swart vroue sal nie aanvaar om nie betrokke te wees by hulle kerk nie.
> (Ek hoop nie
> dit klink seksisties of rassisties nie, ek bedoel dit nie so nie).

Om watter rede noem jy juis hier 'swart'? Alhoewel dit is 'n feit dat
die moslem aanhangers/aanbidders/lede oor die algemeen nie-blank is.
>
> pop
>
>> Mmmmm.... sien wat jy bedoel toe jy sê 'eintlik nie Moslem'.
>> Heel interessante site. Interessant in 'n negatiewe opset natuurlik
maar ook interessant in die opsig dat ek 'n paar dinge daar raakgesien
het
>> wat ek nie geweet het nie.

Mag jy my Johan noem? Natuurlik Poppie! Ek het, terwyl ek die brief
skryf, een van my webblaaie hernu. Was byna in 'n versoeking om jou
die url te gee maar... natuurlik, noem my Johan...

Groetnis

Johan
Re: Fingers se speech [boodskap #38142 is 'n antwoord op boodskap #38139] So, 07 Januarie 2001 01:35 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> . Die ander feit is iets oor geboorte gee ens. nie
> juis relevant nie. Dat ek sulke snert kon glo gaan die verstand te bowe :-)
>

Ek neem aan jy verwys na die idee dat "hoe harder 'n Jodin
geraasmaak wanneer sy geboorte gee, hoe groter is die
persent wat sy kan verwag."
Persoonlik dink ek hierdie "grap" word deels voortgesit
deur mense wat Jode wil probeer neerhaal, en deels deur
Jode self wat mens se been wil trek. En ek dink dit het sy
oorsprong heelwaarskynlik in 'n manier van asemhaal en
ritmiese geluide maak, wat heeltemal handig moet inkom
by geboortegee. As hulle in die Westerse wêreld liewer
vir mens, benewens die asemhalings, ook leer hoe om
ritmies geluide te maak, sal dinge miskien heelwat makliker
gebeur. Veral deesdae wanneer natuurlik geboortegee in
die mode is.

Gloudina
Vorige onderwerp: Goeie site om te besoek???
Volgende onderwerp: Ag dis lekker by die huis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:33:58 MGT 2024